Monthly Archives: September 2017

Ekonomiese aanduiders : 29 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.53 ( R13.37) Rand / euro  R15.95 ( R15.98) Rand / Britse pond R18.14 ( R18.22) Brent Ruolieprys per vat $57.15 ( $57.57) Goud per fyn-ons…

Staat se Grondoudit wek kommer

Aan die een kant is daar opgewondenheid oor die nuus dat die regering sy grondoudit volgende maand gaan bekendstel, en aan die ander kant is daar groot kommer oor die…

Miljoen misdaadgevalle in 2016/17

Daar was 1,468 miljoen misdade in Suid-Afrika in 2016/17. Die syfers is bekendgemaak deur die statistikus-generaal, Pali Lehohla. Seksuele misdade het liefs met 110% toegeneem sedert die vorige jaar, en…

Plaasmoordverdagtes aangekeer

Die meeste vermeende moordenaars van mev. Peterson naby Warmbad, is in hegtenis geneem. Dit volg op inligting wat deur die veiligheidsmaatskappy, HPG, ontvang het en wat opgevolg is deur HPG,…

Ekonomiese vryheid word steeds minder

Suid-Afrikaners se toenemende beperking in ekonomiese vryheid is in die daaglikse lewe waarneembaar. Dit is die standpunt van prof. Richard Grant van die Vryemarkstigting. Suid-Afrika is tans 95ste op die…

DA-LP geskors

‘n Hewige oor en weer woordewisseling het ontstaan tussen die DA se leierskap en Juanita Terblanche, ‘n LP wat al sedert 1998 aktief by die party betrokke is. Die DA…

Werk vir wittes “onaanvaarbaar”

Werkgewers mag wel advertensies plaas waarin gemeld word dat die pos ‘n “affirmative action” pos is, bedoelende dat die pos vir nie-blankes geresrveer word, maar as iemand ‘n pos het…

Skole uithouritte

Nelia Viljoen is gekies vir die Limpopo A-span met haar perd Blackstone Hakim, om haar skool CVO Gromar en provinsie te gaan verteenwoordig op 7 Oktober 2017 te Heidelberg met…

Vaarwel koffie en sjokolade

Kan die wêreld hom indink dat daar op ’n gegewe dag nie meer sjokolade, koffie, aartappelskyfies te koop sal wees nie? Dit is die eerste vraag wat opgeduik het nadat…

Trump verloor Obamacare stryd

Deur te organiseer teen die nuwe gesondheidswette wat beoog om van Obamacare ontslae te raak, het die Republikeinse senator, John McCain, daarin geslaag om die voorgestelde wette afgekeur te kry….

Prototipes van VSA grensmuur word gebou

Amerikaanse kontrakteurs het begin met die oprigting van prototipes van die beoogde grensmuur wat gebou gaan word top die grens met Meksiko, Die grensmuur wat opgerig word, moet aan sekere…

Merkel se koalisie onderhandelinge gedoem

Daar is tekens van erge frustrasie onder kanselier Angela Merkel se meer konserwatiewe deel oor die Groenes en die Vrye Demokrate wat genader moet word om te regeer in ’n…

VSA bomwerpers wek vrees in Noord-Korea

Die Noord-Koreaanse weermag vrees dat die Amerikaanse B-1 bomwerpers al hulle drome kan vernietig nadat vasgestel is dat die bomwerpers nie deur hulle verouderde radarstelsel opgevang word nie. Amerikaanse B-1…

Frauke Petry stig nuwe party

Die twee lede van die Alternatief vir Duitsland (AfD) wat die afgelope week bedank het uit die party, is klaarblyklik besig met hulle voorbereidingswerk om ’n nuwe politieke party te…

Koerde stem oorweldigend vir vryheid

Die finale resultaat van die Koerdiese referendum in Irak het ’n oorweldigende steun vir vryheid getoon, maar die Irakse regering eis dat dit ’n onwettige en ongrondwetlike stemming was wat…

Stand van die land se damme

Met die winterreënvalstreek se seisoen wat amper verby is en die somerreënvalseisoen wat nou begin, word asem opgehou oor die land se watervlakke. Verskeie munisipaliteite, selfs in Transvaal, het waterbeperkings…

Moeë amptenare oor oortyd

‘n Paar amptenare van Brits moet dodelik moeg wees nadat hulle in vyf maande tot 12 uur oortyd per dag gewerk het. Die goeie nuus vir hulle is egter dat…

Groter rommelstatus verwag

Die graderingsagentskap Moody’s het gewaarsku dat dit nie goed gaan in Suid-Afrika nie, en ekonome vrees ‘n verdere afgradering van die land se ekonomie. Dit volg kort op die nuus…

Bloed vloei in skole

As ‘n provinsiale LUR vir onderwys moet sê dat “te veel bloed vloei in skole”, is dit ‘n aanduiding van hoe sleg dit werklik gaan. Dit is presies wat Panyaza…

Ekonomiese aanduiders : 28 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.62 ( R13.37) Rand / euro  R15.98 ( R15.75) Rand / Britse pond R18.22 ( R17.95) Brent Ruolieprys per vat $57.57 ( $57.92) Goud per fyn-ons…

Switserland maak jag op terroriste

Federale vervolgers in Switserland is besig met ’n intensiewe ondersoek na die leiersfigure van die land se Islam-groep wat verdink word die verspreiding van Al-Kaïda propaganda met videomateriaal op die…

Ongerymdhede in VSA verkiesing gevind

Amptelike woordvoerders in die VSA het bevestig dat daar in sekere deelstate van Amerika ingemeng is deur die Russiese regering om die verkiesingsuitslag van 2016 te beïnvloed. Volgens die jongste…

Frauke Petry stap uit AfD

Dr. Frauke Petry, alom beminde leiersfiguur in die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland, het haar uittrede uit die party aangekondig, en sekondes later die AfD se vergadering verlaat. Dr. Petry het…

Merkel koalisie in hoek gedryf

Kanselier Angela Merkel wil graag met die linkse Groen Party en die Vrye Demokrate, asook die Sosiaal Demokrate se leiers in gesprek tree. Hierdie aankondiging kom kort na die afloop…

Duitse AFD druk CSU na regs

Die sterk vertoning van die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland in die afgelope federale verkiesing het klaarblyklik  beduidende invloed op die Christen Sosiale Unie (CSU) van Bavaria. Die jarelange koalisievennoot van…

Macron se invloed taan

Die sosialistiese president van Frankryk, Emmanuel Macron, het in ’n media onderhoud gesê die lidlande van die Europese Unie moet gesamentlik ’n nuwe roete vind. Macron het sy visie en…

Irak waarsku Koerdiese kiesers

Slegs ’n dag nadat ’n oorweldigende meerderheid van die Koerdiese kiesers ten gunste van onafhanklikheid gestem het in die referendum, het die regering van Irak gewaarsku dat enige poging om…

Wêreld Nuusflitse – 28 September

Spanje In Spanje se noordelike deelstaat Katalonië is die spanning aan die oplaai nadat polisie in opdrag van die Spaanse regering beslag gelê het op derduisende stembriewe vir die beoogde…

Ekonomiese aanduiders : 27 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.37 ( R13.30) Rand / euro  R15.75 ( R15.77) Rand / Britse pond R17.95 ( R17.94) Brent Ruolieprys per vat $57.92 ( $58.43) Goud per fyn-ons…

Die Betekenis van die Vierde Gebod vir ons in 2017

Wat eis hierdie gebod van ons? Ex. 20:8 stel dit dat hierdie dag heilig is. Dit beteken dat die dag vir God eenkant gesit is. Ses dae moet ons en…

Gigaba nie geglo

Daar word min geloof geheg aan die minister van finansies, Malusi Gigaba, se “versekering” dat die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) gedruk word om geld te gee om onder andere SAL te…

Minister erken meetapparaat is foutief

Die e-tolstelsel se meetinstrumente is na jare se gebruik nog steeds nie finaal gesertifiseer soos vereis word deur die Regsmetrologiewet 9 van 2014 nie, en word daarom steeds onwettig gebruik….

Toeriste beroof op Tambo lughawe

Na die bravade van SAPD en Metropolisie aan die Oos-Rand dat die lughawe nou beveilig sal word teen rowers en kapers, het 36 Nederlandse toeriste deurgeloop toe hul bus aangeval…

Hofinterdik teen Gupta rehabilitasiefonds

Die hooggeregshof in Pretoria het ‘n dringende aansoek toegestaan om die R1,75 miljard rehabilitasiefonds van die Gupta beheerde Optimum en Koornfontein myne te bevries. OUTA het die aansoek gebring en…

ANC takke in Hammanskraal in binnegevegte

Sewe takke van die ANC in Hammanskraal is tans in binnegevegte betrokke, in so ‘n mate dat sommige senior ANC lede moes vlug uit vrees vir aanvalle op hulle. Binnegevegte…

MKMVA en Johannesburg burgemeester in konfrontasie

Die Johannesburgse burgermeester, Herman  Mashaba, het die ANC se Umkhonto weSizwe Militêre Veterane (MKMVA) aangevat oor hul beplande optog na sy kantoor. Volgens hom is dit ‘n komplot om senior…

Gordhan striem KPMG

Pravin Gordhan, die afgedankte minister van finansies, het in ‘n verklaring die bestuur van KPMG SA aangevat en gesê dat hul ‘n groot rol gespeel het in die staatskaping. Intussen…

Helder vuurbal in Europa gesien

Bokant België en Nederland is ’n besonder helder vuurbal waargeneem deur talle mense, en sê dit was so duidelik dat dit met gemak met die blote oog gesien is. ’n…

Waarheen met Bitcoin?

Die Europese Sentrale Bank het die afgelope naweek aangekondig dat hy nie op hierdie stadium oorweging gee aan die moontlikheid om die digitale betaalmiddel te aanvaar nie. Bitcoin word tans…

Italiaanse nasionaliste kies nuwe leier

Die jong dinamiese Luigi Di Maio  (31) is die afgelope naweek in Italië verkies tot nuwe leier van die nasionalistiese Vyf Ster Beweging. Die beweging se groei het sodanig toegeneem…

Sakse is nou AFD vesting

Die sterkste party in Sakse is nou die onbetwisbare vesting van die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AfD) van Frauke Petry en haar formidabele span. Die AfD kon daarin slaag om…

Die Koerde in volle verset

Die Koerdiese leiers het met die slagspreuk “dat hulle nooit weer sal terugkeer na die mislukte vennootskap van die huidige bedeling nie”, die eerste tree gegee om hulle onafhanklikheid referendum…

Kataloniërs nou meer vasberade

Die leiers in Katalonië wat ten gunste van afskeiding van Spanje is, sê die uitslag van die 1 Oktober referendum sal gehoorsaam word. Die uitslag sal gerespekteer word, en indien…

Ekonomiese aanduiders : 26 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.30 ( R13.25) Rand / euro  R15.77 ( R15.86) Rand / Britse pond R17.94 ( R18.01) Brent Ruolieprys per vat $58.43 ( $56.09) Goud per fyn-ons…

Bring SASPOL terug

Stemme gaan op dat die Spoorwegpolisie teruggebring moet word. Die ou SA Spoorwegpolisie is in 1986 ontbind en sy lede is opgeneem in die SA Polisie, wat dan sou sorg…

Plaasaanvalle ‘n tikkende tydbom

Die mees onlangse plaasaanval in die Vrystaat op mnr. Johnny Muller en sy gesin van Frankfort, word met die grootste afkeur deur die VF Plus veroordeel. Mnr. Muller is die…

ANC verdeeldheid vergroot

Openlike konflik dreig in die ANC oor die komende presidentsverkiesing. Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, wat beskou word as die magtigste man in die party, het homself die gramskap…

Wêreldbeker kan 160 miljoen pond kos

Volgens Jurie Roux, die hoofuitvoerende beampte van Rugby SA, moet hulle ‘n waarborg van ten minste 120 miljoen pond (meer as R2 miljard) lewer vir die aanbied van die wêreldbeker…

N2 Sir Lowry’s Pas loop deur

Betogers het tydens ‘n betoging oor elektrisiteit die N2 hoofpad tussen Strand en Hazeldeneweg met brandende bande versper. Verkeersligte in die omgewing is beskadig en onskuldige verbygaande motoriste is met…

Just Coal erken betaling aan Jeugliga

Die hoofuitvoerende beampte van JustCoal, Joe Singh, het openlik erken dat hulle R500 000 aan die ANC Jeugliga betaal het om te help met hul probleme rondom ‘n kontrak met…