Daily Archives: August 31, 2017

Gaan VF+ uitstap na rassistiese uitjouery?

Die berig in u uitgawe van 30 Augustus 2017 oor die uitjouery en weglag van ‘n voorstel van ‘n VF+-raadslid, mev. Marcelle Maritz, van die Potgietersrusse stadsraad, dat ‘n oomblik…

Ekonomiese aanduiders : 31 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.00 ( R12.97) Rand / euro  R15.44 ( R15.54) Rand / Britse pond R16.81 ( R16.78) Brent Ruolieprys per vat $50.73 ( $51.66) Goud per fyn-ons…

Moslems glo morsig

Inwoners van die Durbanse voorstad, Morningside, het gekla oor die skynbaar morsige toestande wat heers by van die Moslems in die omgewing. Die Moslems hou skynbaar, in stryd met munisipale…

Zeerust by OB aangekla oor riool

Riool en bloed wat van die Zeerust-rioolplaas in die Zeerust-dam vloei, skep ʼn ernstige gesondheidsrisiko en maak inbraak op inwoners se grondwetlike reg tot ʼn gesonde omgewing, sê Karlien Venter,…

Wapens uit polisiekantoor gesteel

Verskeie vuurwapens, wat as bewysstukke in strafsake moet dien, het vermis geraak uit ‘n stoorkamer van die Bellville-Suid polisiestasie. Die polisie ondersoek die verdwyning en ‘n moontlike verband word ook…

Robert McBride uit op borg: skors hom

Robert McBride, die omstrede hoof van die Onafhanklike Ondersoek Direktoraat, is op R10 000 borgtog vrygelaat en moet op 2 Oktober 2017 weer in die hof verskyn. Die voorheen veroordeelde…

SA Express ook in die rooi

Lynne Brown, die minister van openbare ondernemings, het voor ‘n parlementêre komitee gesê dat SA Express nie geprivatiseer sal word nie ten spyte van die lugdiens se finansiële probleme. ‘n…

Skok oor Zuma se aankondiging

ANC president Jacob Zuma het opdrag gegee aan die Spesiale Ondersoek Eenheid om Natal se tesourie afdeling te ondersoek. Die provinsie se portefeulje komitee se voorsitter, Sipho Nkosi, het sy…

Regering mors R1 miljard op IT stelsel

Die Nasionale Tesourie is deur SCOPA “vermaan” oor hul mislukte opgradering van  die regering se IT stelsel. Dit ten spyte daarvan dat reeds meer as R1 miljard spandeer is op…

Honderde dood in Siërra Leone grondverskuiwing

Die grondverskuiwings en modderstorting van twee weke gelede in Siërra Leone het meer as ’n 1 000 mense se lewens geëis. Swaar reën wat vir etlike dae geduur het, het…

Theresa May en afvaardiging besoek Japan

Die Britse eerste minister, Theresa May, het ’n blitsbesoek gebring aan Japan om die versekering van lojaliteit na Brexit te bevestig, en solidariteit met Japan te toon na die missiel…

Noord-Korea dreig VSA al weer

Slegs ’n dag nadat Noord-Korea die lugruim van Japan geskend het met die lansering van ’n middelafstand ballistiese missiel, dreig die kommunistiese staat weer dat hy die Amerikaanse eiland Guam…

Orkaan Harvey eis talle lewens

Die tropiese storm Harvey het in die Amerikaanse deelstaat Texas reeds tot gevolg dat 18 mense omgekom het en in die stad Houston is meer as 13 000 mense ontwrig…

Honderde sterf weens oorstromings

Swaar reën in die suide van Asië het tot groot oorstroming in die huidige moeson seisoen wat tot die dood van meer as 1 500 mense gelei het. Die aanhoudende…

Duitsland versterk bande met VSA

Met Bondskanselier Angela Merkel en president Donald Trump wat nie graag langs dieselfde vuur sit nie, het die Duitse minister van buitelandse sake besoek gebring aan Amerika se minister Rex…