Daily Archives: August 3, 2017

Ekonomiese aanduiders – 3 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.22 ( R13.26) Rand / euro  R15.68 ( R15.68) Rand / Britse pond R17.49 ( R17.51) Brent Ruolieprys per vat $52.36 ( $51.78) Goud per fyn-ons…

Sitrusboere sukkel met uitvoere

Die sitrusboere in die Sondagsrivier gebied het gedurende die huidige seisoen gesukkel met hulle uitvoer, en word weerspieël in die daling wat ondervind word. Die nuutste gegewens en skatting toon…

Lynne Brown en die broers

Media berigte het dit dat drie persone wat noue verbintenisse het met die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, gekoppel kan word aan die Gupta’s.  Die drie  is ondermeer haar…

Voorspoed in land van melk en heuning

Atul Gupta het in ‘n onderhoud op ’n Britse radio stasie gesê dat alles wel is in die land van die ANC en Guptas..  Volgens hom is al die e-posse…

Meubel vervoer maatskappy in die moeilikheid

Die meubel vervoer maatskappy, Stuttaford Van Lines is aangekla op 649 klagtes  van sameswering met tender prosedures met die vervoer van meubels.  Skuldigbevinding kan lei tot ‘n boete van 10%…

Swart redakteurs forum eis aksie teen BLF

Die Suid Afrikaanse Redakteurs Forum (Sanef) beskuldig die BlackLandFirst (BLF) groep daarvan dat hul ‘n hofbevel verontagsaam het. Hulle vra dat daar opgetree moet word teen BLF se leier Andile…

Italië gebruik skepe teen immigrante

Die liberale regering van Italië het besef dat die toestroming van onwettige immigrante na die land gestop moet word soos wat die nasionalistiese party reeds jare bepleit het. Nou wil…

Nasionaliste onwrikbaar in Duitsland

Onder leiding van dr. Frauke Petry, staat die Alternatief vir Duitsland steeds besonder stewig te midde van voorspellings dat die nasionalistiese party eersdaags van die toneel gaan verdwyn. In die…

Italianers haat Franse president

Italianers beskou die nuwe Franse president, Emmanuel Macron, as die mees gehate persoon in hulle land, en oproepe tot die regering is gemaak om hom nie toe te laat in…

VSA en EU waarsku Venezuela

Kort nadat twee sleutel figure van die opposisieparty gearresteer is in Venezuela het die president van Amerika, Donald Trump, gesê hy hou president Maduro persoonlik verantwoordelik vir die vergrype. Die…

Rex Tillerson is VSA se sterkman

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake het godvresende die afgelope weke getoon dat hy waarskynlik die Amerikaanse “sterk man” in die Trump-administrasie is. Tillerson het vroeër besoeke bring aan Sjina…

Turkye vervang weermag bevelvoerders

Die Turkse regering vervang die Weermag van die land se bevelvoerders en het aanvanklik die Turkse Leërmag bevelvoerder vervang, en daarna die Lugmag en vloot se bevelvoerders. Die beslissing is…