Daily Archives: August 11, 2017

“Voorverkiesing” vir volksverkiesing

Talle voorstelle is ontvang oor die pad vorentoe vir die Boere-Afrikanervolksraad en die Volks Verkiesing Kommissie (VVK), en gekonsolideer tot 27, en mense kan op twee volksvergaderings vir daardie voorstelle…

Ekonomiese aanduiders : 11 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.46 ( R13.44) Rand / euro  R15.85 ( R15.77) Rand / Britse pond R17.47 ( R17.47) Brent Ruolieprys per vat $51.90 ( $52.70) Goud per fyn-ons…

DA kry wind van voor oor verkiesing

Die nuutste slenter van die Demokratiese Alliansie (DA) om die parlement te laat ontbind en ‘n vroeë verkiesing te vra, kry vanuit alle oorde die wind van voor, en word…

Vals prokureur smous staatsgrond

‘n “Namaakprokureur” is betrek  by ‘n bedrogspul waarin staatsgrond in Natal onwettig verkoop is deur middel van vervalste dokumentasie. Dit wil voorkom of die Departement van Openbare Werke in die…

HNP huldig oud-leier

Die HNP het op 10 Augustus, die verjaardag van wyle mnr. Willie Marais, hulle aan dié ontslape leier gebring.  Mnr. Marais sou gister 89 jaar oud geword het. In die…

Minister van Energie ondersoek R80 miljoen bedrog

Die minister van energie, Mmamoloko Kubayi, het ‘n ondersoek ingestel rondom beweerde tender onreëlmatighede in haar departement. Verskeie senior amptenare is na bewering betrokke by die saak waarin R80 miljoen…

Adjunkminister hoër aanranding EN konsumpsie

Die minister van polisie het volgens ‘n verklaring in die parlement gesê dat die misbruik van alkohol daartoe gelei het dat die adjunkminister van Hoër Onderwys ‘n vrou in ‘n…

Voldoende voorraad entstof vir vee

Onderstepoort se entstof afdeling het boere die versekering gegee dat daar in die komende seisoen geen tekort aan entstof sal wees nie. Boere het die aankondiging verwelkom aangesien hulle in…

Premier se amptenare in R23 miljoen bedrog

Amptenare van die Natalse ANC-premier is uitgevang in ‘n R23 miljoen tenderbedrog saak. ‘n Interne oudit toon dat twee senior amptenare en twee junior amptenare uitgewys word dat hul saamgewerk…

Eierkrisis word ondersoek

Donderdagoggend het ondersoekers en die federale polisie van België begin met deeglike ondersoeke by hoenderboere in Oos-Vlaandere en Kempen op soek na die oortreders wat gifstof as ontsmettingsmiddel gebruik het…

Kanada bou tentedorp vir asielsoekers

Die Kanadese regering het sowat 100 van sy Weermag soldate aangesit om ’n tentedorp op te rig vir asielsoekers uit Amerika. Die kamp wat redelik na aan die grens met…

VSA deporteer Kubaanse diplomate

Die Trump administrasie het twee Kubaanse diplomate teruggestuur na Kuba weens onaanvaarbare gedrag wat glo deur die twee openbaar is. Volgens ’n woordvoerder is twee Kubaanse diplomate deur Washington huis…

VSA stel sanksies in teen Venezuela

Die Verenigde State van Amerika het aangekondig dat sanksies teen agt van Venezuela se regeringslui ingestel word aangesien hulle direk verantwoordelik is vir die ondermyning van die land se demokrasie….

Protes in Kenia word gewelddadig

Die oorwinning van president Uhuru Kenyatta van Kenia in die afgelope verkiesing het hernude gevegte ontlok onder kiesers terwyl die polisie met lewendige ammunisie die anti-regering protesteerders wou stop. Opposisieleiers…

Eierkrisis in Europa lei na hof

Die landbou organisasie, Boerebond, wil nou skadevergoeding eis teen die skuldiges wat daarvoor verantwoordelik is dat miljoene hoendereiers van winkelrakke verwyder moes word. Die landbou organisasie het ook gevra dat…