Daily Archives: May 26, 2017

Ekonomiese aanduiders : 26 Mei 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.95( R12.90) Rand / euro  R14.49 ( R14.49) Rand / Britse pond R16.64 ( R16.71) Brent Ruolieprys per vat $51.16 ( $54.38) Goud per fyn-ons $1 259…

Republiekfees herdenk die naweek

Die Verkennersbeweging se pos op Groblersdal vier die naweek die herdenking van Republiekwording op 31 Mei 1961. Die verrigtinge vind more, 27 Mei, plaas by die Gromar CVO-skool in Tautestraat,…

Vrae oor stilswye oor Natref ontploffing by Sasol

  ‘n Hewige ontploffing verlede week by Sasol se Natref aanleg, waarin sowat 15 mense beseer is en miljoene rande se skade aangerig is, word tjoepstil gehou. Die oorsaak van…

DA soustrein loop ook

Ook die DA is skynbaar nie ongevoelig om die soustrein te laat loop nie. Dit het duidelik geword in Johannesburg, waar die DA in beheer is en Herman Mashaba as…

SA Weermag ondermyn deur misdaad van binne

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) moet begin aandag gee aan dissipline en gewone misdaad binne die weermag voordat hy die vertroue van die publiek in hom totaal verloor, sê dr….

Verdoemende akademiese verslag oor staatskaping

Vier universiteite het kragte saamgespan om vanuit ‘n ander hoek die staatskapings ondersoek, en die bevindinge is verdoemend. Nadat die verslag oor staatskaping deur die vorige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela,…

IVP gee ANC bloedneus in Natal

Tydens ‘n munisipale tussenverkiesing in Natal, het die IVP skoonskip gemaak en die ANC met ‘n politieke bloedneus gegee, nogal in Jacob en Nkosazana Dlamini-Zuma se hartland. In Nquthu het…

Noordwes gesondheidsdienste in ellendige toestand

Verswakkende gesondheidsdienste in Noordwes raak ʼn ernstige probleem, en as daar nie dringend aandag aan gegee word nie, kan dienslewering vir gesondheid totaal in duie stort. Mnr. Hannes Schutte, VF…