Daily Archives: August 8, 2017

Op die volksakker – party-politieke integriteit is ʼn hersenskim

Terwyl opposisie partye en politieke ontleders dag na dag stof opskop oor die belangrikheid van ʼn geheime stemming op 8 Augustus 2017, is dit opmerklik dat niemand die volle waarheid…

Ekonomiese aanduiders : 8 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.22 ( R13.38) Rand / euro  R15.61 ( R15.80) Rand / Britse pond R17.25 ( R17.49) Brent Ruolieprys per vat $52.37 ( $52.42) Goud per fyn-ons…

Nog ‘n hoë amptenaar geskors

Die adjunk direkteur-generaal van energie, Ompi Aphane, is geskors waardeur die lys van geskorste grootkoppe in staats- en staatondersteunde instellings nog langer word. Aphane is skynbaar een van die mees…

SA studente nie gereed vir hoër onderwys

In ‘n studie word aangetoon dat slegs meer as die helfte van die studente wat hoër onderwysinstellings betree, gereed is vir die oorgang van skool na tersiêre onderwys. Dit is…

Myn skort unie se erkenning op

Die Lonmin groep het kennis gegee dat hul die organisatoriese regte van drie vakverbonde gaan beëindig aangesien hul verteenwoordiging onder die voorgeskrewe vlakke is. Die drie vakverbonde wat geraak word…

PRASA gee lyfwagte vir geskorste hoof

Die spooragentskap Prasa het voortgegaan om meer as R1 miljoen te betaal aan lyfwagte vir die geskorste hoof van Prasa, Collins Letsoalo. Dit ten spyte daarvan dat Prasa meer as…

Wantrouemosie met geheime stem

Die mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma sal geskied by wyse van geheime stemming. Die aankondiging is tydens ‘n mediakonferensie gemaak deur die Speaker van die parlement, Baleka Mbete….

“Adjunkminister van Hoër Aanranding” se kop geëis

Die adjunkminister van hoër onderwys, Mduduzi Manana, se bedanking en summiere arrestasie word geëis nadat hy betrap is op ‘n video dat hy ‘n vrou by ‘n nagklub aangerand het…

Libië se opposisie in verset teen Italië

Nadat Italië besluit het om sy vloot se skepe net buite die gebiedswaters van Libië te hou, het die invloedryke generaal Khalifa Haftar van Libië se opposisieparty gedreig om die…

Mike Pence, die waardige visepresident

Visepresident Mike Pence van Amerika word regoor die wêreld beskou as een van die mees waardige visepresidente wat nog in die VSA diens gedoen het. Die vermoede bestaan dat hy…

Europa: Miljoene hoendereiers onbruikbaar

Een van Duitsland se grootste supermarkte, die Aldi groep, het as voorsorgmaatreël teen moontlike onveiligheid, die verkope van sy hoendereier voorraad op die ys geplaas. Die maatreël volg nadat dit bekend…

Rusland oorweeg sanksies teen EU

Moskou behou hom die reg voor om teenmaatreëls te neem nadat die Europese Unie nuwe sanksies teen hom ingestel het. Die waarskuwende aankondiging is die afgelope naweek deur die Russiese…

Venezuela se Prokureur-generaal afgedank

Die nuut saamgestelde parlementêre struktuur in Venezuela het beveel dat die prokureur-generaal van die land afgedank en vervang word met ’n persoon wat pro-regering is. Prokureur-generaal Luisa Ortega Diaz, wat…

Brittanje sal nie 40 miljard betaal

Die Verenigde Koninkryk verwerp die inhoud van koerantberigte waarin beweer word dat die land bereid sal wees om 40 miljard te betaal vir uittrede uit die Europese Unie. Volgens die…

Hoogste strafmaatreëls teen Noord-Korea ingestel

Die omstandighede met die kommuniste van Noord-Korea is sodanig dat die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad die strafste sanksies ingestel het wat nog ooit teen die skiereiland van krag was. In…