Daily Archives: May 17, 2017

Ekonomiese aanduiders : 17 Mei 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.09( R13.18) Rand / euro  R14.54 ( R14.48) Rand / Britse pond R16.90 ( R16.97) Brent Ruolieprys per vat $51.19 ( $51.98) Goud per fyn-ons $1 243…

Op die volksakker – "My mislukking noodsaak jou selfmoord"

Dit is in effek van die oproep deur die hofnar van finansies aan “wit sakelui en besighede”. Dit val vreemd op die oor dat ons aan die een kant hoor…

Wêreld Nuusflitse – 17 Mei

SAL staking dreig Kajuit personeel van SAL het aansoek gedoen vir ‘n staking by die Kommissie van Arbitrasie en Rekonsiliasie nadat onderhandelings met SAL ‘n dooie punt bereik het. Verlede…

Wit sakemanne moet transformasie aanhelp.

Die Minister van Finansies meen glo dat blanke sakemanne wat gebaseer is op ras en geslag, nou na vore moet kom om die finansiële transformasie met mening te bevorder. Hy…

Baie ANC parlementslede wil Zuma wegkry

Die omstrede president Jacob Zuma se ongewildheid is steeds aan die toeneem, en gerugte sweef rond dat al hoe meer ANC politici sy kop eis. Dit blyk asof die president…

Wes-Kaapse water krisis onopgelos

Oor maande heen het die Wes-Kaapse owerhede, en in besonder die Kaapstadse munisipale owerheid, die versekering gegee dat die provinsie nie ’n krisis met water voorsiening het nie. Aanbevelings dat…

GEM negatief oor SA

Die Global Entrepreneurship Monitor (GEM)  wat jaarliks meer as 60 lande se ontwikkeling van entrepreneurskap monitor, het bevind dat slegs 37% van Suid Afrikaners glo dat hul die vermoë besit…

Direktoraat beveel aan dat Phahlane geskors word

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat of te wel IPID, het aan die parlement aanbeveel dat die waarnemende polisie kommissaris Khomotso Phahlane geskors moet word. Die rede wat aangevoer word is…

Kaart bedrog kos land R 600 miljoen per jaar

Die SA Banke se Risiko Inligting Sentrum se verslag toon dat kredietkaart bedrog met 13 % toegeneem het terwyl debietkaarte se syfer op 3.1% staan.  Meer as 52% van debietkaarte…

Elf myners gedood in ontploffing

Die polisie het die lyke van minstens 11 mynwerkers wat onwettig in ou myne delf, uit ‘n skag van die Eland goud myn in Welkom gehaal. Dit blyk dat dit…

Adv. Alberts spel die feite uit oor ANC slenter

Die geld spoor kan net gevolg word om vas te stel toe hoe ʼn mate die minister van mineralebronne toegelaat het dat sy departement deur staatskapers oorgeneem is, sê adv….

Mulder roskam ANC behoorlik

Die regering kan die nie departement van openbare werke gebruik om die land se werkloosheidsprobleem op te los nie. Die land het eerder ʼn kleiner en meer vaartbelynde departement nodig…

VSA verkoop miljarde dollar se wapens

Die Amerikaanse president, Donald Trump, se besoek aan Saoedi-Arabië sal na alle waarskynlikheid ’n wapentransaksie meebring wat soveel as $100 miljard kan beloop. Barack Obama het geweier om wapens aan…

Dapper dame stel voorbeeld

Sy weeg kwalik meer as 50 kilogram, het reeds 90 somers agter die rug, toe word sy vir kanker gediagnoseer. Die simpatieke jong dokter moes die slegte nuus oordra, en…

Het Trump geklassifiseerde inligting uitgeblaker?

Die president van Amerika, Donald Trump, het blykbaar hoogs geheime en geklassifiseerde inligting bekend gemaak aan die Russiese Minister van Buitelandse Sake. ’n Woordvoerder van die Wit Huis het egter…

Poetin: Weste moet intimidasie staak

’n Dag nadat Kim Jong-Un se Weermag nog ’n middelafstand ballistiese missiel gelanseer het, verklaar die Russiese president, Vladimir Poetin, dat Westerse lande hul intimidasie teen Noord-Korea moet staak. Die…

Marine Le Pen weer FN leier

Advokaat Marine Le Pen het weer die leiding oorgeneem as voorsitter van Front Nasionaal (FN) nadat sy tydelik daarvan afstand gedoen het om volle aandag te gee aan die presidentsverkiesing….

Merkel en Macron wil EU hervorm

Frankryk se nuwe president, Emmanuel Macron het sy blits besoek aan Duitsland gehad waar hy Bondskanselier Engela Merkel ontmoet het as voortsetting van ’n jarelange tradisie. Kanselier Merkel het later…

Rekenaar virus dalk van Noord-Korea

Sekuriteit agentskappe en deskundiges het glo gevind dat die gevaarlike virus wat rekenaars in meer as 150 lande besmet het, moontlik van Noord-Korea afkomstig kan wees. Ooreenkomste tussen die huidige…