Daily Archives: August 21, 2017

God sal verstaan:

Eks 23:7  Hou jou ver van valse sake af. En moenie die onskuldige en die wat reg het, ombring nie, want Ek sal die skuldige nie regverdig verklaar nie. Is…

Lucuma plant, die versoeter sonder suiker

Lucuma is ‘n natuurlike versoeter wat ons miskien nie ken nie. Ons kan dit in poeiervorm koop maar is baie duur. Lucuma poeier kan gebruik word in nageregte en melkdrankies…

‘n Alternatief vir pap

Iets anders in die plek van pap? Kom probeer gerus hierdie stampmieliegereg, dis heerlik saam met braaivleis en kan ook opgedien word as ‘n vinnige ete sonder die braaivleis.  …

Motorrubriek – Suzuki Ignis 1.2 GLX

  Suzuki is een van die Japanese fabrikate wat al geruime tyd behoorlik gevestig is in SA. Onwillekeurig gaan ‘n mens se gedagtes terug na die SJ410 wat gedurende 1984…

Meelopers verwyder

Derek Hanekom is een van die wit meelopers van die ANC wat in die slag gaan bly na die mosie van wantroue teen Zuma misluk het. Hanekom het 10 dae…

Ekonomiese aanduiders : 21 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.17 ( R13.17) Rand / euro  R15.48 ( R15.52) Rand / Britse pond R16.97 ( R17.00) Brent Ruolieprys per vat $52.41 ( $50.10) Goud per fyn-ons…

Stamkaptein vat grond vir homself

‘n Bejaarde Bongumusa Mfeka is sonder blik of bloos deur die stamkaptein van die grond afgesit in Mpukunyoni by Mtubatuba in Natal. Die 79-jarige Mfeka is op die grond gebore…

Immuniteit aan Mugabe is skandalig

Die diplomatieke immuniteit wat die Suid-Afrikaanse regering aan Grace Mugabe toegestaan het, is nie net skandalig nie, maar ondermyn die regstelsel en laat die slagoffer in die steek, sê dr….

Kraamklaskamers vir skole

Skole sal dalk binnekort voorsiening moet maak vir ‘n spesiale klaskamer waarion kraamgevalle kan plaasvind, en waar skoolgaande moeders hulle babas sal kan borsvoed. Dit volg op die aankondiging van…

Nog ‘n brug kan val

Skaars nadat ‘n voetgangerbrug oor die N3 inmekaar gestort het, blyk dit dat nog ‘n brug op geleende tyd staan en enige tyd ook kan val. Die voetgangersbrug by Vereenigingweg…

Ondersoeker erken KFC voorval was nie rasgedrewe

Dit lyk of die werklike storie agter die skeefgetrekte mediabohaai oor die sogenaamde KFC-voorval, stuk-stuk geopenbaar word. Tydens die borgverhoor van die vyf blanke mans wat al deur die media…

Swart naweek op plase

Skaars nadat VF Plus sy kommer uitgespreek het oor die barbaarse wreedheid waarmee kwesbare slagoffers op plase en kleinhoewes aangeval, gemartel en in baie gevalle vermoor word, het die landbougemeenskap…

Eskom dompel homself weer in omstredenheid

Eskom twee senior werknemers weer in diens geneem nadat hul geskors was weens onreëlmatige bedrywighede rondom die Gupta gekoppelde firma Trillian. Die heraanstelling kom klaarblyklik weens druk van die waarnemende…

Jacob Zuma Stigting “bankrot”

Die Jacob G Zuma Stigting kon nie hul verpligting nakom om 30 studente se studiegeld vir 2016 te betaal nie. Skynbaar is dit weens finansiële probleme. Dit volg kort op…

Manana bedank

Die omstrede adjunkminister van hoër onderwys, Mduduzi Manana, het bedank na die aanranding klagtes teen hom. Blykbaar het die druk op hom net te veel geword, en hy sê in…

IS terroriste keer terug na Europa

Tussen 1 200 en 3 000 terroriste wat na Irak en Sirië gevlug het, is nou terug in Europa met die klaarblyklike opdrag om hulle terreurdade voort te sit. Die…

Japan en VSA span saam teen N-Korea

Die Verenigde State van Amerika en Japan het besluit om hande te vat in hulle verdediging teen die kommunistiese regime van Noord-Korea. Die ooreenkoms is bereik nadat gevaarlike dreigemente van…

Spanje slaan terroriste met mening

Woedende Spaanse polisiebeamptes het blitsvinnig opgetree nadat onskuldige mense in Barcelona omgekom het in ’n terroriste aanval. ’n Tweede aanval is egter van stapel gestuur deur terroriste, maar die polisie…

Bloedbad in Barcelona skok Spanje

Op die welbekende Ramblas in Barcelona het ’n minibus ingeploeg tussen die mense en daarmee die middestad in chaos gedompel. Die daad word as ’n terroriste aanslag beskou, en die…

Terroriste dood twee in Finland

In die Finse stad Turku het ook ’n terroriste aanval tot die dood van twee onskuldige mense gelei, en is minstens ses mense met messteek wonde beseer. Polisie het blitsvinnig…

Top adviseur verlaat Wit Huis

President Donald Trump het besluit om nog een van sy senior adviseurs te ontslaan, wat die totale aantal adviseurs op agt te staan bring wat nie meer tot sy diens…

Venezuela se hoofaanklaer vlug land uit

Luisa Ortega, die voormalige hoofaanklaer in Venezuela, moes die land uit vlug om die aggressie en vervolgingswaan van die president te vermy. Ortega, wat daarvoor bekend is in haar land…

Venezuela kongres verwerp magsoorname

Die demokratiese kongres in Venezuela het die poging van die regerende party van president Maduro verwerp en gesê dit is ’n poging om die demokrasie te vernietig. Die kongres het beklemtoon…

Wêreld Nuusflitse – 21 Augustus

Switserland Die owerheid in Switserland het ’n verbod geplaas op die registrasie van nuwe Porsche Cayenne motors wat toegerus is met ’n dieselenjin weens die diesel skandaal van Volkswagen, waarby die…