Monthly Archives: July 2017

Boere wat grond weggee is lafaards

Ontstoke boere sê dat hulle nie lafaards is om hulle grond straffeloos te laat beset nie, of om hulle grond lafhartig weg te gee, net omdat die EFF so sê…

MiWay lasteraar toe self swart

Die naam van die persoon wat op die sosiale media die versekeraar MiWay as ‘n rassistiese maatskappy uitgebeeld het, is bekend gemaak. Hy is Mondli Madlala. Madlala wat kwaad vir…

Virtuele geld kan ANC-regering bankrot maak

Suid-Afrika se regering is deeglik bewus van tegnologiese ontwikkelings rakende virtuele of kripto-geld en het reeds ʼn interministeriële werkgroep geskep wat dit in samewerking met kundiges uit die private sektor…

Joiners nou by Ramaphosa?

Daar heers rassespanning by die ANC se adjunkpresident, Cyril Ramaphosa, se binnekring ondersteuners nadat senior partyleiers gekla het oor die “all-white” bestuurspan wat Cyril se presidentsaanslag behartig. Binnekringe beweer dat…

Akademici steel

Elf akademici van die Noordwes Universiteit word ondersoek oor bewerings van plagiaat wat gepleeg is in navorsingsartikels. Daar word beweer dat akademici, onder wie professore en doktore, beskuldig word van…

Senior personeel van UJ geskors

Twee personeellede van die Universiteit van Johannesburg, proff. Roy Marcus en Jaco van Schoor, is geskors vir 11 dae hangende ‘n ondersoek oor beweerde gelde wat deur die twee lede…

Muthambi blaas R300 000 op familie

Die vorige minister van kommunikasie, Faith Muthambi, het na bewering meer as 30 familie lede na Kaapstad laat reis om na haar intree toespraak as die nuwe minister van openbare…

Indiërs en Malema haaks

Juluis Malema van die EFF se uitlatings dat Indiërs rassiste is en swart werkers uitbuit, het nie goed afgegaan by die Indiërgemeenskap nie. Malema het by die EFF se vierde…

Venezuela stel protesverbod in

Die Venezolaanse regering het maatreëls ingestel wat onmiddellik van krag word wat protesaksies van enige aard verbied. Die nuwe maatreël wat die afgelope naweek ingestel is, volg nadat minstens vyf…

Japan: Minister van Verdediging gedwing om te bedank

Die Japanse minister van verdediging, Tomomi Inada, was genoodsaak om haar bedanking in te dien nadat dit aan die lig gekom het dat sy belangrike feite in haar verslag verdoesel…

VSA stel nuwe sanksies in teen Rusland

Die Amerikaanse Senaat het ’n nuwe reeks sanksies goedgekeur teen Rusland weens die land se vermoedelike inmenging in die Amerikaanse presidentsverkiesing gedurende 2016. Tesame daarmee word die strafmaatreël uitgebrei omdat…

Obamacare oorleef net-net

Die omstrede Obamacare gesondheid versekeringsplan het voorlopig net-net oorleef nadat die Amerikaanse Senaat teen die afskaffing daarvan gestem het. Dit het later bekend geword dat drie Republikeinse senatore saam met…

Noord-Korea lanseer langafstand missiel

Noord-Korea het weer eens ’n missiel lanseer gedurende die afgelope week wat die regerings van Japan en Suid-Korea gedwing het om samesprekings te voer oor die bedreiging wat dit inhou…

Terroriste probeer vliegtuig afskiet

Die Australiese eerste minister, Malcolm Turnbull, het die afgelope naweek bekendgemaak dat die Islamitiese Staat terroriste gepoog het om een van sy land se vliegtuie af te skiet of op…

Trump vervang senior in Wit Huis

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het generaal John Kelly aangestel as die nuwe stafhoof van die Wit Huis. Die aanstelling volg nadat die stafhoof, Reince Priebus, bedank het nadat hy…

Wêreld Nuusflitse – 31 Julie

Pakistan Die eerste minister van Pakistan, Nawaz Sharif,  is deur die land se hooggeregshof skuldig bevind weens korrupsie met die omstrede Panama Papiere skandaal wat verlede jaar op die lappe…

Oor goeie en minder goeie swemmers

U berig in u uitgawe van 27 Julie 2017 oor die Suid-Afrikaanse swemmers wat weer so goed presteer het in Budapest, het my met nostalgie laat terugdink aan die Olimpiese…

Ekonomiese aanduiders : 28 Julie 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.99 ( R12.88) Rand / euro  R15.19 ( R15.13) Rand / Britse pond R17.00 ( R16.92) Brent Ruolieprys per vat $51.52 ( $51.10) Goud per fyn-ons…

Wit monopoliekapitaal gerieflike term vir ANC

Al is daar bewyse dat Bell Pottinger skadelike en valse terme en narratiewe soos ‘wit monopoliekapitaal’ geskep het en selfs daaroor om verskoning gevra het, het die ANC dit nogtans…

Julius gee koeie aan Zoeloekoning

Die leier van die EFF, Julius Malema, het in die hartland van Jacob Zuma ingegaan, en die Zoeloekoning op sy verjaardag gaan besoek. Zoeloekoning Goodwill Zwelithini het gister sy 69ste…

Werkloosheid lei tot meer geestessiektes

Geestesgesondheid is vinnig besig om MIV/ Vigs verby te steek as die grootste oorsaak van siektes wat mediese hulp vereis in Suid-Afrika, en die VF Plus is van mening dat…

Shabir nou al 8 jaar terminaal siek

Agt jaar nadat die veroordeelde bedrieër, Shabir Sheik, op parool vrygelaat is omdat hy terminaal siek sou wees, word hy steeds as sodanig beskou. Dit ten spyte van die feit…

Polisie steeds nie ernstig oor plaasmoorde

Die jongste syfers oor plaasmoorde en -aanvalle van TLU SA, wat toon dat daar vanjaar reeds 47 plaasmoorde en 246 aanvalle was, is uiters kommerwekkend en dien as bewys dat…

Kaapstad bring elektrisiteitsaansoek

Die Kaapstadse stadsraad gaan ‘n aansoek bring in die Hooggeregshof in Johannesburg teen die minister van energie, Mmamaloko, waarin hul vra dat die raad elektrisiteit mag aankoop by onafhanklike kragverskaffers….

Eskom skors Singh

Eskom het aangekondig dat hulle Anoj Singh, die hoof finansiële beampte, op “voorkomende skorsing” geplaas het hangende die uitkoms van ‘n forensiese ondersoek wat aan die gang is. Volgens ingeligte…

Meyerton R 59 steeds versper

Plakkerskamp inwoners het vir die soveelste keer die R 59 hoofweg naby Meyerton versper met klippe en brandende buitebande. Dié pad is nou al byna ‘n week gesluit.  Alhoewel die…

Die feite rondom Aarto boetes

Na jare van probleme rondom die wettige uitvoering van die Wet op die Administratiewe Beregtiging van Padoortredings (Aarto) word dit steeds gereeld onder die aandag van die VF Plus gebring…

Ekonomiese uitdagings wag op ons

Die tegnologiese ontwikkeling wat soos ’n tsoenami oor die wêreld spoel, gaan ekonomiese uitdagings teweegbring wat klaarblyklik in die ontwikkelde wêreld bestuur sal word, maar die opkomende beskawings gaan dalk…

Bosbrande in Frankryk woed voort

Die vernietigende bosbrande wat nou reeds meer as ’n week woed in die suide van Frankryk, kon nog nie geblus word nie. Tot hede is bykans 8 000 hektaar vernietig…

Trop skape spring na hul dood

Honderde skape in ’n trop van ’n Franse boer het na hulle dood gespring uit vrees vir ’n beer wat een van die skape verslind het. Die skaapboer in Couflens,…

Europese Unie neem stappe teen Pole

Die Europese Kommissie het regstappe ingestel teen Pole oor die land glo met nuwe wetgewing die grondwetlike onafhanklikheid van die regbank aangetas het. Pole het wetgewing deurgevoer waarvolgens die parlement…

Mercedes toon astronomiese wins

Die Duitse motorvervaardiger Daimler, wat vervaardiger is van die gesogte Mercedes Benz voertuie, het bekend gemaak dat miljarde euro aan winste behaal is in die tweede kwartaal van 2017. Die…

Wêreld maak gereed vir e-motors

Die elektriese motorvoertuig word al meer deur motoriste aangekoop in eerste wêreld lande terwyl Afrika laaste sal wakker skrik om die nuwe tegnologie te benut. In verskeie Europese lande het…

Brittanje toets sy vliegdek oorlogskepe

Die Britse vloot gaan sy twee splinternuwe vliegdekskepe vir die eerste keer toets, maar doen dit met ’n mate van uitdaging aan die Sjinese regering deur die skepe na die…

Ekonomiese aanduiders : 27 Julie 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.88 ( R13.07) Rand / euro  R15.13 ( R15.21) Rand / Britse pond R16.92 ( R17.01) Brent Ruolieprys per vat $51.10 ( $50.36) Goud per fyn-ons…

Eskom en Transnet mors groot

Terwyl die gemiddelde huishouding R290 per maand vir elektrisiteit moet betaal, laat Eskom hulle sowat R1 200 maandeliks opdok. En as kersie op die koek vra Eskom nou weer vir ‘n…

Swemmers skitter

Waarskynlik sal daar eersdaags eise kom dat Suid-Afrikaanse swem getransformeer moet word, nadat dit weer Chad le Clos en Cameron van der Burgh was wat geskitter het by die FINA-wêreldkampioenskapsbyeenkoms…

Premier dalk tronk toe

Dit wil voorkom of dit nie net die staatshoof, Jacob Zuma, is wat veg vir ‘n oorlewing buite die tronk na die politiek nie. Die premier in die voormalige Oos-Transvaal,…

Dis “Bose Geeste”

Grace Mugabe, presidentsvrou van Zimbabwe, het haar twee kinders se gedrag toegeskryf aan die werk van “bose geeste”. Dit volg na die twee seuns uitgeskop is uit hul luukse woonstel…

Drie hoera’s vir die fiets

Dit is vanjaar presies 200 jaar gelede dat Karl Drais sy Draisine, die eerste fiets gepatenteer het as voertuig vir die mens. Nou, na 200 jaar van fietse in die…

Robot spoor kernbrandstof op in see

Beeldmateriaal het aan Japanese deskundiges getoon dat ’n robot wat onder water werk, groot hoeveelhede van gesmelte kernafval ontdek het op die seebodem van ’n beskadigde kernreaktor. Die robot het…

Duitsland skenk miljoene euro vir Mosoel

Duitsland het aangekondig dat hy ’n bykomende 100 miljoen euro gaan bydra as hulp om die verwoesting in die Irakse stad Mosoel te verlig. Die stad, wat vir ’n geruime…

Trump oorwinning – debat heropen oor Obamacare

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het ’n morele oorwinning behaal toe die Senaat ten gunste van heropening van die debat gestem het oor die moontlike vervanging van die omstrede Obamacare…

Enorme Kolera besmetting in Jemen

Die aantal sterftes aan kolera in die oorloggeteisterde Jemen het binne twee weke meer as verdubbel en staan reeds op meer as 1 800 gevalle. Die regering se grootste bekommernis…

Noord-Korea waarsku Amerika

As Washington enige gedagte het om die bewind van die kommunistiese diktator, Kim Jong-Un, omvêr te gooi, moet hulle weet dat dit die oorsaak sal wees dat ’n kernwapen aanval…

Wêreld Nuusflitse – 27 Julie

Frankryk Groot bosbrande in die suide van Frankryk het die owerheid genoodsaak om meer as 10 000 mense behulpsaam te wees om uit die gebied te vlug na veiligheid.  …

ATKV rigting benadeel Afrikaans

Die ATKV wil nou ander tale ook inbring by die organisasie om dit glo meer inklusief te maak . Hul gaan blykbaar nog steeds omsien na Afrikaans en glo Afrikaans…

Op die volksakker – Ware kleure skemer deur?

Ons volk beleef voortdurende aanslae teen ons volksidentiteit, ons kultuur, ongelukkig ook ons waardes, leefwyse en volksvoortbestaan.  Nou ook onverbloemd teen ons geloof. Verstaanbaar is daar uiteenlopende menings oor hoe…

Ekonomiese aanduiders : 26 Julie 2017 (Oggend)

Rand / VSA dollar  R13.07 ( R12.93) Rand / euro  R15.21 ( R15.06) Rand / Britse pond R17.01 ( R16.86) Brent Ruolieprys per vat $50.36 ( $48.82) Goud per fyn-ons…

Eet steenkool in plaas van mielies

Binnekort sal ons eerder steenkool en platinum eet in plaas van mielies en aartappels. Dit is mnr. Dricus Botha, streekverteenwoordiger van TLU SA se Noordstreek, nadat die nuwe voorgestelde watertariewe…