Daily Archives: August 30, 2017

Op die volksakker – “staat” of “staatsdiens”

Die wesentlike gevaar van woordkaping is begripsverwarring, maar meer nog, dat daardie begripsverwarring oorgaan tot ʼn verwronge “nuwe” werklikheid. “Staat” is ʼn term wat ons bykans daagliks in die nuus…

Ekonomiese aanduiders : 30 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.97 ( R13.07) Rand / euro  R15.54 ( R15.65) Rand / Britse pond R16.78 ( R16.91) Brent Ruolieprys per vat $51.66 ( $51.89) Goud per fyn-ons…

Raadslede lag oor oomblik van stilte vir boere

Kort nadat die stadsraad van Potgietersrus wel ‘n oomblik van stilte aanvaar het vir die dood van ene dr. Thla Thla, het hulle gelag en ‘n voorstel vir ‘n oomblik…

SA is gewelddadig – minister

Die tronke in Suid-Afrika is oorvol omdat die land gewelddadig is. Die waarnemende nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste, James Smalberger, het die stelling gemaak aan parlementslede. Volgens Smalberger is daar…

VF Plus stap uit raadsvergadering

Die VF Plus het uit ‘n raadsvergadering van die Matlosana munisipaliteit, wat Klerksdorp insluit,  gestap omdat die ANC-geleide raad ʼn aansuiweringsbegroting op ʼn partydige en ondemokratiese wyse wat strydig is…

Gauteng nooddiens werkers dreig met staking

Nooddiens werkers in Gauteng het gewaarsku dat hul in September gaan staak weens nie-betaling van oortyd werk. Die datum van die staking is 20 of 21 September as premier David…

Eskom dreig weer munisipaliteite

Die kragverskaffer Eskom het weer eens gewaarsku dat hy kragtoevoer gaan sny na munisipaliteite wat agterstallig is met hul betalings aan die verskaffer. Skuld aan Eskom beloop meer as R11miljard…

Pravin roep regslui in

Die voormalige minister van finansies, Pravin Gordhan, het regslui genader na aanvalle deur Duduzane Zuma op hom. Zuma jnr., seun van die land se president, het in ‘n sterk bewoorde…

Brandbestryders vlug vir skare

Brandbestryders in die Kaapse Vlakte moes Dinsdag die gebied verlaat weens ‘n skare wat vyandig opgetree het. Die polisie moes ook die toneel verlaat. Dit het plaasgevind in Pooke se…

OUTA kla Singh aan

Die organisasie OUTA het strafregtelike klagtes teen die geskorste hoof finansiële beampte van Eskom, Anoj Singh, gelê. Dit volg kort nadat Eskom in ‘n verklaring erken het dat hul gelieg…

Etniese binnegevegte in ANC

Die veterane van Umkhonto we Sizwe (MK) is briesend oor die verklaring van Limpopo se voorsitter dat hy Cyril Ramaphosa steun om oor te neem by Jacob Zuma. Hulle sê…

Wat nie gesê word van Trump

Gedurende die afgelope maande het die linkse media saamgespan om president Donald Trump voor te hou as ’n klaaglike mislukking, maar daar bestaan goeie rede waarom sy ondersteuners onwrikbaar by…

Terroriste ly swaar verliese in Irak

Die Irakse weermag het oorwinnings behaal in elke deel van die Islamitiese Staat se beheerde gebied wat aangeval is, en het reeds 70 persent van die stad Tal Afar herwin…

Nasionaliste moet saamstaan in Vlaandere

Die nasionalistiese party, Vlaams Belang, se voorsitter het ’n oproep gedoen en gevra dat die Vlaamse nasionaliste moet saamstaan in die 2019 verkiesing. Tom Van Grieken het die oproep gemaak…

Noord-Korea lanseer nog missiele

Noord-Korea het weer ’n missiel lanseer wat in die rigting van Japan gestuur is en Dinsdag in die see beland het sonder om enige grondgebied te bedreig. Die regering van…

Rusland bekommerd oor Noord-Korea missiel

Rusland is net so bekommerd as die Verenigde State en Japan oor die kommuniste van Noord-Korea se missiel wat Dinsdag gelanseer is en in die see geval het nadat dit…

Wêreld Nuusflitse – 30 Augustus

Kenia Kenia se regering het oorlog verklaar teen plastiese sakke en het boetes van tot  33 000 euro goedgekeur in ’n poging om die besoedeling te bekamp aangesien die 45…