Daily Archives: August 14, 2017

Ek is verlos van myself! Wat nou?

Rom 12:1  Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike…

Motorrubriek – Ford Everest 2.2 XLS awd

  Die vorige reeks Ford Everest het slegs uit twee modelle bestaan en in beide voertuie was dieselfde grootte kragbron gebruik naamlik ‘n 3,2 liter diesel enjin, vier wiel aandrywing…

Houttuynia cordata ‘Chameleon’ / Harlekynplant

  Die harlekynplant is ‘n pragtige spreiende en meerjarige plant en behoort aan die Saururaceae familie en die rang is Piperales. Dit word ook aangeplant as grondbedekker en vertoon baie…

Koffiekoek vir die naweek

Maak hierdie heerlike klam koffielaagkoek vir die komende naweek. Dit is nie ‘n baie hoë koek nie, maar die smaak is voortreflik en die koek is klam.   Bestanddele: 125…

Gauteng gesondheid bankrot

Die Gauteng se departement van gesondheid is tegnies bankrot. Dit volg nadat die LUR vir gesondheid, Gwen Ramokgopa, erken het dat sy geen geld het om eise vir nalatigheid te…

Stellenbosch dus tog Engels?

Die Universiteit van Stellenbosch gaan waarskynlik tog ‘n Engelsmedium instelling word na jare van stryd om dit as ‘n Afrikaanse universiteit te behou. Dit blyk nadat ‘n vertroulike gesprek oor…

Wepener se stadsaal ook vernietig

Kort op die hakke van die historiese Bloemfonteinse stadsaal se vernietiging deur ‘n brand, het dieselfde lot die stadsaal van Wepener, ook in die Vrystaat, getref. Hierdie keer was daar…

OR Tambo werknemers vas oor dwelms

  Twee werknemers van die OR Tambo lughawe is gearresteer op klagtes van dwelmsmokkelary.   Dit volg nadat kokaïne ter waarde van meer as R5,2 miljoen in hul besit gevind…

NVG wil nie Guptas vervolg nie

Dit blyk dat die Nasionale Vervolgings Gesag (NVG) nie bereid is om die Guptas, president Zuma of enige minister te vervolg wat in die gelekte e-posse betrek is nie. Volgens…

Dlamini-Zuma eis radikale ekonomiese transformasie

Die kandidaat wat Jacob Zuma wil opvolg, sy eks vrou Nkosozana-Dlamini  Zuma,  het op Parys weer met opswepery begin by ‘n ANC vergadering toe sy geëis het dat radikale ekonomiese…

Manana blyk ‘n moeilike baas te wees

Die baas wat gereeld vloer moere gooi, mense afdreig en blatant mense misbruik. Volgens personeel is dié man niemand anders as Mduduzi Manana. Bewerings word deur dié adjunkminister se personeel…

Rekenaars gesteel by Kompetisie Kommissie

  Twee skootrekenaars is gesteel van die Kompetisie Kommissie in Pretoria.   Dit is nog een van ‘n reeks diefstalle by regeringsinstellings.   Die diefstal het skynbaar helder oordag plaasgevind…

Meule maatskappy beboet

Die Kompetisie Tribunaal het Brenner Meule beboet met ‘n R12 miljoen administratiewe boete oor prysvasstelling saam met ander meulens oor ‘n tydperk van agt jaar. Die eerste ondersoek is in…

Ekonomiese aanduiders : 14 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.40 ( R13.46) Rand / euro  R15.85 ( R15.85) Rand / Britse pond R17.45 ( R17.47) Brent Ruolieprys per vat $52.10 ( $51.90) Goud per fyn-ons…

Duisende VSA regses trek saam in Virginië

Duisende nasionalisties gesindes in Amerika het ’n massa byeenkoms gehou in die universiteitstad Charlottesville, in die deelstaat Virginië om beswaar te maak teen die verwydering van ’n Amerikaanse generaal se…

Jaar 2016 was warmste ooit

Die jaar 2016 was wêreldwyd die warmste jaar ooit sedert temperatuurmetings begin is op verskeie plekke op aarde. Die bevinding is gemaak deur die Amerikaanse Natuur Agentskap (NOAA) in sy…

Trump gooi petrol in die vuur

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het getoon dat hy nie berou het oor sy skerp uitlating teenoor Noord-Korea toe hy die land gewaarsku het dat Amerika sal slaan op ’n…

Eier skandaal: Twee bestuurders in hegtenis

Die reuse maatskappy, Chickfriend, het klaarblyklik ’n aandeel in die besmetting van miljoene hoendereiers, en twee van sy senior bestuurders is in hegtenis geneem. Die twee bestuurders word aangehou weens…

Spanning verhoog in Kenia na verkiesing

Die verkiesingskommissie in Kenia was nog besig om die finale uitslag van die algemene verkiesing te bepaal toe die leier van die opposisieparty reeds geëis het dat hy die verkiesing…

Bekgeveg lei tot kant-kies proses

AS die VSA en Noord-Korea werklik tot oorlog sou oorgaan, sal Sjina beslis die Noord-Koreaanse bondgenoot steun. Dit is die siening wat in die Sjinese staatskoerant uiteengesit is nadat die…

VSA moet eerste stap neem tot vrede

Die Russiese minister van buitelandse sake, Sergej Lavrov, het Rusland se onrustigheid oor die krisis met Noord-Korea laat deurskemer toe hy in die afgelope naweek gesê het Washington moet eerste…

Sjina probeer VSA kalmeer

Sjina se president, Xi Jinping, sê in ’n verklaring die Amerikaanse president, Donald Trump, behoort die krisis met Noord-Korea te beëindig en liefs nie uitlatings maak van militêre gereedheid teen…

Miljoene vrywilligers sluit aan by N-Korea leër

In oproep wat tot die volk gerig is, het sowat 3,5 miljoen werkende mense vrywillig by die Noord-Koreaanse leërmag aangesluit om die land te wreek teen die sanksies wat Amerika…

VSA skip vaar in Sjinese Suid See gebied

Beijing het sy stem dik gemaak nadat ’n oorlogskip van die Verenigde State naby die mensgemaakte eiland in die Sjinese Suid See gevaar het. Die optrede van die Amerikaanse vloot…