Daily Archives: May 31, 2017

Republikeinse perspektief

Dit was gepas dat voor die standbeeld van een van ons grootste volksleier en staatsmanne, wat nie net veel vir ons vryheid opgeoffer het nie, maar in lewe by uitstek…

Ekonomiese aanduiders : 31 Mei 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.11( R13.02) Rand / euro  R14.64 ( R14.49) Rand / Britse pond R16.76 ( R16.66) Brent Ruolieprys per vat $51.65 ( $52.29) Goud per fyn-ons $1 261…

Republiekfees vandag

Die datum 31 Mei is ‘n veelbetekenende dag in die Afrikanervolk se geskiedenis. Op die dag in 1902 is die vernederende Vrede van Vereeniging gesluit, wat die einde van die…

Parlement sonder geld en integriteit

Die parlement se begroting is so drasties besnoei, dat die speaker kla dat dit moeilik word om die werksaamhede met die beskikbare geld voort te sit. Aan die ander kant…

Zuma-seuntjie kry duur huis in Dubai

Jacob Zuma se seun, Duduzane, wat ‘n aandeelhouer is in verskeie ondernemings wat deur die Guptas beheer word, het twee jaar gelede skynbaar ‘n R18 miljoen wooneenheid gekoop in een…

Droogtehulp net weg

Verlede jaar het georganiseerde landbou, bestaande uit TLU SA, Agri SA en Afasa, aangebied om die hele droogtehulpskema te administreer.  Dit sou dan die geld insluit wat deur die verskillende…

Eskomwerker tien dae dood by werk

‘n Vroulike werknemer van Eskom is na sowat tien dae dood gekry by ‘n substasie in Springs. Daar is egter nou ‘n stryery of sy dood in haar kantoor, of…

VF Plus werf oud DA raadslid

VF Plus het aangekondig dat ‘n voormalige DA-raadslid van die Ekhuruleni-raad nou by hulle aangesluit het. Sy is Mary Goby en is in 2011 se munisipale verkiesing vir wyk 28…

Nog ekonomiese pyne

Pres. Jacob Zuma se skommeling van sy kabinet is besig om nog verdere negatiewe gevolge in die ekonomie te veroorsaak. Plaaslike kleihandelaars is besig om dit te voel waar dit…

Rekord mielie oes word verwag

Suid-Afrika verwag ’n algehele nuwe rekord in vanjaar se mielie oes, en daarbenewens word die opbrengs per hektaar ook gesien as ’n nuwe rekord. Die mielieprodusente het vanjaar met mening…

Slegte nuus vir rokers

Die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) het strenger maatreëls aangevra om die gebruik van tabak te beperk. Van die maatreëls is die verbod op rook by werksplekke en binnenshuise openbare plekke, die…

Eskom waarsku oor kragonderbrekings

Brian Molefe is skaars terug in sy pos by Eskom, of hernude dreigemente van kragonderbrekings en beurtkrag word geuiter. Ten spyte van vroeëre versekerings dat kragonderbrekings “nooit weer” sal plaasvind…

SA ambassadeur soek borge by Guptas

Die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Nederland , Bruce Koloane, het na bewering die Gupta familie genader om as borg op te tree vir ‘n golftoernooi wat hy sou reël vir sy…

LUK dreig ouers

Die LUK van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het met die opening van ’n super luukse skool in Bronkhorstspruit die ouers en kinders gewaarsku dat sou hul die skool afbrand,…

Nog vervaardigers in diesel skandaal

Dit is nie net Volkswagen wat saam met Audi en Porsche skuldig is weens kullery  met gegewens van hulle dieselvoertuie nie, want nou begin een na die ander vervaardiger ook…

Stortreën in Sri Lanka dood tientalle

Swaar reënneerslae in Sri Lanka het groot grondverskuiwings veroorsaak wat die afgelope week die dood van minstens 160 mense tot gevolg gehad het. Sowat 120 000 mense moes hulle woonplekke…

Frans-Russiese samesprekings vrugteloos

President Vladimir Poetin van Rusland se besoek aan Frankryk was ’n rugkrappery tussen die twee leiers en alhoewel talle onderwerpe aangeraak is, het dit hoogstens ’n muis gebaar. Dit is…

Woeste storm ruk Moskou

’n Verwoestende storm het oor Moskou losgebars en tientalle woonhuise beskadig terwyl honderde bome in en rondom die stad omgewaai het. Verkeer is tot stilstand gedwing toe verkeersligte omgewaai en…