Daily Archives: May 18, 2017

As diefstal: misdaad of satanisme?

Voorheen was begraafplase geteiken deur misdadigers. Volgens ʼn lid van die polisie word die as van afgestorwenes, wat by krematoriums en begraafplase bewaar word, nou geroof. Die misdadigers meng die…

Blankes bewys eerlikheid

Die leiers van die Afrikaners het onder meer in 1917 onafhanklikheid bespreek. Onder andere het hulle verwys na dr Woodrow Wilson, president van Amerika en Lloyd George, eerste minister van…

Ekonomiese aanduiders : 18 Mei 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.27( R13.09) Rand / euro  R14.79 ( R14.54) Rand / Britse pond R17.17 ( R16.90) Brent Ruolieprys per vat $52.03 ( $51.19) Goud per fyn-ons $1 261…

Aardskudding in Wes-Transvaal

Inwoners in die Klerksdorp omgewing is skuins voor vier uur vanoggend gewek deur ‘n goed voelbare aardskudding. Die skudding was vir verskeie sekondes voelbaar. Tot dusver is nog geen verdere…

Boikot maak Spur seer

Nadat die restaurantgroep, Spur, ‘n aanrandingsaak teen ‘n wit kind verkeerd hanteer het en daarvan ‘n rasse-aangeleentheid gemaak het, het veral blankes in groot getalle begin om uit protes nie…

ANC moet sy hande van die regbank afhou

Terwyl hy ‘n beeld voorhou dat hy die howe respekteer, is die regering inderwaarheid besig om die regbank te ondergrawe. Die beskuldiging kom van dr. Corné Mulder, hoofsweep van VF+….

Die staat wantrou swart grondeienaars

Ten spyte van politieke vryheid in 1994 vertrou die regering nog steeds nie swart mense genoeg om hul titelaktes van eiendomme te gee nie. Dit is gesê deur die politieke…

Graad 2 dogter verkrag deur graad 7’s

Drie graad sewe leerlinge het na bewering ‘n graad 2 meisie verkrag by ‘n laerskool in Randburg.  Die insident het op die skool terrein plaasgevind. Die polisie en die departement…

SASSA geld vir Dlamini se kinders

  Die omstrede minister van Sosiale Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het na bewering gelde van SASSA misbruik om vir haar kinders se beskermingsgelde te betaal. Die bedrag beloop bykans R1 miljoen….

Reuse aanslag op rekenaars uitgevoer

Rekenaardeskundiges het bepaal dat ’n tweede virusaanval regoor die wêreld uitgevoer is wat honderde duisende rekenaars besmet het. Die kuberkrakers het hierdie keer hoofsaaklik op die Verenigde State gekonsentreer maar…

Picasso skildery verkoop vir $45 miljoen

Een van Picasso se mees beroemde portrette, bekend as “Vrou in Blou Rok”, is verkoop vir $45 miljoen op ’n veiling. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was die Picasso werk gekonfiskeer…

Viking nalatenskap gevind in Skotland

Derek McLennan, ’n man wat gedurig met ’n metaalverklikker op soek is na kosbare goedere, het onlangs afgekom op ’n klomp kosbare artikels uit die dae van die Vikings. Die…

Hillary Clinton stig politieke beweging

Die Demokratiese party se presidentskandidaat in Amerika, Hillary Clinton is vasbeslote om weerwraak te neem teen president Donald Trump, en het daarom reeds begin om gereed te maak vir die…

Geen nagevolge oor geklassifiseerde inligting

Die ophef wat die linkse media gemaak het oor geklassifiseerde inligting wat president Donald Trump van Amerika aan ’n afvaardiging van Rusland gegee het, kan geen nadelige nagevolge inhou nie….

Oostenryk verbied Moslem boerka

In Oostenryk word die verbod streng toegepas ingevolge die wet wat bepaal dat vroue nie hulle gesigte volledig mag bedek soos met ’n boerka wat deur Moslems gedra word nie….

Turkye kritiseer VSA oor Koerde steun

Die Turkse president, Recep Tayyip Erdogan, het die Verenigde State skerp gekritiseer vir hulle benadering om Koerdiese vegters in Sirië te gebruik teen die terroristebewegings soos die Islamitiese Staat. Die…

Wêreld se duurste oorbelle opgeveil

Die wêreld se duurste paar oorbelle, wat onder meer beskryf is as die Apollo en Artemis Diamante, is pas op ’n eksklusiewe veiling verkoop vir £45 miljoen. Die eienaardige van…

Wêreld Nuusflitse – 19 Mei

Uganda Die vertoning van ’n Nederlandse film, is verbied in Uganda en kon nie vertoon word tydens die jaarlikse filmfees nie, aangesien die owerheid bevind het dat die rolprent homoseksualiteit…