Daily Archives: May 15, 2017

Springlewendige Kolonialisme word steeds daagliks bedryf

Helen Zille is nou vir die tweede maal in die moeilikheid oor haar opmerkings dat kolonialisme nie in alle opsigte sleg was nie. Zille, wat tans (nog) premier namens die…

Seleksie van Duiwe

Om die beste gehalte duif te soek, moet alle eienskappe nagegaan word. Een goeie eienskap alleen beteken niks as die ander eienskappe nie so goed vertoon nie. Dit kan ook…

Lewenswaarhede tydens brugspel

Brugspelers tree beleefd teenoor mekaar op sonder dat dit in die reëls vervat is. Ons uitgangspunt is dat dit ‘n voorreg is dat die ander brugspelers dit vir jou moontlik…

Regeringslede moet protesskade betaal

Al die talle betogings en gewelddadige onluste sedert 1994, waar grootskaalse skade aan skole, universiteite, besighede, staatseiendom en paaie aangerig is en nog sal word, is die gevolg van die…

Hof regeer

Dit is moeilik om na leiers in regeringsgeledere te verwys omdat daar nie werklik leiers is nie. Daar is wel praters. Die regeringspraters meld kort-kort dat die howe die land…

Nuwe Kiesstelsel

Die moontlikheid om die land se kiesstelsel te verander na enige ander kiesstelsel hou geen voordele in nie. Enige gemengde volksverkiesing, watter vorm ookal, se uitslag is onbetroubaar omdat dit…

Ware Rykdom

Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is ’n groot wins (1 Tim. 6:6). Daar was nog altyd mense wat dink dat dit goed sal gaan op aardse gebied met iemand…

Besondere Malva nagereg

Ons hou almal van malva nagereg en hier volg ‘n Milo Malva nagereg vir die komende naweek. Bak en geniet dit terdeë. Klits saam in mengbak: 250 ml suiker 20…

Ryslandkruid / “rice paddy herb” / Limnophila aromatica

Die ryslandkruid is seker bietjie onbekend by ons boerekokke. Dit word gewoonlik in Viëtnamese geregte gebruik. Ryslandkruid het ‘n sitrus- en sagte komyngeur. Limnophila aromatica (ryslandkruid) dra ook blomme. Die…

Motorrubriek – Toyota C-HR 1,2T

  Net wanneer ‘n mens begin dink Toyota raak rustig, dan kom hulle met ‘n nuwe produk na vore. Die Toyota C-HR is in ‘n klas waar die kompetisie baie…

Ekonomiese aanduiders : 15 Mei 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.35( R13.37) Rand / euro  R14.58 ( R14.52) Rand / Britse pond R17.19 ( R17.19) Brent Ruolieprys per vat $51.61 ( $50.85) Goud per fyn-ons $1 231…

Heksejag teen Coligny beskuldigdes duur voort

Die staat is nie van plan om te berus by die beslissing om twee blanke mans borgtog toe te staan nadat hulle in aanhouding was oor die beweerde moord op…

Terroriste vermoor nog ‘n bejaarde op ‘n plaas

‘n Weerlose 78-jarige vrou was die jongste slagoffer van terroriste, wat besig is om deur plaasmoorde die platteland geleidelik te ontvolk en ‘n skrikbewind te voer. Die voorval het die…

Programvervaardigers kry net kwart van SABC

Die SABC het by die regering aangeklop vir die soveelste reddingsboei, maar die bedrag word absoluut geheim gehou. Nadat Malusi Gigaba by Pravin Gordhan oorgeneem het as minister van finansies,…

Lekota sê boere besit wettig

Die woord “gesteel” is ’n baie ongelukkige woord as dit gebruik word oor grondbesit. Die leier van Cope, Mosiuoa Lekota, het tydens ‘n gesprek op Radio 702, gesê dat die…

Gaan DA ANC-beleid van naamsveranderings voortsit?

Daar word met belangstelling gekyk na wat die DA gaan doen rondom moontlike naamsveranderings, nadat daar ‘n eis gekom het dat een van Pretoria se straatname hernoem moet word na…

Zille ook by MRK verkla oor kolonialisme opmerkings

Terwyl Helen Zille, Wes-Kaapse premier, nog wag vir haar tugverhoor in die DA, wat deur haar leier teen haar aanhangig gemaak is, is sy ook by die Menseregtekommissie (MRK) aangekla….

Weer ‘n onnodige herrie oor homoseksuele aanmerkings

Nog ‘n onnodige herrie het losgebreek nadat ‘n skryfster aan siening oor sogenaamde homoseksueles in ‘n boek neergepen het. Greta Wiid het in haar boek Lyfslim vir meisies gesê dat…

Nog ‘n Vrystaatse munisipaliteit onder administrasie

Die Mafube-munisipaliteit, wat Frankfort, Villiers, Cornelia en Tweeling insluit, is onder administrasie geplaas is en amptenare se salarisse is reeds sedert 25 April uitstaande. Van die amptenare het reeds in…

Sesde jaar mediese student gedood

‘n Partytjie van derde, vierde en vyfde jaar mediese studente by die Walter Sisulu Universiteit het gelei tot die dood van ‘n sesde jaar mediese student. Die groep van derde…

Spur se grootbaas ongelukkig ten spyte van R100 miljoen

Allen Ambor, die grootbaas van Spur, het al sy aandele in die maatskappy verkoop en bykans R100 miljoen ryker geword. Hy is egter kwaad vir die “witman” se optrede teenoor…

ANC wys nuwe leier in N-Kaap aan wyl Valke parlement ondersoek

Bewyse van grootskaalse korrupsie en diefstal in die Noord-Kaapse parlement het die premier, Sylvia Lucas, “genoodsaak” om haar kabinet te herskommel. Die Valke het glo bewyse van Lucas ontvang rakende…

“Brian Gupta Stuurboy Molefe” heraangestel by Eskom

Ten spyte van vyf verslae wat prima facie getuienis opgeteken het van verdoemende getuienis van probleme by Eskom onder Brian Molefe se bestuur, het die raad van Eskom hom weer…

R 250 000 “verseker” mediese studies in Natal

Die Valke het ‘n sindikaat blootgelê wat by die Universiteit van Natal werksaam was en teen ‘n fooi ‘n student in staat stel om te studeer vir dokter of tandarts….

Parlement op pad na bankrotskap?

Dit is nie net die SAUK en ander staatsentiteite wat huiwer op die rand van bankrotskap nie, want volgens die speaker van die parlement is daar nie genoeg fondse in…

Rekenaars wêreldwyd besmet

Sedert verlede Vrydag is derduisende rekenaars in minstens 74 lande besmet deur ’n virus wat deur kuberkrakers gebruik word om toestelle in onbruik te stel. Die verspreiding het blitsvinnig gegaan,…

Kanselier Merkel verslaan haar teenstander

In die Duitse deelstaat verkiesing van Noordryn-Wesfale, wat kanselier Angela Merkel se geboorteplek is, asook die tuiste is van haar opponent, Martin Schulz, het meningspeilings getoon dat die regerende Sosiaal…

Stuur onwettige immigrante terug na Afrika

Onwettige immigrante uit Afrika wat in Europa aankom, en wat slagoffers is van smokkelaars en mensehandelaars, behoort teruggestuur te word na hulle land van herkoms in Afrika. Dit is die…

Comey ontslag maak nog rimpels

Die Amerikaanse president Donald Trump, het James Comey verlede week summier afgedank, en daarmee ’n herrie ontketen in die VSA wat selfs gelei het tot massa betogings in verskeie stede…

Trump wys sleutelpersoon aan as Handelsverteenwoordiger

President Donald Trump van Amerika se nominasie vir ’n Amerikaanse handelsverteenwoordiger, is goedgekeur te midde van twee republikeine se beswaar teen die aanstelling. Die Amerikaanse Senaat het die nominasie van…

Trump op amptelike reis na buiteland

President Donald Trump is geskeduleer om besoek te bring aan Brussel op 25 Mei, wat meebring dat België reeds begin het met deeglike voorbereiding vir die geleentheid. Die reis na…

Kuberkrakers teister Russiese ministerie

Ongeveer ’n duisend rekenaars van die Russiese ministerie van binnelandse sake is deur kuberkrakers binnegedring, en word beskou as grootste aanval ooit op ’n rekenaarstelsel. Reuters berig dat die aanval…

Noord-Korea bereid tot gesprek met VSA

Noord-Korea is bereid om met Amerika in gesprek te tree, is die jongste berig wat uit Suid-Korea ontvang, en wat deur senior diplomate van Sjina bevestig is. Die Noord-Koreaanse berig…

Noord-Korea lanseer nog ’n missiel

Noord-Korea het opnuut ’n “ongeïdentifiseerde projektiel” lanseer te midde van Amerikaanse oorlogskepe en vliegtuie se teenwoordigheid in die nabyheid van die skiereiland. Die nuus wat deur die weermag van Suid-Korea…

Wêreld Nuusflitse – 15 Mei

Europa Emmanuel Macron, Frankryk se nuwe president, is kinderloos, en so is ook premier Rutte van Nederland, kanselier Angela Merkel van Duitsland, en eerste minister Theresa May van Brittanje. Waarnemers…