Daily Archives: August 24, 2017

Ekonomiese aanduiders : 24 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.16 ( R13.22) Rand / euro  R15.53 ( R15.56) Rand / Britse pond R16.83 ( R16.95) Brent Ruolieprys per vat $52.24 ( $51.58) Goud per fyn-ons…

Verwoestende brande woed landwyd

Verwoestende brande woed oor groot dele van die land, en word aangevuur deur sterk Augustuswinde wat waai. In die Nigel-omgewing het ‘n vrou doodgebrand terwyl mnr. Dirk Lourens in die…

Guptas dalk by belastingontduiking betrokke

Te midde van steeds meer onthullings oor die Guptas se betrokkenheid by staatskaping, en vermoedens dat hulle miljarde rande uit die land gesmokkel het, wil dit nou voorkom of hulle…

Pasop vir jou selfoon

Statistieke toon dat die regering onwettig  mense se selfone afluister of inligting bekom van oproepe sonder dat ‘n regter volgens wet toestemming verleen het dat daar inligting bekom mag word….

Vier mans gevang met vals dokumente

Die SA Polisie en Johannesburg Metro Polisie het vier mans in Brackendowns gearresteer by ‘n huis wat dokumente vervals. Vals tjeks, identiteitsdokumente, bestuurderslisensies en salarisstrokies is onder die vervalste dokumente…

Twintig gevangenes ontsnap

Twintig verhoorafwagtende gevangenes het uit polisie aanhouding ontsnap terwyl hul vervoer is na die Johannesburgse “Sun City” tronk. Ondersoek word gedoen oor hoe die ontsnapping plaasgevind het, die mans is…

Ramaphosa hakkel oor (dis)Grace

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het gesukkel om die regering se besluit om diplomatieke immuniteit aan Robert Mugabe se vrou, Grace, te verdedig tydens ‘n vraesessie in die parlement.. Volgens hom is…

Debat oor orgaan oorplantings kring wyer

Die internasionale debat oor orgaan oorplanting het in die afgelope weke besonder wyd uitgekring, en die verwagting is dat die onderwerp nog lank gedebatteer gaan word. Aan die een kant…

Jongman van Oostenryk mik vir kanseliers amp

Hy is 30 jaar oud, en streef daarna om nie net die Kanselier van Oostenryk te word nie, maar om sy land ’n sterker staanplek in die wêreldpolitiek te gee,…

Robotte word bedreiging vir mensdom

Die tegnologiese ontwikkeling wat ook die verbetering van robotte insluit, is nie net ’n toekomstige bedreiging vir die mensdom deur werkloosheid te verhoog nie, maar kan ook ’n gevaarlike moordenaar…

Kremlin swaargewig word VSA ambassadeur

Een van die Kremlin se swaargewigte, Anatoly Antonov, is deur president Vladimir Poetin aangewys om as die nuwe Russiese ambassadeur in Washington diens te doen. Anatoly Antonov neem die amp…

Sjina en Rusland help Noord-Korea

Die Amerikaanse regering het ’n ondersoek gelas na die bedrywighede van Rusland en Sjina en bevind dat die twee lande verantwoordelik is vir die vinnige vordering wat Noord-Korea getoon het…

Angola kry ’n nuwe regeringsleier

Die stembusse open eersdaags in Angola om onder meer ’n nuwe regeringshoof te kies na Jose Eduardo dos Santos vir 38 jaar sy land regeer het. Die regerende party is…