Daily Archives: August 25, 2017

Op die volksakker – relatiewe haat

Die rasse-spanning in die VSA is insiggewend en leersaam.  Miskien gee die feit dat ons dit as buitestanders kan aanskou, ietwat dieper perspektief. Die grondoorsake en vals ideologieë wat die…

Ekonomiese aanduiders : 25 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.18 ( R13.16) Rand / euro  R15.55 ( R15.53) Rand / Britse pond R16.89 ( R16.83) Brent Ruolieprys per vat $51.66 ( $52.24) Goud per fyn-ons…

DA maak soos ANC

Die verskil tussen die DA en die ANC word daagliks kleiner en moeiliker om te onderskei, meen politieke ontleders. Dit volg op die aankondiging van die Kaapstadse DA-beheerde stadsraad dat…

Staatspensioen verswak om SAL te red

Die regering mag nie toegelaat word om die staatsdiens se pensioenfondse te verswak met die verdere aankoop van sukkelende staatsentiteite se aandele om reddingsboeie na van die sinkende entiteite uit…

Metrospoor verloor 70 waens

Metrospoor het aangekondig dat hul 70 treinwaens per maand verloor weens vandalisme. Slegs sowat 18 arrestasies is oor die afgelope agt weke gedoen maar dit beteken dat meeste van die…

Petro-SA in “kaping” betrokke?

Bewerings van ‘n  beoogde kaping van Petro SA is deel van ‘n hofaansoek wat gebring is deur ‘n vorige raadslid Willem Steenkamp. Volgens Steenkamp is hy en ander raadslede afgedank…

Mbeki bekommerd oor DRK, nie SA

Die voormalige president, Thabo Mbeki, het sy kommer uitgespreek oor die toestand in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Daar moet volgens hom drastiese stappe geneem word om die moorde…

Munisipale beamptes onaantasbaar

In ‘n onderhoud met ‘n uitgetrede amptenaar van een van Wes-Transvaal se groot munisipaliteite het dit weer eens aan die lig gekom dat amptenare wat hul skuldig maak aan diefstal,…

Van Zuma-lyfwag tot Intelligensie hoof

Die nuwe waarnemende hoof van misdaadintelligensie, generaal-majoor  was voorheen een van Zuma se lyfwagte. Hierdie aanstelling bevestig politieke ontleders se siening dat sleutelposisies gevul word met persone wat lojaal is…

Indië en Sjina begin eie Koue Oorlog

Indië en Pakistan herdenk 70 jaar van onafhanklikheid van die Britse heerskappy na drie oorloë wat in 1947, 1965 en 1971 plaasgevind het. Die verhouding tussen die twee lande het…

Poolse politiek kry nuwe wending

Die politiek kan ’n nuwe dimensie binnegaan in Pole nadat president Duda sy vetomag gebruik het om twee van die regering se juridiese hervormingswette te kelder. Die nasionalistiese volksparty kan…

Word skatryk in ruimte

Wetenskaplikes vermoed dat die mineralerykdom op ander planete so oorvloedig is dat dit lonend kan wees om robotte te ontwikkel om die myne te ontgin. Dit is nog nie duidelik…

VSA vervang Vloot bevelvoerder

Die VSA vloot het sy Sewende Vloot Bevelvoerder, Viseadmiraal Joseph Aucoin, vervang nadat ’n hele aantal foute onder sy bevel plaasgevind het. Die jongste voorval, waartydens sy vaartuig in ’n…

Kommunistiese Noord-Korea struikel

Die kommunistiese Noord-Korea is vasgevang in ’n geweldige droogte, en die regime vrees dat ’n algehele hongersnood sy mense kan tref wat tot onbeheerbare opstande kan lei. Die huidige sanksie…

Regse Fillon groet die Franse politiek

Die Republikein en nasionalistiese Francois Fillon  het aangekondig dat hy die politieke toneel gaan verlaat na veertig jaar van aktiewe betrokkenheid. Die 63-jarige Fillon het besluit om sy politieke loopbaan…

Wêreld Nuusflitse – 25 Augustus

VSA ’n Voormalige CIA-agent wil geld insamel om die sosiale medium Twitter te koop met die doel om president Donald Trump se Twitter rekening te sluit.   Brittanje Die voedselnywerheid…