Daily Archives: May 24, 2017

Swartes kritiseer onlogies

As apartheid, wat gelykbetekenend aan demokrasie is, vir swartes onaanvaarbaar is, waarom verwys hulle na blankes of wittes?  Daarmee bevestig hulle die natuurlike bestaan van apartheid. Die erkenning van elf…

Ope brief aan Spur Korporasie

As beherende liggaam van Spur Steak Restaurante, Captain DoRegos, RocoMamas, Casa Bela, John Dory’s Fish, The Hussar Groep, Grill & Sushi, en Panarottis Pizza Pasta is die maatskappy seker verantwoordelik…

Op die volksakker – Siende blind, horende doof

Die afgelope maande sou mens kon dink ´n verkiesing is op hande: politici het “skielik” tot die besef gekom dat die staat, staatsondernemings en haas elke openbare dienstesektor stelselmatig in…

Ekonomiese aanduiders : 24 Mei 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.12( R13.25) Rand / euro  R14.66 ( R14.90) Rand / Britse pond R16.98 ( R17.17) Brent Ruolieprys per vat $53.66 ( $53.66) Goud per fyn-ons $1 252…

Publiek gaan belasting vermy, ontduik

Die stroom belastinggeld sal weldra opdroog soos die publiek gaan begin om belasting te vermy en ontduik, want watter regdenkende mens sal aanhou geld gee vir ʼn korrupte regering wat…

Oudit belig skade wat ANC aanrig

Die bevindinge van die Munisipale Ouditverslag vir die 2015/16 finansiële jaar toon die massiewe skade wat deur ANC beheerde munisipaliteite veroorsaak is. In die verslag is bevind dat meer as…

12 000 dooies tender vir werk

Schalk Human van tesourie, wat tans besig is om die inligtingstelsel van tesourie “skoon” te maak, het in die proses op 12 000 afgestorwenes afgekom wat tans besig is of…

Zim skuld Eskom $80 miljoen

Kragonderbrekings in Zimbabwe kan so vroeg as volgende week begin aangesien die rekening van meer as $80 miljoen aan Eskom nog nie betaal is nie. Die Zimbabwiese energieverskaffer ZESA, het…

Zuma kritiseer Manchester aanval

Jacob Zuma het die tragiese bomvoorval in Manchester, Engeland, gekritiseer en sy meegevoel uitgespreek teenoor die slagoffers en hul familie. Die lafhartige aanval herinner sterk aan die ANC se bomaanvalle…

Cosatu verban Zuma

Cosatu se sentrale komitee het besluit om die leier van sy alliansievennoot, die ANC, nie toe te laat om enige toesprake tydens Cosatu-byeenkomste te lewer nie. Jacob Zuma is verbied…

Radebe vra om verskoning

Jeff Radebe, minister in die presidensie, het onvoorwaardelik om verskoning gevra vir sy uitruil van eksplisiete teks en e-pos boodskappe en gesê dit was in oomblik van swakheid. Sy oomblik…

Gordhan haal handskoene af

In ‘n verrassende vertoning het die voormalige minister van fiansies, Pravin Gordhan, Eskom beskuldig van staatskaping en terselfdertyd minister Lynne Brown en Eskom se Ben Ngubane bygekom. Gordhan, wat nou…

Seun dagvaar miljoenêr pa vir meer geld

’n Pa wat dit goed bedoel het om sowat £1,6 miljoen vir sy seun te gee sodat hy nooit weer ’n geldtekort sal beleef nie, moes uitvind dat sy seun…

Honderde terroriste gedood in 90 dae

Spesiale eenhede van die Amerikaanse weermag het glo saam met Afgaanse regeringsoldate sedert Maartmaand, meer as 750 terroriste van die Islamitiese Staat (IS) gedood. Met die reuse bom wat afgeskiet…

Dodetal styg na Manchester slagting

’n Britse polisie woordvoerder het gister bevestig dat die terroriste aanval by ’n konsertsaal in Manchester die lewens van 22 mense geëis het, terwyl meer as 60 ander ernstige beserings…

Grootste sirkus ooit laat gordyn sak

Die wêreldbekende Ringling Bros. met hul Barnum & Bailey Circus het ’n  laaste vertoning gelewer en daarmee ’n gordyn laat sak na 146 jaar se vertonings in Amerika. Die onderneming…

Krisis kom vir Spaanse regering

Tot almal in Spanje se verbasing, is die verlinkse Pedro Sánchez weer opnuut verkies tot leier van die Spaanse Sosiaal Demokrate. Pedro Sánchez  het verlede jaar verdwyn van die politieke…

Britte verwag ’n bloedbad verkiesing

Die Britse Arbeiders Party staar ’n “parlementêre uitwissing” in die gesig met die vervroegde algemene verkiesing wat deur die premier afgekondig is. Die vermoede bestaan dat die linkse Arbeiders Party…