Daily Archives: May 21, 2017

Beloftes en Geloftes

As jy aan die HERE jou God ’n gelofte doen, moet jy nie versuim om dit te betaal nie; want die HERE jou God sal dit sekerlik van jou eis,…

Miljoene rekenaars se gegewens gelek

Kuberkrakers het meer as 500 miljoen rekenaar eienaars se gegewens ingewin waaronder e-pos adresse, sekerheidskodes en ander belangrike gegewens. Die gegewens kan nou aangewend word om virusse te plant wat…

“WannaCry” virus kry nekslag

’n Groep Franse rekenaardeskundiges het sagteware ontwikkel wat besmette rekenaars vinnig kan herstel en die virus verwyder. Die sagteware is egter net suksesvol indien die besmette rekenaar nog nie weer…

Sosatie skaaptjops op kole

Wat eet ons vanaand? Kom ons braai sosatie skaaptjops op die kole. Te heerlik vir woorde. Die resep lewer 6 porsies.   Bestanddele: 6 lekker groot skaapboud tjops   Bestanddele…

Die hennaboom / mignonette tree / Egiptiese privet boom

Die Hennaboom is ‘n boom in die familie Lythraceae, die genus is Lawsonia, die spesie is L. Inermis en die orde is Myrtales.  Die naam “henna” is afgelei van ‘n…

Motorrubriek – Mitsubishi Triton 2.4Di-D dubbelkajuit

  Wanneer die naam Mitshubishi ter sprake kom kan ons ouer garde nie anders as om hulle gedagtes te laat gaan na vroeër jare toe die Mitsubushi Colt luikrug motor…