Stropers steel duisende perlemoen

Bykans 130 stropers het naby Gansbaai toegeslaan en duisende perlemoen gestroop.

Sowat 126 duikers het naby ‘n perlemoen plaas toegeslaan in die stroop proses.

Sewe en dertig sakke met bykans 3 000 perlemoen is gekonfiskeer deur omgewingsbewaarders.

Die waarde betrokke is onbekend.