Daily Archives: August 23, 2017

Ford se derde herroeping van Kuga

Ford SA het ‘n derde keer versoek dat eienaars van Ford Kuga voertuie hul voertuie moet neem na handelaars om ‘n potensiële brandgevaar te ondersoek. Hierdie keer raak dit isolasie…

Ekonomiese aanduiders : 23 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.22 ( R13.16) Rand / euro  R15.56 ( R15.53) Rand / Britse pond R16.95 ( R16.95) Brent Ruolieprys per vat $51.58 ( $51.28) Goud per fyn-ons…

Nog ‘n plaasmarteling

‘n Man wat die slagoffer was van ‘n aanval waartydens hy met ‘n strykyster gemartel is, glo dat sy geloof en openlike belydenis van God hom gered het van ‘n…

Oud-minister vir moord ondersoek

Een van die ministers wat kritiek teen Zuma geuit het en toe uit sy pos verwyder het, word nou ondersoek op aanklag van moord. Ngoako Ramatlhodi het na bewering een…

Waterwese in moeilikheid oor munisipaliteite

Die feit dat munisipaliteite nie hulle rekeninge betaal nie, is die rede dat die departement van waterwese in geldelike nood verkeer. Dit is die verweer van die minister van waterwese…

Banke moet ligloop vir Manyi

Alles dui daarop dat die transaksie tussen Jimmy Manyi en die Guptas kunsmatig is, waar die Guptas spasie tussen hulself en banke probeer skep om sodoende rekeninge in Manyi se…

Tug Zuma, eis Lindiwe

Nog ‘n ANC grootkop het openlik gevra dat tugstappe teen Jacob Zuma gedoen word oor beweerde wandande. Wat hierdie eis soveel interessanter maak, is dat dit kom van Lindiwe Sisulu,…

ANC fokus op ongelykheid in plaas van armoede

Die euwels van armoede en ongelykheid hang soos ʼn donker wolk oor Suid-Afrika se ekonomie. Om dit te behandel sal groot omsigtigheid verg en sukses sal grootliks afhang op welke…

Wolboere glimlag breed oor prys

Vir dekades is daar die gesegde dat ’n wolboer nie skatryk word nie, maar ook nie maklik bankrot sal raak nie. Daardie ou waarheid van weleer kan nou ’n onwaarheid…

Faith op “awol”

Dit blyk asof die minister van staatsdiens en administrasie, Faith Muthambi afwesig is sonder verlof. Sy het tot dusver nog nie by die parlement opgedaag waar sy rekenskap moet gee…

Zuma se eks weggejaag

Nkosazana Dlamini-Zuma, wat hoop om by Jacob Zuma oor te neem as president van die ANC en ook die land, het ‘n vernederende ondervinding gehad toe sy ‘n krans wou…

Groenland, plek van ys op vuur

Groenland, die tuiste van die aarde se grootste permanente ysgebied buite die suidelike Antarktika gebied, is in wese ’n gebied waar ’n massiewe yslaag bo op ’n wilde vuur is….

Groter spanning tussen Turkye en Duitsland

Turkye se president, Recep Tayyip Erdogan, het Duitsland se minister van buitelandse sake gewaarsku en gesê die minister moet sy beperkinge ken en hom eerder bemoei met die verrigting van…

Te min geld om Trump te beskerm

Die Amerikaanse Geheime Diens se begroting is nie voldoende om die honderde spesiale agente te betaal wat nodig is om president Donald Trump en sy familie te beskerm nie. Die…

VSA en S-Korea begin militêre oefening

Terwyl die spanning tussen Amerika en die kommunistiese Noord-Korea op breekpunt was, het die Amerikaanse weermag en Suid-Korea met hulle jaarlikse gesamentlike oefening begin. Die militêre oefening vind plaas te…

Nasionalistiese Duitsers gedenk Rudolf Hess

Duisende nasionalistiese Duitsers het die afgelope naweek die dood van Adolf Hitler se tweede in bevel, Rudolf Hess, herdenk met ’n optog deur die strate van Berlyn. Die optog wat…

Wêreld Nuusflitse – 23 Augustus

Swede Die wêreld se oudste onwettige immigrant is ’n vrou in die ouderdom van 106 jaar wat afkomstig is uit Afghanistan, en wat nou deur die regering gedeporteer gaan word…