Daily Archives: October 3, 2017

Ekonomiese Oorsig: Oktober 2017

Deur Adam Jacobs Samevatting Soos verlede maand vermeld, was daar die afgelope maand verdere tekens dat die wêreldekonomie momentum opbou. (Sien die verloop van die sakesiklus in die aangehegte tabel.)…

Ekonomiese aanduiders : 3 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.62 ( R13.58) Rand / euro  R15.95 ( R16.00) Rand / Britse pond R18.06 ( R18.16) Brent Ruolieprys per vat $56.12 ( $56.75) Goud per fyn-ons…

Op die Volksakker – “navorsing” ʼn gerieflike skild?

Dit is dalk nie vreemd dat die sogenaamde inligtingsekonomie ook oorspoel na ander terreine nie. Uitlatings wat ons toenemend hoor is dat ʼn aangeleentheid “eers deeglik ondersoek” moet word, of…

Maak vol voor middernag

Brandstof styg vanaand om middernag. Die prys van petrol styg met 25 sent en diesel met 42 sent. Motoriste word aangeraai om vandag betyds ‘n draai te maak by hul…

Nog ‘n universiteit brand

Die Universiteit van Fort Hare is die jongste universiteit wat moes deurloop onder vandalistiese studente. En nou met skade van meer as R2 miljoen sit. Hulle het ‘n personeelsentrum aan…

Drie polisiebeamptes in hof

Drie polisiebeamptes van die Douglasdale polisiestasie het in die hof in Randburg verskyn op aanklag van ‘n beplande roof by die 4-Ways Mall. Die drie is saam met vyf medepligtiges…

PWV psigiatriese dienste in chaos

Meer as 100 psigiatriese pasiënte in staatshospitale kan nie ontslaan word nie weens die feit dat daar geen fasiliteite is waarheen hul geplaas kan word nie. Nasorgsentrums word gebruik om…

Water- en Sanitasiedepartement in rioolstatus

Die ouditeur-generaal, Kimi Makwetu, het in sy verslag gemeld dat die Departement van Water en Sanitasie se pogings om hul finansiële probleme uit te sorteer, uitmekaar geval het. Hy kon…

Dlamini-Zuma vra “goddelike ingryping”

By ‘n vergadering van geestelike leiers onder leiding van die SA Religious Forum in Durban, het die hoopvolle presidensiële kandidaat, Nkosazana-Dlamini Zuma, ‘n oproep gedoen vir goddelike ingryping teen kannibalisme,…

Katalonië het ’n reg op vryheid

Die streekpresident van Katalonië in die noorde van Spanje, Carles Puigdemont, het na afloop van die referendum in ’n TV onderhoud gesê die burgers van Katalonië het ’n reg op…

Twitter verwyder Russiese kaper rekenings

Twitter het minstens 201 rekeninge van gebruikers verwyder omdat hulle gekoppel word aan die Russe wat gedurende 2016 meer as 100 000 euro aan verkiesing reklame spandeer het op Facebook…

Europa vrees onafhanklikheid eise

Die Spaanse premier was nie by die uithang dinee wat in Tallinn, Estland, gehou is vir regeringsleiers van Europese lande nie. Premier Mariano Rajoy het sy hande vol met die…

Wilders gaan op ’n Islam-safari

Mnr.  Filip Dewinter van Vlaams Belang het onderneem om die leier van die Vryheidsparty (PVV) van Nederland, mnr. Geert Wilders, op ’n toer te neem deur Brussel en Molenbeek. Die…

Rusland bied oplossing vir Korea-krisis

Rusland het ook sy sanksies teen Noord-Korea verskerp na die kernbom ontploffing van twee weke gelede, maar het ook aangekondig dat hulle nou ’n ander moontlike oplossing het vir die…

Wêreld Nuusflitse – 3 Oktober

Frankryk ’n Vermeende terroris van die Islamitiese Staat het twee voetgangers in die Franse stad Marseilles aangeval en met ’n mes doodgesteek, maar sekondes later het soldate op die perseel…