Ekonomiese aanduiders : 15 Augustus 2017 (oggend)
Rand / VSA dollar R13.30 ( R13.40) Rand / euro R15.67 ( R15.85) Rand / Britse pond R17.26 ( R17.45) Brent Ruolieprys per vat $50.73 ( $52.10) Goud per fyn-ons…
Rand / VSA dollar R13.30 ( R13.40) Rand / euro R15.67 ( R15.85) Rand / Britse pond R17.26 ( R17.45) Brent Ruolieprys per vat $50.73 ( $52.10) Goud per fyn-ons…
Nog ‘n adjunkminister het openlik na vore getree en die leierskap van Jacob Zuma gekritiseer. Bheki Cele, adjunkminister van landbou, gaan selfs so ver as om te sê hy is…
‘n Persoon wat as historikus werksaam is by die Rhodes Universiteit, is van mening dat wetgewing wat die kweek en rook van dagga verbied, rassisties en irrasionaal is en die…
Soos wat vermoed is, het ‘n ondersoek bevind dat “menslike bedrywighede” verantwoordelik was vir die verwoestende brande wat Knysna en omstreke in Junie getref het. Tydens die brande is talle…
Die polisie moet ingevolge ‘n hofbevel R265 000 uitbetaal nadat twee polisielede ‘n man van sy vryheid beroof en ernstig aangerand het. Gerald Peter Carey van Glen Marais, Kempton Park het…
Die Langlaagte toetsterrein is die naweek “besoek” deur inbrekers wat rekenaars gesteel het asook ‘n onbekende bedrag geld, ten spyte van sekuriteitswagte wat die perseel bewaak het tydens die inbraak. …
Die omstrede minister van staatsdiens en administrasie, Faith Muthambi, ontken aantygings dat sy nabye vriende en familie aangestel het as haar ondersteuningspersoneel. Sy word daarvan beskuldig dat sy tot soveel…
‘n Johannesburgse vrou, Gabriella Engels, beweer dat sy aangerand is deur die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe. Die voorval sou die naweek in ‘n hotel in Johannesburg plaasgevind het waar Engels…
Wetenskaplikes verbonde aan die Universiteit van Harvard kon daarin slaag om genetiese “modifikasies” aan te bring by varke wat die diere se organe vry van skadelike virusse maak om na…
Minstens vyf van die Amerikaanse diplomate wat in Kuba diens gedoen het, het ’n ernstige gehoorprobleem ontwikkel en uiteindelik doof geword. Die gehoorprobleem het in die afgelope paar maande ontstaan…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vroeër die president van Venezuela daarvan beskuldig dat hy ’n diktator is, maar nou het hy die land gewaarsku dat militêre optrede nie uitgesluit…
By een van België se hoenderboere waar besmette hoendereiers klaarblyklik gevind is, het toetse ook bewys dat die lêhenne van dieselfde gifstof in hulle sisteem het. Nadere ondersoeke het aan…
President Donald Trump het weereens getoon dat hy en die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, nie graag langs dieselfde vuur wil wees nie. Hy het die Bondskanselier letterlik toegesnou nadat sy…
Die goewerneur van die klein eiland Guam, het sy waardering uitgespreek vir die ferm optrede van president Donald Trump nadat die kommunistiese Noord-Korea gedreig het om die eiland aan te…
Nuutste kommentaar