Daily Archives: August 18, 2017

Ekonomiese aanduiders : 18 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.17 ( R13.17) Rand / euro  R15.52 ( R15.52) Rand / Britse pond R17.00 ( R17.00) Brent Ruolieprys per vat $50.10 ( $50.10) Goud per fyn-ons…

Ramaphosa sing Zuma deuntjie

Dat daar geen verskil is in die ideologiese siening van Cyril Ramaphosa en Jacob Zuma nie, het duidelik geword uit opmerkings wat deur Ramaphosa gemaak is en wat maar net…

Laaste volksvergadering die naweek

Die laaste van ‘n aantal volksvergaderings waar beslis gaan word oor die toekoms van die Boere-Afrikanervolksraad, vind die naweek by die Paardekraal monument in Krugersdorp plaas. Verskeie soortgelyke vergaderings is…

Khoza kry eerste trekpas

Dr. Makhosi Khoza, uitgesproke anti-Zuma ANC parlementslid, het die eerste van vermoedelik verskeie trekpasse van die ANC gekry. Sy is summier afgedank as voorsitter van ‘n parlementêre komitee, omdat sy…

Bejaardes in plaasaanval gemartel

‘n Bejaarde egpaar, Mnr. Vic Coocks (75) en sy vrou Gwen (74), is op hulle kleinhoewe buite Potchefstroom, verneder en gemartel tydens ‘n plaasaanval. Vir die twee terroriste was dit…

Joernaliste loop toe minister laat is

Selfs dikwels polities korrekte joernaliste, het keelvol geraak vir die arrogansie van ‘n minister wat eenvoudig nie betyds vir haar afspraak opdaag nie, en het toe huis toe gegaan. Dit…

SAKP is arrogant en swak ingelig

Die ANC het in ‘n skerp verklaring sy een vennoot in die drieparty alliansie, die SAKP, aangevat en gesê dat die SAKP arrogant en swak ingelig is. Dit volg na…

Polisie sluk wind oor Grace

Weersprekende uitlatings van die polisie maak dat die Grace Mugabe sage soos ‘n televisie sepie klink. Eers word verklaar dat sy nie gearresteer is as gevolg van haar “status”, maar…

Bloulig chaos

Chaos het ontstaan nadat  berugte bloulig konvooi voetuie in ‘n ongeluk betrokke was op die M1 in Johannesburg. Die konvooi was onderweg om ‘n BBP te gaan optel toe ‘n…

Tientalle vulkane ontdek in Antarktika

Die gebied bekend as Wes-Antarktika sal voortaan erken word dat dit hoort by die grootste vulkaniese gebied op aarde. ’n Span Skotse wetenskaplikes het ’n lys saamgestel met 91 nuwe…

Melbourne stap weg met die prys

Die Australiese stad Melbourne het vir die sewende jaar agtereenvolgend die toekenning ontvang as die mees leefbare stad op aarde. Die toekenning het die stad te beurt geval nadat die…

Toe skrik die kommunis hom lam

Dit was die gerespekteerde minister van verdediging, James Mattis, van die Verenigde State wat die ganse kommunistiese wêreld met ’n enkele opmerking tot stilte geruk het. Minister Mattis het gereageer…

Immigrante nie Duitsland se voordeel

Alexander Gauland, een van die mees senior kandidate van die nasionalistiese party, Alternatief vir Duitsland (AFD) het in ’n media onderhoud ’n duidelike roete aangedui wat sy party sal gebruik…

Noord-Korea tegnologies gestrem?

Die grootdoenerigheid van die kommuniste in Noord-Korea het toe uiteindelik geboemerang, en die leier van die skiereiland het skielik stil geword. Sy dreigement om die eiland Guam aan te val,…

VSA is Sjina se grootste kliënt

Terwyl president Donald Trump van Amerika oorweeg om ondersoek in te stel na “onbillike handelspraktyke” wat deur Sjina beoefen word, toon die land ’n reuse handelsoorskot met Amerika. Die Amerikaanse…

Wêreld Nuusflitse – 18 Augustus

België Politieke spanning is aan die oplaai in die Franssprekende politieke bedeling van België, en die minister van finansies,  André Flahaut, het uitgevaar teen diegene wat nie bereid is om…

Belgiese stad maak reuse roereier gereg

In die Belgiese stad Malmedy word ’n jarelange tradisie voortgesit, en het die inwoners weer vanjaar ’n reuse omelet (of dalk ’n roereier gereg) gemaak wat die rekordboeke herskryf. Die…