Daily Archives: July 5, 2017

Ekonomiese aanduiders : 5 Julie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.18 ( R13.23) Rand / euro  R14.96 ( R15.04) Rand / Britse pond R16.99 ( R17.07) Brent Ruolieprys per vat $49.55 ( $49.43) Goud per fyn-ons…

Op die volksakker – “solidariteit” is samehorigheid met die meerderheid

Die woordeboek definieer “solidariteit” as ʼn gevoel van samehorigheid. Vreemd hoe die keuse van ʼn naam tog mense se diepste begeerte kan weergee. Die multikulturele Solidariteitbeweging verkondig gereeld hul sogenaamde…

Investec voorspel ramp met ANC beleid

As sogenaamde populistiese beleid deurgevoer gaan word, stuur die land op die lang termyn op ‘n ramp af. Die waarskuwing kom van die hoofuitvoerende beampte van Investec, Stephen Koseff.  Hy…

Eskom tariewe moet 50% verminder word

Eskom wil nie graag sekere operasionele data bekend maak nie, maar die organisasie Outa is nie daarmee gediend nie. Outa sê hy wil weet presies hoeveel “Gupta steenkool”Eskom gebruik. Nadat…

Ou wapenlisensies bly geldig, sê hof

Die Noord Gautengse Hooggeregshof het artikels 24 en 28 van die Wet op Beheer van Vuurwapens ongrondwetlik bepaal en die parlement opdrag gegee om dié wet binne 18 maande te…

BFLF intimideer nog joernaliste

Die Guptagesinde radikele groep Black First Land First (BFLF) het behoorlik sy mes in vir joernaliste wat nie na hulle pype dans nie. Hulle lys joernaliste wat hulle skynbaar selfs…

Zuma terugslag nog geen Ramaphosa sege

Ontleders waarsku dat daar nie te veel gelees moet word in die oënskynlike nederlaag van ANC-leier Jacob Zuma se faksie by die party se beleidskonferensie nie. Zuma-opponente juig gedemp oor…

Troepe dalk nodig om immigrante te keer

Oostenryk se minister van verdediging, Peter Doskozil, het aan die media in Wene gesê die geweldige instroming van onwettige immigrante na Europa kan meebring dat hy troepe op die grens…

Brittanje stap uit visvang-akkoord

Die Britse regering het aangekondig dat hy uit die Konvensie van Londen, wat in 1964 gesluit is met ander lande, gaan tree. Die internasionale akkoord verleen toestemming aan visserskepe uit…

Nederlandse partye sukkel steeds

Die Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD), die Christen Demokratiese Appèl (CDA), die Christen Unie (CU) en die Demokrate 66 (D66) is steeds in gesprek met mekaar om ’n kabinet…

IS-terroriste byna uitgewis in Mosoel

Die Islamitiese Staat terroristebeweging verkeer in die noute en is besig om die stryd te verloor in Mosoel teen die Koerdiese soldate wat as voorlopers van die Irakse weermag veg….

Noord-Korea lanseer ballistiese missiel

Noord-Korea het weer ’n ballistiese missiel lanseer wat in die See van Japan beland het om daarmee sy beslistheid te demonstreer dat die kernwapen ontwikkelingsprogram sal voortgaan soos beplan is….

Geboortehuis van Hitler gesloop

Die Grondwethof van Oostenryk het die afgelope week beslis dat die Hitler geboortehuis in Braunau, Oostenryk, se sloping wel binne die wet is. Die regering van Oostenryk het besluit om…

Wêreld Nuusflitse – 5 Julie

Duitsland ’n Botsing tussen ’n motor en ’n vragmotor het naby Leipzig in Duitsland die lewens van 18 mense geëis nadat die vragmotor aan die brand geslaan het.   Brussel…