Daily Archives: July 18, 2017

Ekonomiese aanduiders : 18 Julie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.89 ( R13.03) Rand / euro  R14.87 ( R14.95) Rand / Britse pond R16.88 ( R17.08) Brent Ruolieprys per vat $48.37 ( $49.06) Goud per fyn-ons…

Motorvoertuig vir die toekoms

Die toename in elektries aangedrewe voertuie was reeds ‘n halfmiljoen in 2015 en neem steeds toe met die verwagting dat dit meer as dertig miljoen sal wees binne twintig jaar….

Brasilië stem ten gunste van pres. Temer

’n Komitee van die Brasiliaanse Kongres het ’n verslag wat handel oor die land se president, Michel Temer, summier verwerp. Die verslag, waarin bewerings gemaak word dat die president skuldig…

Turkye ontslaan nog duisende werkers

Die Turkse president Erdogan is steeds besig met ’n heksejag en het nog sowat 7 000 Turkse werknemers ontslaan wat verdink word van medepligtigheid in verlede jaar se staatsgreep poging….

Nog ’n terroristeleier sneuwel

Nog ’n leier van die Islamitiese Staat (IS) het omgekom in ’n lugaanval wat deur ’n Amerikaanse vegvliegtuig uitgevoer is in Afganistan. Die leier, Abu Sayed, is verlede week gedood…

Irak neem wraak op terroriste

Noudat die stad Mosoel in Irak bevry is van terroriste se beheer, word tientalle terroriste wat op die vlug geslaan het, aangekeer en vasgebind. Die meerderheid terroriste vegters wat gevange…

Indië se kernwapens bedreig Sjina

Indië se kernwapen beleid is klaarblyklik gerig om hulle te beveilig deur te fokus op Sjina, en nie op Pakistan soos vermoed is nie. Deskundiges meen die fokus het waarskynlik…

Venezuela hou nie-amptelike verkiesing

Minstens een persoon is gedood toe ’n skieter ’n aanval uitgevoer het onder mense wat saamgedrom het by ’n stembus in Caracas, die hoofstad van Venezuela. Die grootste opposisieparty in…