Daily Archives: August 16, 2017

Ekonomiese aanduiders : 16 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.30 ( R13.30) Rand / euro  R15.62 ( R15.67) Rand / Britse pond R17.12 ( R17.26) Brent Ruolieprys per vat $50.63 ( $50.73) Goud per fyn-ons…

Faith kruip weg oor familie vliegreis

Die omstrede minister van staatsdiens en administrasie, Faith Muthambe, het verkies om nie voor ‘n parlementêre komitee te verskyn om onder kruisverhoor geneem te word oor haar dertig familielede wat…

Polisie verloor stryd teen misdaad

Die polisie is nie besig om die stryd teen misdaad te wen nie. Die erkenning kom van die hoof van analise van die Valke, generaal-majoor Peter Arendse.  Hy het voor…

ANC koppe gaan rol

Die ANC besef dit gaan nie maklik wees om presies te bepaal wie van die sowat 26 parlementslede gestem het vir die mosie van wantroue in hul leier, Jacob Zuma…

Zuma se vroue moet gaan toilette skrop

Zuma moet bedank en sy vroue moet gaan toilette skrop. Dan sal sy dit oorweeg om weer terug te keer na Suid-Afrika. Dit is die woorde van die omstrede Michelle…

Miljarde reeds in grondhervormingsput

Grondhervorming het ‘n onmeetbare put geword waarin miljarde rande van belastingbetalers se gelde reeds verdwyn het, terwyl die einde nog nie in sig is nie. Gugile Nkwinti, minister wat met…

SAID voed Guptas en ANC

ʼn Parlementêre vraag van die VF Plus oor klagtes wat oor die belastinggaarder (SAID) ontvang is sedert die belastingombud tot stand gekom het, dui daarop dat alles nie wel in…

Swaar reën en kouefront is hier

Volgens weervoorspellings is daar ‘n sterk koue front wat die land vandag gaan bereik. Temperature sal skerp daal en ligte sneeuval kan verwag word in hoogliggende gebiede. Die Natalse kusgebiede…

Brandstof weer duurder

Die AA het gewaarsku dat ‘n skerp styging in die prys van brandstof kan wag op motoriste vroeg in September. Die hoofrede daarvoor is die verswakking van die rand, veral…

FNB baas skiet SAL af

Die hoofuitvoerende beampte van Eerste Nasionale Bank,  Jacques Celiers, het op sosiale media aangedui dat hy nie meer van SAL se dienste gebruik sal maak nie. Hy kyk nou na…

SA vrou vermoor in Mauritius

Lara Rijs (32) se bebloede liggaam is Maandag in haar huis in Mauritius gevind, terwyl daar ook tekens is dat sy verkrag is. Sy was werksaam by die Genève Bestuursgroep…

Regter bevind OB se optrede onwettig

Regter John Murphy het ‘n paar klappe uitgedeel aan die nuwe Openbare Beskermer wat deur Jacob Zuma aangestel is. Die hof het bevind dat haar optrede in die Bankorp reddingsboei…

Egiptiese treinongeluk veroorsaak chaos

Twee treine wat saam in ’n ongeluk betrokke was in Egipte, het die dood van minstens 42 passasiers veroorsaak en meer as 140 het ernstige beserings opgedoen. Mediese personeel het…

Bitcoin waarde spring hemelhoog

Die digitale munt Bitcoin (deesdae ook bekend as Internetgeld of as virtuele geld) het vir die eerste keer in sy bestaan van net meer as 9 jaar, die R55 000…

“Dokters Sonder Grense” skrik wakker

Die “Dokters Sonder Grense”, wat hulle reeds vir etlike jare bemoei het om sogenaamde vlugtelinge wat na Europa probeer gaan om ’n beter lewe te voer, het glo besluit om…

Oekraïne lewer onderdele aan N-Korea

’n Vervaardiger van onderdele in die Oekraïne lewer belangrike onderdele aan die kommunistiese Noord-Korea om sy missiele te ontwikkel. Die lewering van onderdele verklaar nou aan wetenskaplikes waarom die land…

Diewe steel tonne sjokolade in Duitsland

Die polisie in die sentrale gebied van Duitsland is op ’n jagtog, soekend na diewe wat weggekom het met ’n sleepwa gelaai met 20 ton sjokolade. Asof dit nie genoeg…

Een missiel, en die oorlog begin!

Noord-Korea moet net en missiel afstuur in die rigting van enige deel van die Amerikaanse grondgebied, dan het “die oorlog begin”. Dit is die waarskuwing van die Amerikaanse minister van…

Wêreld Nuusflitse – 16 Augustus

Duitsland Duitsers is ontevrede oor die volksvreemde restaurante in die land waar nie ’n woord Duits gespreek word nie, en die spyskaart nie tradisionele kossoorte bied nie.   Siërra-Leone Meer…