Daily Archives: October 2, 2017

Hoeveel vingers wys na my?

1 Petrus 2:9  Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit…

Vingerlek biltongslaai

Vars, koue biltongslaai vir ‘n ligte ete in die hitte. Maak hierdie slaai kort voor etenstyd en geniet saam met kraakvars broodrolletjies. Dit is veral heerlik vir Saterdagmiddag. Bestanddele: 1…

Sesbania punicea bekende indringerplant

  Sesbania punicea word ook die “Spanish gold” of “rattle box” of die “rooikeurtjie” genoem. Dit is ‘n baie ornamentele plant maar ongelukkig is dit ‘n indringerplant ‘n kategorie 1b…

Motorrubriek – Fiat Panda 0.9 Cross

  Die Fiat Panda 0.9 Cross is ‘n ware 4×4 klein “parmant” en dit is ‘n blywende indruk wat ‘n mens ondervind wanneer daarna gekyk word. Fiat het sy derde…

Ekonomiese aanduiders : 2 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.58 ( R13.53) Rand / euro  R16.00 ( R15.95) Rand / Britse pond R18.16 ( R18.14) Brent Ruolieprys per vat $56.75 ( $57.15) Goud per fyn-ons…

AHI sneuwel

Nog ‘n voormalige Afrikanerinstelling het gesneuwel voor politieke korrektheid. Die Afrikaanse Handelsinstituut (AHI), wat in 1942 gestig is, bestaan nie meer nie, en is nou die Small Business Institute (SBI)….

Nog mensvreters in Suid-Afrika

Gedurende die jaar 2002 het ’n welbekende volkekundige in Suid-Afrika gewaarsku dat die land waarskynlik nog baie mensvreters het, maar niemand het veel ag geslaan op die wyse woorde nie….

Weermag deur diefstal geteister

Daar vind so baie diefstalle plaas by die weermag, lugmag en vloot, dat VF Plus al praat van ‘n plundering. Die party se leier, dr. Pieter Groenewald, sê die plundering…

Geskorste prokureur neem waar as regter

‘n Prokureur wat in 2004 van die rol geskrap is weens oneerlikheid, sit nou op die regbank as waarnemende regter waar verwag word dat hy eerlike uitsprake moet gee. Gibson…

Openbare Beskermer se prokureurs onttrek

Die Openbare Beskermer (OB) se regsspan het hul onttrek aan die saak waar Absa aangevat word oor die sg. apartheidsera reddingsboei. Selfs Malusi Gigaba, die minister van finansies het die…

Mediese fonds bydraes styg

Mediese fondse het hul nuwe tarief aanpassings vir 2018 bekend gemaak. Discovery lede se bydraes styg met 7,9%, Bonitas met 8,7%, Momentum met 8,3%, Resolution Health met 9,6%, terwyl Medshield…

Nyanga oorlogsone

Elf persone is Vrydag in die Marikana informele plakkerskamp op die Kaapse vlakte gedood. Die deel val onder die Nyanga polisiestasie en word beskou as een van die misdaad Mekkas…

Vuiste en stoele waai by ANC vergadering.

Die polisie moes ingryp toe ANC lede en afgevaardigdes mekaar ingevlieg het tydens die Oos-Kaap se verkiesings konferensie in Oos-Londen. Verskeie  persone is beseer en moes behandeling ontvang. Dit het…

Tesourie gekaap?

Amptenare in die tesourie het die minister van finansies, Malusi Gigaba, daarvan beskuldig dat hy die tesourie gekaap het deur ‘n parallelle administrasie te bestuur. Dit het hy gedoen deur…

Kataloniërs stem JA

Die Kataloniërs in die noorde van Spanje, het met ’n oorweldigende meerderheid ten gunste van onafhanklikheid gestem te midde van die Spaanse polisie se pogings om die referendum te stop….

Spaanse polisie lê beslag op stembriewe

Die Spaanse burgermag het die afgelope naweek by ’n woonhuis in Barcelona opgedaag en 2,5 miljoen Kataloniese referendum stembriewe gekonfiskeer. Dit volg twee dae voor die beplande referendum wat op…

Trump wens Merkel geluk met oorwinning

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het eers ’n week na die Duitse federale verkiesing, in ’n telefoniese gesprek Bondskanselier Angela Merkel gelukgewens met haar oorwinning. ’n Verklaring wat deur die…

Sjina verskerp Noord-Korea sanksies

Sjina het besluit om die sanksies te verskerp teen die Noord-Koreaanse staat van die diktator, Kim Jong-Un, en opdrag gegee dat alle handelspunte en nywerhede van die skiereiland onverwyld hulle…

Koalisie moontlik as Merkel bedank

Die voormalige leier van die Sosiaal Demokratiese Party in Duitsland, Thomas Opperman, sê in ’n media onderhoud dat hy tot die gevolgtrekking gekom het dat ’n koalisie met die Christen…

Franse wynboere word deesdae besteel

Swak weerstoestande gedurende Maart en April het Franse druiwe- en wynboere in die knyp gehad, maar dit was minder erg as die nuutste plaag waar diewe tonne druiwe in een…

Irak isoleer Koerdiese lughawens

Na die oorweldigende meerderheid van die Koerdiese kiesers in Irak wat ten gunste van onafhanklikheid gestem het in verlede week se referendum, het die Irakse regering die lughawens van die…

VSA minister bedank na skandaal

Die Amerikaanse minister van volksgesondheid, Tom Price, het bedank nadat hy betrap is dat sy vliegtuigreise vir privaat doeleindes deur die staat betaal word. President Donald Trump het sy bedanking…

Kataloniërs beset talle geboue

Die spanning het dramaties toegeneem in Katalonië waar vredeliewende kiesers verplig was om die stemlokale te begin beset aangesien die polisie verskeie lokale gesluit het en verhoed dat kiesers toegang…

Britte kies nasionalistiese leier

Die nasionalistiese Ukip politieke party in Brittanje het ’n voormalige oud weermag offisier, Henry Bolton, verkies tot nuwe leier na etlike maande wat die party leierloos was. Bolton wat ook…