Duiwe – Voëlgriep
Wedvlugduiwe is miskien, net miskien, vatbaar vir voëlgriep, maar is beslis nie draers of verspreiders daarvan nie. So verklaar die veeartseny wetenskaplikes van Onderstepoort. Prof Mathinus Hoffman het onder meer…
Wedvlugduiwe is miskien, net miskien, vatbaar vir voëlgriep, maar is beslis nie draers of verspreiders daarvan nie. So verklaar die veeartseny wetenskaplikes van Onderstepoort. Prof Mathinus Hoffman het onder meer…
Tydens die Wêreld Brugkampioenskappe wat tans aan die gang is, het ook die juniors gespeel. Hieronder word die Ouderdomme en medaljes gewen, vestrek. Juniors = 0/25 Dogters = 0/25 Goud: …
Die Wêreld Brugkampioenskappe vir spanne is tans in Lyon, Frankryk, aan die gang. Altesaam 112 lande (583 317 spelers) ding mee. Uiteraard kan almal nie gelyktydig deelneem nie en is uitdunne…
Nadat die Boere-Afrikanervolksraad en die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK) hulle stemvergaderings gehou het na aanleiding van voorstelle wat ingedien is, kan geregistreerde VVK-kiesers nou ook elektronies stem vir die voorstelle. Die…
Sekere dele van die Sizwe hospitaal in Edenvale is erg beskadig deur ‘n brand wat deur ontevrede pasiënte aangerig is. Die aanleiding daartoe was dat ‘n verpleegster dwelms en drank…
Die Guptas het met ‘n verrassende aankondiging gekom dat hulle maatskappy, Oakbay Investments, hulle belang in hulle televisiekanaal, ANN7 vir R300 miljoen en The New Age koerant vir R150 miljoen…
TLU SA het ‘n dringende beroep op boere gedoen om hulle veiligheid op te skerp en by veiligheidstrukture aan te sluit. Die oproep kom van TLU SA se adjunkpresident en…
As ‘n Afrikaanse skool dalk ‘n plek of twee beskikbaar het, word daar dadelik Engelstalige leerlinge daar ingedruk, met die eis dat die skool aanvanklik dubbelmedium moet word, wat lei…
Generaal-majoor Pat Mokushane is afgedank as waarnemende hoof van die polisie se misdaad intelligensie. Dit volg kort na die waarnemende polisie kommissaris, Lesetja Mothiba, in die parlement erken het dat…
Die Kaapstadse uitvoerende komiteelid vir veiligheid en sekuriteit, JP Smith, het sy kommer uitgespreek oor die toename in taxibestuurders wat bestuur terwyl hul onder die invloed van alkohol is. Ses…
Die vorige minister van kommunikasie, Faith Muthambi, het gepoog om die parlement te mislei oor aangeleenthede wat die openbare uitsaaier, die SAUK, raak. Dit blyk uit ‘n verslag van die…
In kruisondervraging het die twee mans wat beweer dat hulle aangerand is deur die sogenaamde doodskisbeskuldigdes, Willem Oosthuizen en Theo Jackson, ‘n ander deuntjie gesing. Dit blyk uit hulle antwoorde…
‘n 35-jarige werknemer van die Johannesburgse Stadsraad is ontslaan na strafregtelike klagtes ten hom gelê is. Dit bring die lys van beamptes wat reeds afgedank, geskors of self bedank het…
Tien rowers het ‘n voertuig wat kontant vervoer in Benoni voorgekeer, die voertuig se kluis met plofstof oopgeblaas en weggekom met ‘n aansienlike bedrag. Die voorval het op die Hoofrifweg…
Rand / VSA dollar R13.16 ( R13.17) Rand / euro R15.53 ( R15.48) Rand / Britse pond R16.95 ( R16.97) Brent Ruolieprys per vat $51.28 ( $52.41) Goud per fyn-ons…
Die regering van eerste minister Theresa May het laat blyk dat hulle ’n toegewing sal maak aan Europese burgers nadat die Verenigde Koninkryk finaal uit die Europese Unie getree het….
Die Britse maatskappy, BioCarbon Engineering het aangekondig dat hy ’n hommeltuig kan “programmeer” om bome te plant teen ’n tempo wat minstens ses keer vinniger is as wat mense dit…
Een van die grootste klagtes wat handelaars en verbruikers het oor wasmasjiene, is die toestel se groot gewig wat veroorsaak word deur die betonblok om te verseker dat dit nie…
’n Swart swaan wat ’n bekende gesig is vir etlike jare in die nabyheid van die Bavaria Rosenau Paleis het onverwags ’n lewensmaat gevind Die swart swaan se vorige lewensmaat…
Nyweraars in Duitsland is nie daarvan oortuig dat elektries aangedrewe voertuie die enigste antwoord is vir die toekoms van die industrie nie. Groot nyweraars het onlangs begin met ’n veldtog…
Amerika se mees senior handelsonderhandelaar het Sjina se industriële beleid as ’n “baie ernstige probleem” beskryf en president Donald Trump het die Sjinese daarvan beskuldig dat hulle die VSA met…
Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland staan weer as kandidaat vir die koalisieregering van haar Christen Demokrate saam met die Christen Sosiale Unie, en die verwagting is dat sy weer die…
Nuutste kommentaar