Monthly Archives: June 2017

ʼn Geloofsoorwinning oor sinkretisme in perspektief

In ʼn duidelike uitspraak het die hooggeregshof Christene die stryd aangesê. Of eintlik moet ons met onderskeiding vermeld dat lou Christene, wat hulle in desperaatheid tot ʼn wêreldse hof gewend…

Ekonomiese aanduiders : 30 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.99 ( R12.91) Rand / euro  R14.86 ( R14.70) Rand / Britse pond R16.87 ( R16.67) Brent Ruolieprys per vat $47.74 ( $47.48) Goud per fyn-ons…

Christene moet skoolfondse weerhou

Christene met kinders in staatskole, moet oorreed word om te weier om skoolgeld te betaal. Die oproep kom van die leier van die HNP, mnr. Andries Breytenbach, na aanleiding van…

BFLF rand joernaliste aan

Die radikale Guptagesinde splintergroep, Black First Land First, het verskeie joernaliste aangerand omdat hulle nie gehou het van wat die joernaliste oor hulle geskryf het nie. Peter Bruce, groepsredakteur van…

Afrikatale vanaf 2018 by alle skole verpligtend

Aanvanklik is besluit dat alle skole vanaf 2020 Afrikatale vanaf graad 1 sal moet aanbied, maar dit is nou vervroeg na 2018. Die departement van onderwys sê daar is nog…

DA mors geld op Mandela-beeld

Ten spyte daarvan dat die meerderheid mense wat aan die openbare deelname proses daarteen gekant was, gaan die DA-beheerde stadsraad van Kaapstad voort met die oprig van ‘n duus standbeeld…

Een van vervolgde SAUK 8 sterf

Die 32-jarige Suna Venter is dood in haar woonstel in Johannesburg aangetref. Sy het sedert verlede jaar veral bekendheid verwerf nadat sy opgestaan het teen die SAUK bestuur se omstrede…

Jan van Vreden oorlede

‘n Bekende in joernalistieke kringe, mnr. Jan van Vreden, is die week in die ouderdom van 83 jaar oorlede. Hy is aan hartversaking by die Drie-Riviere-Aftree-oord oorlede. Hy het vir…

Volksraad gee wyd terugvoer, wag mosies in

Nadat die Boere-Afrikanervolksraad reeds verslagvergaderings gehou het op Paardekraal en Orania, word nog ‘n reeks vergaderings oor die land behou binne die volgende weke. Die doel is aan die een…

Rassistiese Verkeersbeamptes verneder vrou voor kinders

In wat as ‘n rassevoorval beskryf kan word, het ‘n vroulike swart verkeersbeampte van Bloemfontein, mev Sharine Barnard deur die gesig geklap voor haar kinders. Mev. Barnard se bestuurderslisensie het…

SAL se Myeni kry geld-klap

Die maatskappye tribunaal het ‘n aansoek van SAL se voorsitter, Dudu Myeni, van die hand gewys waarin sy versoek het dat haar naam oftewel haar rekord by CIPC (Companies and…

Advokaat Budlender trap op tone

In die soveelste verslag oor staatskaping het adv. Geoff Budlender skynbaar tot so ‘n mate op tone getrap, dat ontstoke onlusmakers hom by sy woning voorgelê het omdat sy verslag…

Nasionalisme nie gedemp met ekonomie

Nasionalistiese politieke partye in Europa se groei sal nie gestuit word met ekonomiese groei in Europese lande nie, aldus die uitspraak van leiers van die Europese Unie. Volkseie identiteit en…

Trump aanvaar Franse uitnodiging

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het ’n uitnodiging van die Franse president, Emmanuel Macron, aanvaar om Frankryk se Nasionale dag se feesvieringe by te woon. Die fees wat op 14…

Merkel slyp haar mes vir Trump

Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland het blykbaar haar mes geslyp om president Donald Trump te slag tydens die G20 beraad wat volgende week begin. Merkel het sterk beswaar gemaak oor…

Brexit veroorsaak EU finansiële tekort

Die kommissaris van die Europese Unie, Günter Oettinger, sê in ’n verklaring dat die organisasie na die jaar 2020 ’n finansiële tekort sal ondervind in sy begroting. Oettinger sê die…

Noord-Korea waarsku die wêreld

Die verteenwoordiger van Noord-Korea in die Verenigde Nasies, het gewaarsku dat Pyongyang sal voortgaan met sy kernwapen ontwikkelingsprogram waarmee die land besig is. Hy sê die regering van Noord-Korea gaan…

Wêreld Nuusflitse – 30 Junie

Nederland Die outoriteite in Nederland het die land se spoorwegdiens met sowat 40 miljard euro beboet weens beweerde magsmisbruik.   Vlaandere Die owerheid in Vlaandere het ’n verbod geplaas op…

Op die volksakker – Alle paaie lei na Londen

Ten minste alle anti-Afrikaner paaie. Terwyl die mense ten einde laaste ontwaak uit hul kollektiewe sluimering en besef dat die ANC-ringkoppe sedert 1994 bloot alles plunderbaar vir hulleself en hul…

Ekonomiese aanduiders : 29 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.91 ( R13.00) Rand / euro  R14.70 ( R14.74) Rand / Britse pond R16.67 ( R16.62) Brent Ruolieprys per vat $47.48 ( $46.66) Goud per fyn-ons…

Mafikeng vuilste stad in die land

Die hoofstad van die Noordwes is die vuilste hoofstad in die land, het Hannes Schutte, VF Plus-LPW in die Noordwes wetgewer gesê na die wetgewer se openbare rekeninge-komitee saam met…

Apartheidstronke was beter

‘n Parlementêre span wat die Johannesburgse tronk, bekend as Sun City, besoek het, moes tot hulle ontnugtering hoor dat die tronk beter was in die apartheidstyd as nou. ‘n Gevangene…

Wetstoepasser vermoor

‘n Veiligheidswag wat passasiers moet beskerm op treine, is in Soweto deur passasiers vermoor. Die voorval het op die Nancefield stasie plaasgevind. ‘n Tweede sekuriteitswag is in ‘n ernstige toestand…

Joe Slovo brand ook

Nog ‘n gemeenskapsaal het in vlamme opgegaan nadat protesteerders die grens van barbaarsheid oorgesteek het en die saal aan die brand gesteek het. Nadat Bloemfontein se stadsaal verlede week verwoes…

UNPO gaan ANC-vergrype ondersoek

Die internasionale organisasie vir die beskerming van minderhede, UNPO (Unrepresented Nations and Peoples Organization) het ʼn mosie van die VF Plus aanvaar om ondersoek te laat doen na onder meer…

Polisieman vas oor renosterstropery

Nog ‘n geval waar ‘n wetstoepasser ‘n wetsoortreder geword het, het in Natal voorgekom. ‘n Polisiekonstabel is saam met ‘n medepligtige gearresteer en voor die hof gebring op klagtes wat…

Christelike skole gaan geteiken word

Elke skool met ‘n Christelike etos gaan nou aangevat word, en elke skool sal nou die “wet reg moet toepas”. Die dreigement kom van Hans Pietersen, voorsitter van die Organisasie…

Iets stink by die Departement van Water en Sanitasie

Die Nasionale Tesourie het in ‘n verslag aan die parlement se portefeuljekomitee gemeld dat daar ‘n wanbalans bestaan tussen hoe die Departement van Water en Sanitasie hul begroting beplan en…

SA Geestesgesondheidsorg by afgrond

SASOP (die SA Vereniging vir Psigiaters) het in ‘n verklaring verklaar dat die psigiatriese struktuur in Suid-Afrika besig is om in duie te stort. Die gemors met die Esidimeni hospitaal…

Outa vang die hoofman uit

Nog ‘n verslag oor staatskaping het die lig gesien, hierdie keer deur die burgerlike organisasie Outa. Outa het ‘n volledige dossier oor hulle ondersoek na staatskaping aan die Speaker van…

Kuberkrakers vinnig geflous

’n Entstof teen die rekenaarvirus is blitsvinnig ontwikkel wat die jongste aanval wat wêreldwyd ondervind word, die nek in slaan. Alhoewel daar nog nie sagteware is met ’n “Kill” skakelaar…

Rio-karnaval dalk gekanselleer

Enige persoon wat van Rio de Janeiro praat, dink gewoonlik ook aan die wonderlike karnaval wat jaarliks in die Brasiliaanse stad gehou word en derduisende mense regoor die wêreld daarheen…

VSA wil Qatar beskerm teen isolasie

Die Verenigde State van Amerika probeer steeds om die konflik tussen die Saoedi-Arabiese koalisie en die regering van Qatar uit die weg te ruim. Amerika is van mening dat die…

President Trump vervang ObamaCare

Wat in Amerika bekendstaan as die “Versorging wet” gaan binnekort deur die Senaat verander word wat die omstrede ObamaCare sal beëindig om vervang te word met ’n nuwe wet. Volgens…

Onrus in Venezuela styg tot nuwe vlak

Die onrus in die Suid-Amerikaanse staat Venezuela het tot ’n nuwe vlak gestyg toe plofstof gebruik is om die gebou van die hoogste hof in die hoofstad te beskadig. Volgens…

Google kry mega-boete in Europa

Wat vir die Internet reus Google soos kleingeld klink, is vir die gewone man ’n mega-boete toe aangekondig is dat die instansie aangeslaan word vir 2,4 miljard euro aan boetegeld….

Ekonomiese aanduiders : 28 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.00 ( R12.86) Rand / euro  R14.74 ( R14.39) Rand / Britse pond R16.62 ( R16.33) Brent Ruolieprys per vat $46.66 ( $45.97) Goud per fyn-ons…

Kajuitpersoneel kwaad oor tenders en te min kos

Die Suid-Afrikaanse Kajuitpersoneelvereniging, wat sowat 1 300 SAL werknemers verteenwoordig, is woedend op die regering omdat hulle nie ag geslaan het op berigte van tender onreëlmatighede ten bedrae van R1,8 miljard…

Swart musikant in sop oor liefde vir wit meisies

‘n Swart Durbanse musikant, ene Duncan, is onder sy eie mense in die moeilikheid omdat hy op Twitter gesê het dat hy nie meer swart meisies wil uitneem nie en…

Malema verdedig skietende prokureur

Die leier van die EFF, Julius Malema, glo sy prokureur is onskuldig. Die prokureur, Tumi Mokoena, het reeds in die hof verskyn op klagtes van poging tot moord nadat hy…

Nog ‘n raad geskors

Die hersieningsraad op geestesgesondheid is geskors hangend ‘n ondersoek na hulle bekwaamheid om die posisie te beklee. Die skorsing is gedoen deur Gwen Ramokgopa, Gautengse LUR vir geondheid.  Dit is…

Owerheid lamlendig oor leeujag

Die lamlendige owerheid kry dit oor die tydperk van ‘n kwart eeu nie reg om die geblikteleeubedryf te beheer nie. Die striemende aanval kom van dr. Gerhard Verdoorn, bekende in…

Dudu moet alleen SAL kastaiings uitkrap

Die direksie van SAL het skynbaar nie kans gesien om hulle voorsitter in die parlement te gaan ondersteun nie nadat dit aan die lig gekom het dat die lugdiens die…

R11 miljoen om tuis te sit

Dit het die belastingbetalers R11,5 miljoen rand gekos om twee geskorste polisielede tuis te laat sit sonder dat hulle ‘n steek werk daarvoor verrig het. Die nou afgedankte kommissaris Riah…

Mobiliseer minderheid vir selfbeskikking

Selfbeskikking is ʼn internasionaal erkende en aanvaarde beginsel wat aan minderheidsgroepe die reg verleen om hulself teen assimilasie en gevolglike verdwyning in ʼn meerderheid te beskerm. Dit was die kernboodskap…

Nuwe aanslag: Beskerm jou rekenaar

Met die nuwe “ransomware” gevaar wat tans regoor die wêreld rekenaars tot stilstand bring, is daar enkele maatreëls wat eienaars kan tref om hulle toestelle te probeer beskerm. Die nuwe…

Nog Nazi artikels in Suid-Amerika gevind

Ondersoek beamptes in die Suid-Amerikaanse staat Chili het belangrike inligting ontdek wat ’n lig werp oor Nazi aktiwiteite in die land gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Een van die oogmerke was…

Tesla motors kry musieksentrum

Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr, ruimte tegnoloog en elektriese motorvoertuig vervaardiger in Amerika, Elon Musk, poog om ’n spesiale komponent in sy Tesla motors in te bou tot voordeel van die…

Italië red banke met miljarde

Die Italiaanse regering het die afgelope naweek ’n “nood wet” goedgekeur vir die redding van minstens twee banke wat in ’n finansiële krisis is. Die twee instellings, Banca Popolare di…

Gematigde regses domineer Italiaanse verkiesing

Die gematigde regses in Italië is besig om die munisipale verkiesings in die land te domineer volgens die jongste inligting. Die voormalige Italiaanse premier, Matteo Renzi, kry die wind van…