Twee aangehoudenes ontsnap

Twee verdagtes het uit polisie aanhouding ontsnap in Burgersfort.

Beide was vas geboei maar het ten spyte daarvan die voertuig se deur doodluiters oopgemaak en het by ‘n verkeerslig uitgespring en “verdwyn”.

Die polisie ondersoek die omstandighede van die ontsnapping.