Voertuig oop “geblaas”

Tien rowers het ‘n voertuig wat kontant vervoer in Benoni voorgekeer, die voertuig se kluis met plofstof oopgeblaas en weggekom met ‘n aansienlike bedrag.

Die voorval het op die Hoofrifweg plaasgevind.

Niemand is beseer in die voorval nie en die verdagtes het in ‘n Mercedes en BMW ontvlug.

Die vraag ontstaan waar is die wagte, wat gewapen is, en hoe is niemand beseer nie?

Fot: ter illustrasie