Daily Archives: May 23, 2017

Ekonomiese aanduiders : 23 Mei 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.25( R13.23) Rand / euro  R14.90 ( R14.80) Rand / Britse pond R17.17 ( R17.19) Brent Ruolieprys per vat $53.66 ( $54.04) Goud per fyn-ons $1 262…

Nog meer blouligte om ministers te beskerm?

Gaan daar nog meer blouligbendes ontplooi word om ministers te beskerm en die publiek te intimideer? Dit word gevra nadat die adjunkminister van justisie en korrektiewe dienste, Thabang Makwetla, die…

Sorgsentrum beskadig

‘n Sorg sentrum vir kinders in Verulam, Natal, is deur inwoners van ‘n informele woonbuurt beskadig terwyl die fabriek op die perseel aan die brand gesteek is. Inwoners van Cottonlands…

Strategiese brandstof verkope dalk onwettig

‘n Ondersoek is geloods na die verkoop van strategiese brandstof in 2016 sonder die nodige goedkeuring. Die minister van energie, Mamailoko Kubayi, het dié aankondiging gemaak, en haar weergawe weerspreek…

Pretoria die motor misdaadmekka van die land

Pretoria se sentrale stadsgebied het die meeste voertuig verwante misdade aangemeld gevolg deur Sunnyside. Dit behels diefstal van voertuie, voertuig kapings en diefstal uit voertuie,  aldus die Lightstone Property Group…

SAL vrot van korrupsie

Bewerings word gemaak dat ‘n SAL werknemer handtekeninge vervals het van senior SAL personeel, en sodoende ‘n multimiljoen rand tender bewerkstellig het  waarby sy finansieel gebaat het. Die vroulike werknemer…

Werksverlies as GM land verlaat

Die motorvervaardiger, General Motors, het in ‘n aankondiging gesê dat bykans 600 van hul 1 500 werkers afgelê gaan word teen die einde van die jaar wanneer GM uit die…

Snaakse kunswerk behaal rekordprys

Tydens ’n kunsuitstalling en veiling van die kunswerke, is ’n groot skilderstuk wat op seil gedoen is deur wyle Jean-Michel Basquiat vir ’n rekordprys van die hand gesit. Die werk…

Ontploffings skud Brittanje

Minstens twee bomontploffings het gisteraand in Manchester die lewe van 19 mense geëis terwyl meer as 50 ander ernstige wonde opgedoen het. Die plaaslike polisie hanteer die voorval voorlopig as…

In 2018 is Griekeland finansieel gesond

Griekeland sal in die somer van 2018 uit sy finansiële krisis wees om dan weer op eie bene te staan sonder om na die Europese Unie of ander instansies te…

Brasilië se president weier om te bedank

President Michel Temer van Brasilië het ontken dat hy skuldig is aan korrupsie met fondse om ’n voormalige parlementslid te help. Hy het in ’n nasionale toespraak gesê dit is…

Grootste aanlyn winkel word supermark

Die wêreld se grootste webwinkel, Amazon, het glo besluit om ’n nuwe mark te ontgin en ’n supermark te word. Volgens onbevestigde berigte sal die nuwe supermark sonder medewerkers wees…

Europa bied opwindende tyd vir Melanie

Die Eerste Dame van Amerika, Melanie Trump, sal die week met Europese gasvryheid oorweldig word tesame met talle hooggeplaastes se vroue om haar te vergesel. Die eggenote van premier Charles…

Iran ontevrede met Trump toespraak

Die minister van buitelandse sake in Iran het sy ongelukkigheid uitgespreek oor president Donald Trump se toespraak in die Saoedi Arabië van die afgelope naweek. Hy beskou die president se…

Wêreld Nuusflitse – 23 Mei

Brittanje Brittanje se oudste drieling susters, het op 20 Mei vanjaar hul 80ste verjaarsdag gevier saam met lede van die familie.   Venezuela Gedurende die eerste 50 dae van optogte…