Daily Archives: July 27, 2017

Ekonomiese aanduiders : 27 Julie 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.88 ( R13.07) Rand / euro  R15.13 ( R15.21) Rand / Britse pond R16.92 ( R17.01) Brent Ruolieprys per vat $51.10 ( $50.36) Goud per fyn-ons…

Eskom en Transnet mors groot

Terwyl die gemiddelde huishouding R290 per maand vir elektrisiteit moet betaal, laat Eskom hulle sowat R1 200 maandeliks opdok. En as kersie op die koek vra Eskom nou weer vir ‘n…

Swemmers skitter

Waarskynlik sal daar eersdaags eise kom dat Suid-Afrikaanse swem getransformeer moet word, nadat dit weer Chad le Clos en Cameron van der Burgh was wat geskitter het by die FINA-wêreldkampioenskapsbyeenkoms…

Premier dalk tronk toe

Dit wil voorkom of dit nie net die staatshoof, Jacob Zuma, is wat veg vir ‘n oorlewing buite die tronk na die politiek nie. Die premier in die voormalige Oos-Transvaal,…

Dis “Bose Geeste”

Grace Mugabe, presidentsvrou van Zimbabwe, het haar twee kinders se gedrag toegeskryf aan die werk van “bose geeste”. Dit volg na die twee seuns uitgeskop is uit hul luukse woonstel…

Drie hoera’s vir die fiets

Dit is vanjaar presies 200 jaar gelede dat Karl Drais sy Draisine, die eerste fiets gepatenteer het as voertuig vir die mens. Nou, na 200 jaar van fietse in die…

Robot spoor kernbrandstof op in see

Beeldmateriaal het aan Japanese deskundiges getoon dat ’n robot wat onder water werk, groot hoeveelhede van gesmelte kernafval ontdek het op die seebodem van ’n beskadigde kernreaktor. Die robot het…

Duitsland skenk miljoene euro vir Mosoel

Duitsland het aangekondig dat hy ’n bykomende 100 miljoen euro gaan bydra as hulp om die verwoesting in die Irakse stad Mosoel te verlig. Die stad, wat vir ’n geruime…

Trump oorwinning – debat heropen oor Obamacare

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het ’n morele oorwinning behaal toe die Senaat ten gunste van heropening van die debat gestem het oor die moontlike vervanging van die omstrede Obamacare…

Enorme Kolera besmetting in Jemen

Die aantal sterftes aan kolera in die oorloggeteisterde Jemen het binne twee weke meer as verdubbel en staan reeds op meer as 1 800 gevalle. Die regering se grootste bekommernis…

Noord-Korea waarsku Amerika

As Washington enige gedagte het om die bewind van die kommunistiese diktator, Kim Jong-Un, omvêr te gooi, moet hulle weet dat dit die oorsaak sal wees dat ’n kernwapen aanval…

Wêreld Nuusflitse – 27 Julie

Frankryk Groot bosbrande in die suide van Frankryk het die owerheid genoodsaak om meer as 10 000 mense behulpsaam te wees om uit die gebied te vlug na veiligheid.  …