Daily Archives: August 9, 2017

Zuptazania

Bostaande is die opskrif van die redaksionele kommentaar wat in die jongste uitgawe van die tydskrif Die Afrikaner verskyn. Die Afrikaner sê Zuptazania is dalk vir die oomblik die raakste…

Plaasaanval by Thabazimbi

‘n Plaasaanval het in die vroeë oggendure plaasgevind by Klipgat in die Thabazimbi distrik. Die eienaar van die plaas is skynbaar deur twee van sy eie werkers aangeval, maar hy…

Verdere afgradering verwag

Ekonome voorspel dat die Suid-Afrikaanse ekonomie, wat reeds rommelstatus verwerf het onder die ANC-bewind, verder afgegradeer kan word. Toe die speaker van die parlement aangekondig het dat die mosie van…

Brug op N3 stort ineen

In die middernagtelike ure het ‘n voetgangersbrug op die N3 hoofweg naby Johannesburg inmekaar gesak. Die brug is tussen die Geldenhuys wisselaar en die Van Buurenweg afrit. Alhoewel niemand skynbaar…

198 Parlementslede verkies bedrog bo integriteit

Wanneer 198 lede van ‘n parlement ‘n keuse maak ten gunste van staatskaping, bedrog, korrupsie, nepotisme en nog meer, dan het daardie land ‘n laagtepont in sy geskiedenis beleef. Waarnemers…

Blommeskou gekanselleer

Die bekende Wilde Blommeskou wat jaarliks in Clanwilliam plaasvind gedurende die wintermaande, is afgestel weens die ernstige droogte wat die gebied teister. Jaarliks word meer as 400 verskillende spesies vertoon,…

SEB kommissie ondersoek sake entiteite

Die kommissie wat die sogenaamde “breëbasis swart ekonomiese bemagtiging” moet bevorder, is tans besig met ondersoeke na ondernemings wat skynbaar nie die regulasies nakom rondom swart bemagtiging nie. Dit is…

Duitsland en Viëtnam in diplomatieke rusie

Duitsland en Viëtnam verkeer tans in ’n hewige diplomatieke rusie nadat ’n Viëtnamese politikus en sakeman ontvoer is terwyl hy aansoek om asiel in Duitsland gedoen het. In reaksie op…

Mensehandel uit Afrika floreer

Bewyse met klank en video opnames wat deur die Italiaanse Departement van Justisie bekom is, toon dat sekere reddingsbote in die Middellandse See met die mense smokkelaars saamwerk. Die klankopnames…

Wetenskaplikes maak deurbraak met allergieë

Amerikaanse wetenskaplikes het nog ’n deurbraak gemaak in die mediese wetenskap toe hulle vasgestel het wat in die menslike liggaam teenwoordig is wat allergieë veroorsaak. Hulle beweer dat hulle presies…

Weerstand bou op teen Franse president

Bykans 200 000 kiesers in Frankryk het ’n petisie onderteken teen die vrou van president Emmanuel Macron nadat sy glo ’n benaming as Eerste Dame vra en ’n amptelike posisie…

Joernaliste verlaat linkse CNN

Die verlinkse Amerikaanse televisie nuusdiens, CNN, het nie bekend gemaak dat joernaliste sy diens verlaat weens die maatskappy se volgehoue pogings om president Donald Trump in ’n negatiewe lig te…

Besmette eiers ook in Frankryk

Frankryk het die koperspubliek gewaarsku dat verskeie verpakkings hoendereiers die land ingekom het wat met die insektedoder besmet is wat fipronil bevat en is reeds in voedsel verwerkingsmaatskappye gevind. Kort…