Daily Archives: August 2, 2017

Weet ons wat sonde is?

Rom 3:20  aangesien uit die werke van die wet geen vlees voor Hom geregverdig sal word nie, want deur die wet is die kennis van sonde. Lidmate van ‘n makro…

Op die volksakker – Bell Pottinger – Milnerisme, vryheid en die swart-wit debat

Baie mense is bekend met die wysheid “ken jou geskiedenis en leer daaruit”, maar mens ervaar toenemend dat mense se geheue (en samelewings se gemeenskaplike geheue) kwalik langer is as…

Vinnige visgereg

Wat eet ons vanaand? Maak sommer gou hierdie volgende visgereg. Genoeg vir 4 porsies.   Visgereg met tortilla skyfie bolaag: Bestanddele: 4 ferm witvismootjies (gebruik bv. koningklipvis hiervoor) 110 gr….

Canna indica / Indian shot

  Die Canna indica is’n baie bekende plant en dit is eintlik as onkruid verklaar. Hierdie plant is in die familie Cannaceae en die rang is Zingiberales. Dit is inheems…

Motorrubriek – Fiat Tipo 1.4 Pop Hatchback

  Fiat is een van die oudste motors in die motor mark en bekend daarvoor dat dit ‘n betroubare motor is wat selfs in die tydren wêreld sy nalatenskap bewys…

Ekonomiese aanduiders : 2 Augustus 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.26 ( R13.16) Rand / euro  R15.68 ( R15.57) Rand / Britse pond R17.51 ( R17.40) Brent Ruolieprys per vat $51.78 ( $52.72) Goud per fyn-ons…

Vat Orania vas, eis Cosatu

Cosatu in die Noord-Kaap eis dat die regering optree teen die arrogante Orania, wat nie wil transformeer en inskakel by die Thembelihle munisipaliteit nie. In ‘n verklaring sê die kommunistiese…

SAUK wil geld herwin

Die SAUK het aangekondig dat hul pogings gaan aanwend om gelde te herwin wat Hlaudi Motsoeneg en James Aguna gekry het deur onregmatige transaksies. Motsoeneng moet klaarblyklik sy R11 miljoen…

Vrae oor uitvloei van geld

‘n Parlementêre komitee sal op 29 Augustus vergader om verdere inligting te bekom rondom die vervolging van persone wat betrokke is by geldwassery en in besonder geld wat na oorsese…

Gratis hoër onderwys!

Die ANC het aangekondig dat studente wat uit huishoudings kom wat minder as R150 000 per jaar verdien, gratis en verniet kan gaan studeer vanaf 2018. Huishoudings wat tussen R150…

Valke ondersoek steeds Fifa-skandaal

Die Valke se ondersoek na Suid-Afrika se betrokkenheid by die Fifa-sokkerbedrogspul wat reeds vroeg in 2015 begin het, en in besonder rakende die aanbieding van die 2010-wêreldbekertoernooi in Suid-Afrika, gaan…

DA-leier in Wes-Kaap ondersoek

Die registrateur van ledebelange in die Wes-Kaapse wetgewer het verdere ondersoek aangevra na die waarnemende DA leier in die Kaap, Bonginkosi Madikizela, se duur verjaarsdagspartytjie in ‘n vyfster hotel. Intussen…

LP voor stok oor uitlatings

Nog ‘n ANC parlementslid, Mondli Gungubele, gaan opgeroep word na sy uitlatings dat hy saam met die opposisie gaan stem in die wantroue mosie. Die sweep van die ANC, Jackson…

Zuma se eks ook met Guptas verbind

Dit het aan die lig gekom dat Nkosazana Dlamini-Zuma ook bakhand gestaan het by die Gupta broers. Sy het hulle skynbaar gevra om te betaal vir ‘n besigheidsklas kaartjie vir…

Belastingbetalersgeld spoel in rioolgat weg in Potch

Die belastingbetalersgeld wat aangewend is om die ingang van Esslinstraat in Potchefstroom te teer is besig om letterlik in ʼn rioolgat weg te spoel, het Vincent Clark, VF Plus-raadslid in…

PnP dank werkers af

Die Pick ‘n Pay groep het aangekondig dat hulle 10% van hul personeel gaan afdank.  Die besluit gaan bykans 3 500 werkers raak. Die maatskappy gaan vrywillige skeidingspakkette aan werkers…

Nog ‘n Zuma in die sop

Nog ‘n seun van ANC-leier, Jacob Zuma, is in die moeilikheid oor haatspraak. Edward Zuma het in ‘n ope brief die voormalige minister van finansies, Pravin Gordhan ‘n marionet van…

Soweto sokker stormloop – Ministeriële ondersoek

Tydens ‘n sokkerwedstryd die afgelope naweek het toeskouers wat nie kaartjies kon bekom nie, die hekke van die FNB stadion by Soweto bestorm, deurgebreek en in die proses is twee…

Suid Afrika erg besoedel

As dit by besoedeling kom beklee SA tans die elfde plek in die wêreld.  Plastiek is een van die grootste bronne van besoedeling, veral in die kusgebiede van die land….

Duur begrafnis vir Bloemfontein raadslid

Die ANC-beheerde Mangaung-metro, wat Bloemfontein insluit, het eensydig ʼn bedrag van R100 000 vir die begrafnis van een van sy raadslede toegeken. Die feit dat die uitgawe eers na die…

Vreemde misleiding of bedrog?

’n Woord wat deesdae op elke denkende mens se lippe is, het menige in die war gebring oor ’n begrip wat jou letterlik dronkslaan. Die woord Virtueel is nie net…

Nog ’n deurbraak teen Alzheimer

’n Nuwe deurbraak teen Alzheimer is deur Bart De Strooper en Lucia Chavez-Gutiérrez,  gemaak toe hulle ’n nuwe roete ontdek het om Alzheimer te voorkom. Die  navorsingspan het ontdek hoe…

Aussies laat ou debat weer opvlam

Om van die bestaande bestel oor te skakel na ’n republikeinse staat, is ’n debat wat reeds dekades gelede in die Australiese parlement gevoer is.  Daar het egter tot hede…

Rekord hoeveelheid heroïen gevind

Die Indiese kuswag het op ’n vreemde boot beslag gelê wat 1,5 metrieke ton heroïen aan boord gehad het. Die besending word op ’n straatwaarde van niks minder as R7…

Brexit laat May hard praat

Die Britse eerste minister, Theresa May, het haar stem dik gemaak oor die land se uittrede uit die Europese Unie en die nagevolge daarvan. Premier May het gesê die vrye…

VSA toets missiel afweerstelsel

Amerikaanse wapendeskundiges het aangekondig dat ’n uiters suksesvolle reeks toetse uitgevoer is met hul Terminal High Altitude Area Defense  (THAAD) missiel afweerstelsel. Die afweerstelsel het opgradering nodig gehad in die…