Daily Archives: August 28, 2017

Ek glo! Waarin glo ek?

Jak. 2:19  Jy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en hulle sidder. Elke mens glo in iets. Selfs die sogenaamde ateïste, hy glo…

Duiwewedvlug uitslae

Die wedvlug vanaf Colesberg (630 km) het die afgelope Saterdag goed afgeloop. Die weer was effens ongunstig vir die duiwe met ‘n ligte kopwind en ligte wolke wat die duiwe…

Brugkampioenskappe se uitslae

Die Wêreld Brugkampioenskappe tussen 112 lande is afgehandel. Soos gewoonlik het opwinding hoogty gevier soos dat die wedstryd in die kwarteindrondte tussen die VSA se een span en Bulgarye op…

Motorrubriek – Mazda3 Astina Plus

  Die Mazda Astina Plus vir 2017 is een van die luikrug motors wat dadelik aandag trek waar dit ookal op die pad beweeg. In besonder wanneer dit vanaf die…

Maca wortelplant

Macawortel of ook genoem Lepidium meyenii, is deel van die broccoli familie. Hierdie wortels van die plant lyk amper soos rape. Oorspronklik is Macawortel in Peru gekweek. Dit word ook…

Heerlike worsbredie

Worsbredie vir aandete met pap of rys bedien.   Worsbredie: Bestanddele: 500 gr boerewors in stukke gesny (na jou smaak) 2 groot uie gekap 1 groen soetrissie gekap 2 groot…

Ekonomiese aanduiders : 28 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.05 ( R13.18) Rand / euro  R15.56 ( R15.55) Rand / Britse pond R16.81 ( R16.89) Brent Ruolieprys per vat $51.98 ( $51.66) Goud per fyn-ons…

Werk aan nuwe borgstelsel – TLU SA

TLU SA is baie in sy skik met die arrestasie van vyf mense in verband met plaasaanvalle in die Tzaneen-omgewing. Die polisie sê hulle het die vyf gearresteer, en hulle…

Lugmag huur vliegtuig vir Zuma

Ten spyte van die feit dat Jacob Zuma se persoonlike toegewese straler, die Inkwazi, 99,8% diensbaar is, wier hy om daarin te vlieg. Nou moet die lugmag ‘n vliegtuig huur…

Balju vat Gesondheid se toerusting

Die balju het toegeslaan op die Gautengse departement van gesondheid oor uitstaande skuld. Twee vragte meubels en toerusting is deur die balju verwyder omdat die departement nie ‘n eis van…

Niehaus sê boere is diewe

Boere is diewe.  Dit is die strekking van ANC en Zuma lojalis, Carl Niehaus, se woorde tydens ‘n onderhoud wat hy met die verlinkse koerant, Rapport, gehad het. Omdat die…

Agri SA kwaad vir SAIRV

Agri SA probeer vure doodslaan omdat ongelukkige lede die organisasie daarvan beskuldig dat hulle saamwerk met die regering om grondhervorming toe te pas, tot nadeel van landbou en ten koste…

Oos-Transvaal brand

Die afgelope week is meer as 200 brandbestryders ingespan om 27 brande in oos-Transvaal te probeer onder beheer kry. Volgens ‘n woordvoerder van Working on Fire was daar die afgelope…

Boer geskiet maar skiet self plaasterroriste

Alhoewel die 72-jarige mnr. Hennie Gerber van die Sundra omgewing self gewond is tydens ‘n plaasaanval, het hy waarskynlik ‘n paar goeie skote ingekry op sy aanvallers. Hy is deur…

Minister juig oor vonnis

As Amerika se president Donald Trump iets op die sosiale platform Twitter plaas, skreeu die linkse media skande daarvan, maar as Suid-Afrika se minister Nathi Mthethwa Twitter gebruik in sy…

Eskom verhoging verwag

Na die Konstitusionele Hof se uitspraak dat Nersa wel vir Eskom kan goedkeuring gee om pryse van elektrisiteit te verhoog, is ekonome bekommerd dat kragvoorsiening met soveel as 20% kan…

Kommuniste waarsku Zuma

Die SAKP het voor die vergadering tussen hulle en die ANC, vir Jacob Zuma gewaarsku om nie weer sy kabinet te “skommel” nie. Volgens die SAKP is die skuiwe gemaak…

Korrektiewe Dienste man tronk toe

Rofiwasa Khaphathe van Korrektiewe Dienste in Natal is 15 jaar tronkstraf opgelê weens bedrog van meer as R750 000. Hy het glo fondse vanuit die departement se rekeninge oorgeplaas na privaat…

Namibië ook skroot

Die graderingsmaatskappy, Moody’s, het Namibië afgradeer na rommelstatus en dit bring die land in lyn met ander Afrika lande wie se ekonomie gelykstaande is aan dié van ‘n skrootwerf. Namibië…

Robert McBride alweer beskuldig

Die kontroversiële en veroordeelde bomplanter, Robert McBride, van die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat, word beskuldig daarvan dat hy sy 15-jarige kind aangerand het nadat hy  probeer het om haar te…

Terroriste hou duisende gevange

Amnestie Internasionaal het in hul jongste verslag bekendgemaak dat minstens 25 000 burgerlikes in die stad Raqqa in Sirië vasgevang is deur die Islamitiese Staat (IS) terroristebeweging. Die berigskrywer vra…

Amerikaanse vrou wen miljoene dollar

’n Vrou wie se naam nie bekend gemaak mag word nie het in die Amerikaanse deelstaat Massachusetts die grootste lotto wat nog ooit in die VSA gewen is met ’n…

Samsung baas tronk toe

Die omkoop en korrupsie skandaal waarin die waarnemende voorsitter van die tegnologiese reus, Samsung, by betrokke was, is deur die hoërhof in Suid-Korea gevonnis met 5 jaar hardepad. Lee Jae-yong…

Die eierskandaal kring uit

Die Federale Voedsel Agentskap (FAVV) het besluit om nog 14 hoenderplase in België te blokkeer om nie hulle produkte te bemark nie. Die Agentskap het verdere kontroles uitgevoer waartydens die…

Die klug van Noord-Korea

Dit word al duideliker dat die sogenaamde wetenskaplikes van Noord-Korea niks anders is as tegnologie diewe nie, en foto’s wat tans in die media verskyn, word as bewyse daarvoor gepubliseer….

Noord-Korea wil self kernwapens vervaardig

Noord Korea het glo begin om sy kernwapen program uit te bou, en wil nou self onderdele vervaardig vir sy kernreaktor wat gebou moet word. Die inligting is bekendgemaak deur…

Massiewe orkaan tref Texas

’n Massiewe orkaan het die deelstaat Texas getref, en word gesien as die grootste en kragtigste orkaan wat die staat getref het die afgelope 50 jaar. Orkaan Harvey het Vrydag…

Noord-Korea misluk alweer

Die sogenaamde wetenskaplikes van Noord-Korea het hulle onvermoë verder blootgestel aan die wêreld toe hulle die afgelope week minstens drie missiele afgevuur het, en al drie mislukte lanserings was. Twee…

Wêreld Nuusflitse – 28 Augustus

Mjanmar Etniese geweld het in die erg verdeelde Mjanmar losgebars wat tot die dood van minstens 12 burgerlikes gelei het, en waarnemers meen die geweld gaan verder uitkring weens ontevredenheid…