Sewende Laan teen blankes ingespan

Die SABC-sepie Sewende Laan is nou besig om in `n politieke poging te ontaard om blankes te laat skuldig voel oor die verlede.

Eers was dit die rassevermenging maar nou word matrone ingespan om ewe ongeskik en buffelagtig `n jong meisie karakter in te vlieg omdat sy nie bewus was van die heilige 1976 onluste nie.

Soos in eg rewolusionêre gevalle, is die verkeerde party wat die onluste, opstande en moorde pleeg, die onskuldiges en helde, terwyl die regering wat wet en orde moet handhaaf, en onskuldiges moet beskerm, die swartskaap party is.

Wat ons nou hier ondervind is dat die heiliges se regering heeltemal faal om onskuldiges te beveilig, maar die skrywer van Sewende Laan borduur arrogant voort en geniet homself om die blaam na die blanke kant te verskuif. Sy poging tot breinspoeling is vir almal duidelik. Weereens openbaar hy ook dat wit en swart nooit langs die selfde vuur sal kan sit nie!

Daar is verneem dat Sewende Laan glo ook `n swart skrywer het. Sy smaak is so swak dat die swart oral uitslaan. Verder raak sy storie al meer absurd betreffende die intriges.

CJ Marnewick

Sunridgepark