Daily Archives: August 4, 2017

Feestelike veiling vir Die Vryburger more

  Groot opwinding heers vir die veiling wat more (Saterdag 5 Augustus) deur Die Vryburger aangebied word. Die veiling begin om 10 uur die oggend, en vind plaas op die…

Ekonomiese aanduiders : 4 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.36 ( R13.22) Rand / euro  R15.88 ( R15.68) Rand / Britse pond R17.55 ( R17.49) Brent Ruolieprys per vat $52.01 ( $51.36) Goud per fyn-ons…

Kroonstad bestuurder in rioolsop

Die munisipale bestuurder van die Moqhaka plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat, is in die moeilikheid oor riool, en hy staar nou strafregtelike klagtes in die gesig. Die munisipaliteit sluit Kroonstad,…

Naidoo eis dat ministers moet bedank

Die aktivis en vorige regeringsminister, Jay Naidoo, het op ‘n vergadering in Kaapstad gesê hy steun die oproep dat Zuma moet uittree maar hy eis ook dat alle ministers wat…

Noodnommers 10111 staak weer

Werkers wat die 10111 noodnommer sentrums beman het weer begin staak na loon onderhandelings misluk het. Die vakverbond SAPU eis dat die salaris van werkers by die sentrums dieselfde moet…

Polisie slaan toe op mediese fakulteit

Skootrekenaars en elektroniese apparaat van meer as 200 personeel lede van die Universiteit van Kwa-Zulu Natal is tydens ‘n polisie klopjag gekonfiskeer. Dit is in opvolging van ‘n ondersoek na…

OUTA kla Guptas en Zuma jnr aan

Die burgerregte groep, OUTA, het klagtes van verraad, afpersing en bedrog gelê teen die Gupta broers en hoofman Zuma se seun, Duduzane Zuma. Volgens mnr. Ben Theron van OUTA is…

Ontvoerde Suid Afrikaner vrygelaat

Stephen McGown, wat in 2011 deur Al-Qaeda terroriste ontvoer is in Mali, is herenig met sy familie in Suid Afrika. McGowan is op 29 Julie 2017 vrygelaat maar weinig besonderhede…

Sal Kelly die Wit Huis regruk?

Gedurende die afgelope ses maande van Republikeinse bewind in Amerika, was die Wit Huis deur vele krisisse en is talle aangestelde personeel afgedank terwyl ander uit eie beweging besluit het…

Klimaat maak Suid-Asië onleefbaar

Wetenskaplikes waarsku dat aardverwarming die hittevlak in Suid-Asië sodanig kan verhoog dat die gebied met sy 1,5 miljard bewoners, onleefbaar kan word as teenmaatreëls nie effektief toegepas kan word nie….

Miljoene immigrante woon in Duitsland

Die aantal immigrante wat in Duitsland woon, het in die afgelope paar jaar skerp toegeneem, en tans is daar reeds meer as 18 miljoen in die land. Dit beteken dat…

President Temer van Brasilië oorleef stemming

Brasilië se konserwatiewe president, Michel Temer, het die stemming van die Kongres oorleef wat teen hom gehou is weens beweerde korrupsie. Die opposisie het geëis dat ’n stemming gehou word…

Ernstige kommer oor Iran vuurpyl lansering

Iran het pas ’n vuurpyl lanseer wat glo ’n satelliet dra en sê dit is nie in stryd met die kernverdrag wat hy onderteken het nie. Die vuurpyl wat aan…

Venezuela verkiesing gelaai met bedrog

Die prokureur-generaal van Venezuela het die pas afgelope verkiesing afgemaak as ’n gemanipuleerde uitslag wat gepaard gaan met beweerde bedrog. Die gesaghebbende sê die aantal stemme wat uitgebring is, is…