Ekonomiese aanduiders : 17 Augustus 2017 (oggend)
Rand / VSA dollar R13.17 ( R13.30) Rand / euro R15.52 ( R15.62) Rand / Britse pond R17.00 ( R17.12) Brent Ruolieprys per vat $50.10 ( $50.63) Goud per fyn-ons…
Rand / VSA dollar R13.17 ( R13.30) Rand / euro R15.52 ( R15.62) Rand / Britse pond R17.00 ( R17.12) Brent Ruolieprys per vat $50.10 ( $50.63) Goud per fyn-ons…
Vrye denke is die vyand van korrupsie en magsvergrype en dus per definisie die vyand van die ANC-regering, het mnr. Wouter Wessels, VF Plus-LPW, gedurende die sitting van die Vrystaatse…
Slegs twee Noord-Kaapse munisipaliteite is effektief, terwyl nege munisipaliteite “redelik op standaard” is. Dit blyk uit onthullings van Abe Abrahams aan die komitees van onderwys en ontspanning en maatskaplike dienste…
Mosebenzi Zwane, minister van minerale bronne, gaan nie ondersoek word vir sy betrokkenheid by die Guptas en staatskaping nie, as ANC LP’s hulle sin kry. Een van die groot voorbokke…
‘n Arrogante ANC woordvoerder van die Vrystaat het uitgevaar teen witmense en hulle as arrogant uitgeskel, na ‘n vergadering van die werkkomitees van die ANC van die Vrystaat en Natal….
Zimbabwe se president was gereed om na Suid-Afrika te reis, maar het ter elfder ure sy planne verander. Die doel van sy besoek is blykbaar in ‘n poging om die…
Die Limpopo vervoer departement het bekendgemaak dat drie beamptes van die departement afgedank is nadat R7,4 miljoen se boetegeld gesteel is. Vir tien ander beamptes het die vuur te warm…
Dit blyk asof Krieket Suid Afrika meer vertroue in oorsese afrigters het as Suid-Afrikaanse afrigters. Dit blyk na spekulasie dat Ottis Gibson, ‘n Wes-Indiese bouler, glo genader is om by…
Die ANC het aangekondig dat Mduduzi Manana dissiplinêr verhoor gaan word na sy aanranding van twee vroue in ‘n nagklub. Manana is adjunkminister van hoër onderwys. Die ANC se sekretaris-generaal,…
Betogende minibus taxibestuurders het paaie versper, en spoorlyne in die Soshanguve omgewing versper met klippe en rommel. Verder is verbygaande motoriste met klippe bestook en in talle gevalle het taxibestuurders…
Daar bestaan steeds ’n spesiale band tussen Swede en die Noord-Koreane met die bewys daarvan dat ’n ou Volvo motor wat reeds 500 000 km afgelê het, spesiale aandag gekry…
Terwyl Noord-Korea beweer dat hy “elke beweging van Amerika” dophou, het die Amerikaners ’n reuse voorsprong omdat hulle die kommuniste se bewegings nou voltyds monitor deur middel van ’n satelliet….
Baie Duitse kiesers is woedend nadat dit bekend geword het dat die voormalige Bondskanselier, Gerhard Schröder, ’n direkteurspos aanvaar het by die Russe. Gerhard Schröder se aanvaarding van die nominasie…
Hy is die jongste president wat Frankryk se Vyfde Republiek ooit gehad het, en was aanvanklik heel gewild onder die Franse kiesers, maar nou het die skaal se anderkant swaarder…
Die president van Siërra Leone het om hulp gevra nadat meer as 500 mense omgekom het in ’n modderstorting na hewige reën die gebied geteister het. Swaar reënbuie het die…
Iran se president Hassan Rouhani het gedreig om die kernwapen ooreenkoms te kanselleer wat hy in 2015 onderteken het tydens die Obama bewind in die Verenigde State van Amerika. Rouhani…
Madeira Op die eiland Madeira het 13 mense omgekom tydens ’n geloof byeenkoms toe ’n reuse boom op die feesgangers geval het. Duisende mense besoek die eiland elke jaar vir…
Nuutste kommentaar