Daily Archives: May 19, 2017

Help Mekaar (en Die Vryburger)

Dit is vir my besonder interessant om die verstandige menings en briewe in Die Vryburger te lees. Hoe meer ek mede-Afrikaners se wyse van dink en redeneer verneem, hoe trotser…

Ekonomiese aanduiders : 19 Mei 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.41( R13.27) Rand / euro  R14.90 ( R14.79) Rand / Britse pond R17.34 ( R17.17) Brent Ruolieprys per vat $52.87 ( $52.03) Goud per fyn-ons $1 249…

Spur – Hoop vir Blankes

Die hele Spur sage is klaarblyklik nie afgeloop nie.  Hoe meer die topbestuur probeer verduidelik, hoe meer draai hul hulself vas.  Maar daar is dalkies iets anders te leer uit…

Kerkstraatbom herdenk

‘n Kranslegging vind weer plaas by die Poyntongebou in Kerkstraat in Pretoria. Dit is die plek waar op 20 Mei 1983 ‘n kragtige bom ontplof het en gelei het tot…

20-jarige in graad 11 rand onderwyser aan

‘n Volwasse man van 20 jaar oud, maar wat tans eers in graad 11 (standerd 9 in ou terme) is, het ‘n onderwyser by sy skool aangerand. Die voorval het…

Lekker goue handdruk vir uitgestemde raadslede

Munisipale raadslede wat deur die kiesers verwerp en uitgestem is tydens verlede jaar se plaaslike regeringsverkiesing, huil nie te veel daaroor nie. Dit blyk dat dié raadlede, wat nie langer…

General Motors dalk net eerste maatskappy wat onttrek

Na die skoknuus dat General Motors sy bedrywighede na 90 jaar in Suid-Afrika gaan staak, word daar gegis watter sakereus die volgende gaan wees wat Suid-Afrika se rommelekonomie gaan verlaat….

Provinsiale soustreine loop

Nasionale tesourie het in sy vierde kwartaalverslag oor provinsies se begrotings in 2016-17, onthul dat ver meer as die helfte van die geld gaan vir salarisse. Intussen eis staatsamptenare ‘n…

Staatspensioenfonds moet SAL dalk red

Die moontlikheid dat die staatsdiens se pensioenfonds gebruik kan word om SAL uit sy wanbestuur bankrotskap te red deur die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) as ʼn sakevennoot te betrek, is totaal…

Hof bevind Ntlemeza permanent ongeskik

Die hooggeregshof in Pretoria het  vroeëre bevindings  van onbevoegdheid teen luitenant-generaal Berning Ntlemeza herbevestig. Ntlemeza was waarnemende hoof van die Valke, en die jongste uitspraak maak hom permanent ongeskik vir…

Burgemeester spandeer R1,7 miljoen op bed en hoender

Die burgemeester van Emfuleni, Simon Mofokeng,  wat Vereeniging, Sasolburg en Vanderbijlpark insluit, het na bewering meer as R1,7 miljoen in vyf jaar spandeer by KFC, Nando’s en die Shakespeare Inn…

Huidige verkiesingsbefondsing dalk ongrondwetlik

Verkiesings in Suid-Afrika kan nie vry en regverdig plaasvind met ʼn staatsfinansieringsmodel wat die regerende ANC totaal eensydig bevoordeel soos dit tans daar uitsien nie. Die komende 2019-algemene verkiesing gaan…

Geen Afrika advokate vir Hlaudi, SAUK?

In die tugverhoor van voormalige SABC-baas, Hlaudi Motsoeneng, is die afwesigheid van Afrika-advokate aan beide kante opvallend. Die voorsitter van die tugverhoor is  adv. Nazeem Cassim SC.  Die SABC word…

Treine gebrand

Veertien treinwaens het “onverklaarbaar” aan die brand geraak by die Wonderboom-stasie by Pretoria. Van die waens kon ontkoppel word, maar ten minste ses is skynbaar onherstelbaar na die brand. Die…

Vakansieklub bedryf gaan ondersoek word

ʼn Groot oorwinning vir die VF Plus. Dit is hoe adv. Anton Alberts, die VF Plus se voorsitter en parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid, die aankondiging van die Nasionale…

Suid Afrikaanse Raad van Kerke ondersoek staatskaping

In ‘n verklaring het die SARK gemeld dat in  hul ondersoek na die staatskaping hul op moontlike wyses afgekom het wat daarop dui dat staatsbates op ‘n stelselmatige  wyse “verdwyn”…

Ramaphosa se veldtog aan die gang

Die wedloop om Jacob Zuma op te volg as ANC leier, is besig om rigting te kry en Cyril Ramaphosa se veldtog is besig om momentum op te bou teen…

Australië se grootste kat gons in media

In Australië is ’n drie jaar oue kat as die langste kat in die land gereken, want die kietsie is 120 cm lank van sy neus se punt tot sy…

Ondersoek na Trump optrede oor FBI

Talle bewerings oor die Amerikaanse president, Donald Trump, se onaanvaarbare optrede met betrekking tot die FBI, gaan waarskynlik lei tot ’n behoorlike ondersoek. Die Huis van Afgevaardigdes se Oorsig Komitee…

Spinnekop maak nes in kind se been

’n Agtjarige dogtertjie is inderhaas na ’n hospitaal geneem nadat ’n spinnekop uit haar been, waar ’n bytplek is, gekruip het. Scarlett Hinchliffe het simptome van moontlike griep getoon nadat…

Franse kabinet – mengsel van links en regs

Die nuutverkose Franse president, Emmanuel Macron, het die nuwe regeringskabinet aangekondig, wat bestaan uit ’n vreemde mengsel tussen sosialiste en konserwatiewe lede. In ’n poging om die groot politieke verdeeldheid…

Oud FBI-hoof lei ondersoek na Russe se inmenging

Die Amerikaanse minister van justisie het ’n voormalige FBI-hoof, Robert Mueler, aangestel om die ondersoek te lei na moontlike Russiese betrokkenheid in die afgelope Amerikaanse presidentsverkiesing. In die afgelope weke…

Brasilië maak gereed vir vlugteling instroming

Die minister van verdediging in Brasilië, Raul Jungmann, het bevestig dat die land gereedmaak om derduisende vlugtelinge uit die honger geteisterde Venezuela te ontvang en te huisves. Hy reken daar…

Facebook kry boete van miljoene euro

Facebook het ’n boete van sowat 110 miljoen euro gekry vir beweerde misleiding van die Europese Kommissie en gebruikers ten onregte van Whatsapp. Die Amerikaanse tegnologie reus het beloof om…

Terroriste rig chemiese wapensel op

Die Amerikaanse Inligtingsdiens is blykbaar daarvan oortuig dat die Islamitiese Staat (IS) terroriste besig is met die oprigting van ’n nuwe chemiese wapensel nadat hulle vorige een platgevee is tydens…