Daily Archives: August 1, 2017

Nuwe kommunikasiedirekteur afgedank

President Donald Trump het die nuut aangestelde kommunikasiedirekteur van die Wit Huis, enkele dae na sy aanstelling, weer afgedank. Anthony Scaramucci is ’n week gelede aangestel as direkteur in die…

VSA onderhandel met Balkan lande

Die Amerikaanse Visepresident, Mike Pence, het besoek gebring aan verskeie Balkan state waartydens veiligheid teen Russiese aggressie bespreek is. Die Visepresident het ernstig samesprekings gevoer met die Eerste Minister van…

VSA diplomate moet Rusland verlaat

In antwoord op Amerika se verskerpte ’n uitgebreide sanksies teen Rusland, het die Russiese president beveel dat 755 Amerikaanse diplomate voor 1 September sy land moet verlaat. Die Amerikaanse Kongres…

Eerste bestellings uitgevoer van Tesla 3

Die afgelope naweek het die eerste 30 eienaars hulle sleutels ontvang vir hul elektries aangedrewe Tesla Model 3 motors waarvan die Hoof Uitvoerende Beampte, Elon Musk, die eerste motor in…

EU neem stappe teen Pole

Die Europese Unie het regstappe ingestel teen Pole omdat die lidland se hervormings ten opsigte van die juridiese stelsel bots met demokratiese regte. Die EU het die regsproses begin wat…

Rusland wil met VSA saamwerk, maar..

Die Russiese Minister van Buitelandse Sake, Sergej Lavrov, het die afgelope naweek gesê sy land se regering wil graag met Amerika saamwerk, maar die optrede van die VSA bemoeilik dit….

Wie gaan Mugabe opvolg?

Zimbabwe se presidentsvrou, Grace Mugabe het haar93-jarige man, president Robert Mugabe, versoek om te kies wie sy opvolger moet wees. Die afgeleefde president het tot hede geweier om enige iemand…

Kan ons vriende wees?

Die nuut aangestelde Amerikaanse woordvoerder van die Wit Huis, Sarah Huckabee Sanders, het tydens ’n personderhoud  begin deur ’n briefie voor te lees van ’n 9-jarige dogtertjie met die naam…

Rome se watervoorraad daal skerp

Die ernstige, en langdurige droogte in Italië het ook die waterskaarste tot ’n kritieke stadium gevoer, en die hoofstad Rome staar ’n algehele water tekort in die gesig. Die reuse…

Wêreld Nuusflitse – 1 Augustus

Indië Groot oorstromings in dele van Indië het tot die dood van minstens 230 mense gelei, en honderde word behandel in hospitale en klinieke vir beserings opgedoen of gered is…