Daily Archives: August 10, 2017

Los ander se e-pos uit

‘n Senior werknemer van Eskom het uitgevind wat gebeur as jy iemand anders se e-posse kraak en daarop ingaan. Die werknemer, Genevieve Roux, het ‘n boete van R40 000 gekry omdat…

ANC rebelle gejag

Die ANC is woedend op die party se lede wat tydens die geheime stemming in die wantrouemosie teen die president, ten gunste van Zuma se verwydering gestem het. Lang messe…

Taxibestuurder slaan blanke byna dood

‘n Blanke man is byna deur twee taxibestuurders met bakstene doodgeslaan in ‘n voorval van klaarblyklike rasgedrewe padwoede. Die 43-jarige mnr. Carel Kruger kon uiteindelik aan die aspirant moordenaars ontkom…

Stropers steel duisende perlemoen

Bykans 130 stropers het naby Gansbaai toegeslaan en duisende perlemoen gestroop. Sowat 126 duikers het naby ‘n perlemoen plaas toegeslaan in die stroop proses. Sewe en dertig sakke met bykans…

Twee aangehoudenes ontsnap

Twee verdagtes het uit polisie aanhouding ontsnap in Burgersfort. Beide was vas geboei maar het ten spyte daarvan die voertuig se deur doodluiters oopgemaak en het by ‘n verkeerslig uitgespring…

Zuma tree steeds nie teen Manana op

Iemand wat al self in die spervuur was oor sy minagtende hantering van vroue, die ANC-president Jacob Zuma, het gesê dat enigeen wat vrouens misbruik, ongeag sy posisie, vervolg moet…

19-jarige verkrag 12-jarige meisie

‘n 19-jarige student is in Sunnyside in hegtenis geneem en word aangekla van statutêre verkragting nadat hy omgang gehad het met ‘n 12-jarige meisie. Die kind se ma het die…

Ekonomiese aanduiders : 10 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.44 ( R13.22) Rand / euro  R15.77 ( R15.61) Rand / Britse pond R17.47 ( R17.25) Brent Ruolieprys per vat $52.70 ( $52.37) Goud per fyn-ons…

Samsung baas kan lank sit

Die vervolgingsgesag van Suid-Korea beveel aan dat die hoof van Samsung vir 12 jaar tronk toe gestuur word weens die bedrog waarby die reuse organisasie verlede jaar betrokke was. Die…

Noord-Korea gaan voort met kernwapenprogram

Noord-Korea het aangekondig dat sy program van kernwapen ontwikkeling voortgaan “ongeag die omstandighede” waarin dit gedoen word. Dit volg nadat die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad die “strengste moontlike sanksies” teen…

Kommuniste se kernwapens in nuwe fase

Japan het gewaarsku dat die bedreigings van Noord-Korea met sy kernwapens “as ’n nuwe stadium” gesien moet word wat die wêreldvrede bedreig. Met Noord-Korea se eis dat sy ballistiese missiele…

Kenyatta seëvier in Kenia

Alhoewel dit ’n redelike gelykop stryd is wat in Kenia se algemene verkiesing waargeneem is, blyk dit tog of die president, Uhuru Kenyatta die meerderheid stemme getrek het. Raila Odinga…

Noord-Korea dreigement word gevaarlik

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Noord-Korea in ’n skerp bewoorde verklaring gewaarsku om nie voort te gaan met sy dreigemente teen Amerika nie. Trump het gesê die regime van…

Donau word onafhanklike staat

Jare lank is daar ’n dispuut oor die grens tussen Kroasië en Serwië, en kon hulle nie ’n ooreenkoms bereik oor die grensgeskil nie. Die regerings van die twee lande…

Wêreld Nuusflitse – 10 Augustus

Irak Die owerheid in Irak het 27 Islamitiese Staat vegters wat in hegtenis geneem is, die afgelope week tereggestel en gesê dit word gedoen omdat honderde van die land se…