Daily Archives: October 5, 2017

Nog oor Anglisismes

In u uitgawe van 4 Oktober 2017, maak “Trots op Afrikaans”, heel tereg, beswaar teen sekere Anglisismes wat in Afrikaans gebruik word. Maar net in die volgende sin, bedien Trots…

Ekonomiese aanduiders : 5 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.60 ( R13.60) Rand / euro  R15.99 ( R16.01) Rand / Britse pond R18.01 ( R18.04) Brent Ruolieprys per vat $55.80 ( $56.0) Goud per fyn-ons…

Swartes aangemoedig om blankes te martel en te vermoor

Die sosiale media is aan die gons oor ‘n inskrywing op Facebook van ene Tesh Ndlovu waarin hy swartes aanmoedig om blankes te vermoor en die wit ras uit te…

Kommuniste soek Zuma agter tralies

Die verhouding tussen die SA Kommuniste Party (SAKP) en die ANC gaan waarskynlik verder verswak nadat die kommuniste se hoofsekretaris, Blade Nzimande, geëis het dat almal wat betrek word by…

Opod mors R21 miljoen

Die sogenaamde “onafhanklike” polisie ondersoek direktoraat, Opod, waarvan die veroordeelde bomplanter, Robert McBride die hoof is, het die afgelope jaar sowat R21 miljoen vermors. Dit blyk uit die instelling se…

Visekanselier bedank voor vonnis

Nadat hy skuldig bevind is aan growwe wangedrag, het die visie-kanselier van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie, Prins Nevhutalu  bedank. Verlede jaar is hy op spesiale verlof met betaling…

Zuma kry standbeeld op Groot Marico

Na maande se debatvoering oor die saak, is ‘n reuse standbeeld van Jacob Zuma onthul op Groot Marico. Hy het die geleentheid self bygewoon. By die standbeeld is ook ʼn…

Hare waai en skote klap by Universiteit

Die Universiteit van Fort Hare is deur gewelddadige protesoptredes en diefstal bykans tot stilstand gebring. Meer as R4 miljoen se skade is sedert Maandag aangerig en die visekanselier is bevrees…

232 Kontant rooftogte sedert Januarie

Die SA Bank Risiko Informasie Sentrum (Sabric) het aangekondig dat hulle nou saamwerk met die polisie om die toename in kontantrooftogte hok te slaan. Meer as 230 rooftogte het sedert…

Diefstal word nasionale sport

Die Valke het een van hul lede se vlerke geknip nadat hy meer as R430 000 se boetegeld  spandeer het. Oos-Transvaal se anti-korrupsie bevelvoerder, Richard Nkwanyana, het homself oorgegee aan…

Brown eis dissiplinêre afhandeling

Die beleërde minister van Openbare Werke, Lynne Brown, gaan ‘n spesiale algemene vergadering van Eskom belê in November om ‘n permanente raad aan te stel. Sy het intussen gevra dat…

Skietery by kliniek

Die Manenberg kliniek in Kaapstad is getref deur koeëls nadat ‘n skietery losgebars het in die omgewing. Vroeër die week is ‘n persoon gedood terwyl hy op pad was na…

Mynbase eis nuwe minister van Mynwese

Tydens ‘n konferensie in Johannesburg het afgevaardigdes van maatskappye soos Anglo American, Sibanye Gold, PWC, JP Morgan, KPMG en Standard Bank tydens ‘n stemming gevra dat Mosebenzi Zwane vervang moet…

Tsoenami veroorsaak reuse seedier verskuiwing

Wetenskaplikes het nou ontdek dat die tsoenami wat Japan in 2011 getref het, duisende seediere in enorme seestrome weggevoer na die weste kant van Amerika. Die seestrome het meer as…

Spaanse polisie kry taai klap

Die geweldsugtige veiligheidsbeamptes van die Spaanse burgermag het ’n taai klap gekry toe ’n hotel in Katalonië meer as 200 van hulle verbied het om langer in die hotel te…

Tesla 3 sukkel met produksie

Die Tesla motorvervaardiger het begroot om 1 500 van sy Model 3 elektriese motorvoertuie te bou elke maand, maar kon tot hede nie daarin slaag om die mikpunt te bereik…

Katalonië binnekort onafhanklik

Aan die einde van hierdie week, of vroeg in volgende week sal die president van Katalonië die land se onafhanklikheid aankondig, en sal ’n nuwe stelsel in wering tree waar…

VSA stuur Kubaanse diplomate huis toe

Die Verenigde State van Amerika het minstens 15 medewerkers van die Kubaanse ambassade in Washington teruggestuur na Kuba. Die ministerie van buitelandse sake in die VSA het die aankondiging gemaak…