Daily Archives: October 4, 2017

Ekonomiese aanduiders : 4 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.60 ( R13.62) Rand / euro  R16.01 ( R15.95) Rand / Britse pond R18.04 ( R18.06) Brent Ruolieprys per vat $56.00 ( $56.12) Goud per fyn-ons…

Gromar langasems presteer by SA Landloop

  Onlangs het 27 van CVO Gromar se landloop atlete gaan deelneem aan die BCVO se landswye landloop kampioenskappe te Kleinfontein.   Die landloopbaan het ‘n hele paar verrassings en uitdagings…

Help mekaar reg

Ons mense kan en moet saamwerk en mekaar ondersteun. Dit is ‘n vereiste vir volksgenote. Daar is egter ook ‘n ander kant van ‘n saak. As medevolksgenote die pad wat…

ʼn Nuwe begin vereis ʼn suiwer perspektief

Ons staan in die begin van Oktober: Die mooiste, mooiste (lente) maand volgens digter C. Louis Leipoldt. Die geboortemaand van volksleiers soos presidente Paul Kruger en MT Steyn, generaals Koos…

SAUK behoorlik bankrot

Die SAUK is selfs meer bankrot as wat aanvanklik gedink is. In die 2016/17 boekjaar was die SAUK se verlies R977 miljoen, maar dit blyk nou ‘n skewe beeld te…

DA plaas De Lille & Smith op “spesiale partyverlof”

Die DA het hulle Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille, en JP Smith, burgemeesterskomiteelid van veiligheid, op spesiale verlof geplaas van partybedrywighede. Dit beteken dat hulle van alle party aktiwiteite “onthef”…

Petro SA ingedoen met miljoene

Die Valke het Petro SA se korporatiewe sosiale beleggingsbestuurder, Matshidiso Mogashoa, in hegtenis geneem vir beweerde bedrog van meer as R60 miljoen. Die misdade is volgens die Valke tussen 2007…

Verkragter soek by NMU

‘n Verdagte het Maandag ‘n student verkrag en ‘n tweede met ‘n mes gesteek in ‘n laboratorium by die Nelson Mandela Universiteit in Port Elizabeth. Studente kla oor die gebrek…

Nuusflitse

Lyfwagte skiet mekaar dood Twee lyfwagte wat gehuur was om ‘n beampte van die Goven Mbeki munisipaliteit te beskerm, het op mekaar geskiet.  Een is dood terwyl die tweede in…

President Macron se Eurozone-plan

Die sosialistiese Franse president, Emmanuel Macron, is klaarblyklik vasbeslote om die Eurozone te versterk en selfs uit te brei met ’n eie parlement. Sy visie om die liggaam onafhanklik van…

Musk lig die sluier met ruimte plan

Die tegnoloog Elon Musk, het nuwe planne om uiteindelik mense op Mars geplaas te kry met sy SpaceX ruimte program wat tydens sy ruimtevaart kongres in Australië bekend gemaak is….

Talle in Europa wil afskei soos Kataloniërs

Die Kataloniese streeksregering het alles moontlik gedoen om op ’n beskaafde, en vreedsame wyse hulle reg om te stem in die streek se referendum, terwyl polisie in opdrag van die…

Om aan die kleinkinders te vertel

“Die dag, 1 Oktober 2017 sal nooit vergeet word nie, en sal aan ons kleinkinders vertel word as deel van ’n groot gebeurtenis”. Dit is die woorde van ’n ouma…

Sal Spanje die Kataloniese republiek stuit?

Die nasionaliste van Katalonië  het ’n dringende parlementsitting gehou kort na die afloop van die onafhanklikheid referendum waartydens die opvolg strategie bekend gemaak is. Die Kataloniërs wil blykbaar die druk…

Wit Huis weier dialoog met Korea

Die Wit Huis het met ’n opmerking in die sosiale netwerk herbevestig dat president Donald Trump enige moontlike gesprek met Pyongyang van die hand wys te midde van Sjina, Rusland…