Daily Archives: August 7, 2017

Verstaan ek waarvan ek verlos is?

Ef.2:8  Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; Wees dood eerlik met uself! Het u ook…

Adjunkminister rand vroue aan

Die adjunkminister van Hoër Onderwys, Mduduzi Manana is in die moeilikheid nadat hy hom nie kon gedra by ‘n nagklub in Fourways nie, en twee vroue aangerand het. Net voor…

Motorrubriek – Ford Fiesta ST200

  Een van Ford se produkte wat baie gewild is, is die Fiesta ST. Hierdie is ‘n blitsbuks in die ware sin van die woord en met die beperkte hoeveelheid…

Smullekker gebakte kool

Almal sal van hierdie koolgereg ‘n tweede porsie wil eet. Dit is heerlik en sommer vinnig en maklik om vir Vrydagaand te bak, saam met ‘n vars broodrol.   Gebakte…

Sheena’s Gold / Duranta erecta

Hierdie is ‘n baie bekende struik in baie van ons tuine. Dit vertoon altyd soos ‘n prentjie. Dit is in die familie Verbenaceae. Sheena’s Gold groei vinnig en kan ook…

Plaasmoord in Groblersdal

Elf gewapende terroriste het ‘n bedlêende 67-jarige plaasboer by Limpopo aangeval en vermoor. Mnr. Herman Botha en sy vrou Meisie is aangeval, en sy seun Bernard is ook erg aangerand….

Edward Zuma word vervolg vir rassisme

Nadat pres. Jacob Zuma se seun, Edward, openlik rassisties ingeklim het onder oudministers Derek Hanekom en Pravin Gordhan, gaan hy nou vervolg word in die Gelykheidshof. Aanvanklik is hy die…

Nog ‘n aspirant presidentskandidaat

Daar is al ses kandidate wat aspireer om Jacob Zuma as ANC-president op te volg, maar dit lyk of die lys aspirante nog nie gesluit het nie. Die voorsitter van…

Eric Wiese vermoor in Kaap

Die 81-jarige mnr. Eric Wiese is buite sy huis in Higgovale Kaapstad aangeval en daarna in sy huis ingesleep waar hy vermoor is. Weinig items van waarde is gesteel. Mnr….

Top polisie offisier in die spervuur

Brigadier Leonara Bamuza-Phetlhe staar ‘n interne ondersoek in die gesig nadat sy ‘n top sekuriteitsklaring uitgereik het vir generaal-majoor Pat Mokushane. Dit het boonop gebeur nog voordat die beoordelingspaneel ‘n…

Nog ‘n korrupte Zuma

Mxolisi Saddy Zuma, seun van Jacob Zuma by sy oorlede vrou, Kate Manstho, het gepoog om ‘n makelaar om te koop by Altech UEC. Dit was in ‘n poging om…

Ekonomiese aanduiders : 7 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.38 ( R13.36) Rand / euro  R15.80 ( R15.88) Rand / Britse pond R17.49 ( R17.55) Brent Ruolieprys per vat $52.42 ( $52.01) Goud per fyn-ons…

Bomplanter se terreurpogings gefnuik

Die plan van ’n vermeende bomplanter om ’n ontploffing te veroorsaak deur ’n bom aan boord van ’n passasiersvliegtuig te bring, is deur lughawe personeel gefnuik. Die bomplanter wou ’n…

Trump se foongesprekke afgeluister

Die wêreld is aan die gons nadat vasgestel is dat minstens twee uiters sensitiewe telefoongesprekke van president Donald Trump na die buiteland volledig in die hand van die pers gekom…

VSA Demokraat stap oor na Republikeine

Die Demokratiese Party in Amerika se goewerneur van Wes-Virginië, Jim Justice, het tydens ’n Trump-byeenkoms in Huntington aangekondig dat hy nie langer sy steun aan die liberale party kan bied…

Spesiale jurie oor Russiese inmenging

In die ondersoek na moontlike Russiese inmenging in die presidentsverkiesing van Amerika, het die voormalige FBI direkteur wat aangestel is om die ondersoek te lei, ’n spesiale jurie aangewys vir…

Venezuela verkiesing in hof betwis

Die hoof staatsaanklaer van Venezuela het die hof genader oor die uitslag van die verkiesing wat met bedrog verbind word. Sy het ’n dag voordat die parlement sekere wysigings van…

Ongekende hittegolf tref Europa

Die suidoostelike gebiede van Europa gaan gebuk onder die ergste hittegolf wat nog ooit opgeteken is vir die kontinent. Die hittegolf wat die noorde van Afrika tref, het ook lande…

Sanksies teen Noord-Korea verskerp

’n Nuwe resolusie van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad is ingedien deur die Verenigde State van Amerika om strenger strafmaatreëls in te stel teen Noord-Korea. Ingevolge die resolusie sal strenger…

Brexit: Brittanje sal 40 miljard betaal

Londen sal instem vir betaling van tot 40 miljard euro om uit die Europese Unie te tree, maar nie ’n enkele sent meer as dit nie. Die besluit van Brittanje…

Siriese soldate verdryf IS terroriste

Die soldate van die Siriese regime het ’n klinkende oorwinning behaal in die sleutelgebied van Sukhna wat tot hede deur die Islamitiese Staat terroriste beheer was. Die gebied vorm ’n…

Wêreld Nuusflitse – 7 Augustus

Rusland President Vladimir Poetin van Rusland het glo deelgeneem aan ’n sterkman byeenkoms in die land, te midde van ’n geweldige hittegolf.   Duitsland Sjinese toeriste is in Duitsland in…