Daily Archives: May 30, 2017

Ekonomiese aanduiders : 30 Mei 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.02( R12.86) Rand / euro  R14.49 ( R14.36) Rand / Britse pond R16.66 ( R16.46) Brent Ruolieprys per vat $52.29 ( $52.08) Goud per fyn-ons $1 268…

Zuma totaal ongewild

Die ANC-leier en staatshoof van die land, Jacob Zuma, kan net reken op 18 persent van ANC-ondersteuners se lojaliteit, terwyl nog sowat 20 persent van die ANC ondersteuners hom skerp…

Zuma erken swartes soek geen grond

By implikasie het die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, erken dat swartmense geen werklike behoefte het aan grond nie, maar net agter die vinnige geldmaak aan is. Hy het die tradisionele leiers…

DA beskerm korrupte amptenaar

Alhoewel hy reeds in ‘n hof skuldig bevind is aan bedrog, korrupsie, geldwassery en oortredings van die Munisipale Finansiële Bestuurswet, is Marius Botha, Mosselbaai se hoof van finansies, steeds in…

Onluste in Natal

Sporadiese geweld het deur die nag uitgebreek in KwaMashu by Durban in Natal. Majoor Thulani Zwane het erken dat ten spyte daarvan dat die polisie sy bes doen om die…

Brandende bande in die Kaap

Die N2 tussen Macassar en die R300 was gisteroggend ontoeganklik vir verkeer nadat protesteerders met brandende bande die pad versper het. Dienslewering en die gebrek aan elektrisiteit in die Khayelitsha…

Laer brandstofpryse in Junie

Motoriste kan ‘n effense verligting verwag met die verlaging van brandstofpryse op 5 Junie 2017. Die AA voorspel ‘n verlaging van 26 sent per liter op petrol terwyl diesel met…

Guptas trek in Kaapse huis in

Die Guptas is soos hulle boesemvriend, Jacob Zuma, besig om ander blyplek te kry. Waar Zuma kyk na ‘n “tweede tuiste” in die ooste, waarskynlik om moontlike vervolging te ontsnap,…

Selfoonverslawing benadeel kinders

Die nadelige gevolge van selfoon- en rekenaarspeletjieverslawing op kinders in hulle vormingsjare het al algemene kennis geword. ʼn Onlangse navorsingsverslag het die nadelige gevolge weereens bevestig en vele skadelike invloede…

Koalisie weermag dood talle burgerlikes

Die Koalisie weermag onder leiding van Amerika het met lugaanvalle teen terroriste vestings van die Islamitiese Staat, minstens 35 burgerlikes gedood. Die lugaanvalle wat uitgevoer is in die oostelike streke van…

Talle tronkvoëls ontsnap deur tonnel

In die Brasiliaanse stad Parnamirim, in die noordooste van die land, het 91 wetsoortreders ontsnap uit die tronk deur ’n tonnel wat hulle gegrawe het. Die tonnel, wat minstens 30…

Konserwatiewes verwag klinkende oorwinning

Die Konserwatiewe Party in Brittanje gaan waarskynlik een van sy grootste oorwinnings behaal op 8 Junie wanneer die Verenigde Koninkryk se kiesers hulle na die stembus wend in ’n vervroegde…

Islamitiese Staat wil vernietigend optree

Kort voor die Moslems se “Ramadan” begin, het die Islamitiese Staat (IS) terroriste sy vegters opgeroep tot ’n “alles vernietigende oorlog teen die ongelowiges” van die Westerse wêreld. Westerse lande…

Noord-Korea lanseer ballistiese missiel

Noord-Korea het Maandagoggend opnuut ’n ballistiese missiel lanseer wat weereens in Japanese seewater beland het. Die owerheid van Suid-Korea het die inligting verstrek waarna die Japanse regering die voorval bevestig…

Merkel se wantroue verhoog teen Trump

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het haar wantroue uitgespreek teen die Amerikaanse president na afloop van die mislukte G7 beraad op ’n Italiaanse eiland wat die naweek ten einde geloop…

Poetin en Macron in druk gesprek

Die Franse sosialis, president Emmanuel Macron, het ’n ontmoeting gereël met president Vladimir Poetin van Rusland, wat die eerste van sy soort is sedert Frankryk se nuwe president ingesweer is….