PRASA gee lyfwagte vir geskorste hoof

Die spooragentskap Prasa het voortgegaan om meer as R1 miljoen te betaal aan lyfwagte vir die geskorste hoof van Prasa, Collins Letsoalo.

Dit ten spyte daarvan dat Prasa meer as 100 voltydse sekuriteitswagte het wat die werk kan verrig.

Letsoalo is in Februarie 2017 geskors nadat hy homself ‘n 350%  salaris verhoging toegeken het.

Foto: Collins Letsoalo