Daily Archives: May 12, 2017

Selfbeskikking vir Afrikaners

Waar staan die Afrikaner vandag sedert 1994 en hoe gaan dit oor die algemeen met Afrikaners? Dinge lyk maar beroerd en die Afrikaner trek al hoe meer aan die kortste…

Prof Wim de Villiers se dubbele standaarde

Met die histeriese herrie wat op Stellenbosch uitgebreek het oor die “New Right” se plakkate, wonder ek: sou dieselfde herrie losbars as die Kommunistiese Party ‘n vergadering op dieselfde Stellenboschse…

Die waarheid is nodig

Die twee boerseuns wat daarvan aangekla word dat hulle ’n 15 jarige swarte van die bewegende bakkie afgegooi het, terwyl hy klaarblyklik afgespring het uit vrees dat die polisie hom…

Perspektief op Volksruimte en grondregte

Ons het die historiese feite gestel dat afsonderlike ontwikkeling het grondgebied en ruimte vir elke volk in die vooruitsig gestel. Dit was ´n beplande en billike grondverdeling, geskoei op die…

Natal boer vermoor/verbrand

Die lyk van ‘n 64 jarige boer van Bulwer in Natal, is gevind in sy huis. Hy is klaarblyklik aan die brand gesteek nadat petrol oor hom gegooi is. Volgens…

Selektiewe vryheid van spraak

Die Matiestudent wat verantwoordelik was vir die sogenaamde Nazi  plakkate op die kampus, Dean Dart, is verhinder om op die Rooiplein tydens etenstyd sy saak te stel. Hy is deur…

Johannesburg in vir kragonderbrekings

City Power, die verskaffer van elektrisiteit aan Johannesburg, het gewaarsku dat daar moontlike kragonderbrekings kan wees weens verhoogde aanvraag tydens die koue maande wat voorlê. ‘n Beroep is op verbruikers…

Minister soek R6 miljard, blaas R 2 miljoen

Terwyl die omstrede minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, aangekondig het dat sy R 6 miljard soek sodat haar departement die Sassa-uitbetalings hanteer, het sy dit goedgedink om ‘n vinnige…

Nuwe kiesstelsel sal ANC bevoordeel

Daar word tans weer gepraat oor die moontlikheid om die land se kiesstelsel te verander na ‘n suiwer kiesafdelingstelsel. Suid-Afrika het tot 1994 die Britse Westminsterstelsel gebruik, wat ook net…

Lonmin myn staak produksie

Die Lonmin myn naby Brits moes produksie staak nadat plaaslike inwoners met protesoptredes begin het. Die inwoners, op wie se grond daar gemyn word, eis 1 000 permanente werksgeleenthede by…

Onrus in Port Elizabeth

Bendelede was in ‘n skietgeveg met polisie in Helenvale, Port Elizabeth.  Dit volg na inwoners se protes teen die DA-burgemeester, Athol Trollip, se leë beloftes. ‘n 23-jarige man het gesterf…

SA ellende verhaal in Brussel vertel

Dr. Pieter Mulder, VF Plus-parlementslid, gaan die naweek ʼn vergadering van die Onverteenwoordigde Nasies en Volkere (UNPO) in Brussel, België, bywoon. UNPO se doelstellings as organisasie is die beskerming en…

Wetenskap ontdek redes vir haarverlies

’n Span Amerikaanse wetenskaplikes het die selle geïdentifiseer van hare wat uitval en hare wat grys word. Die ontdekking kan moontlik lei tot nuwe metodes en middels om hare te…

Merkel erken Duitsland word Moslemland

Bondskanselier Angela Merkel het in ’n media onderhoud gesê die Duitsers het gefaal met hoe Moslem immigrante wat die land verander het met meer moskee geboue as kerke. Die Frankfurter…

Comey ontslag: Republikein eis ondersoek

Die Republikeinse senator, Jason Chaffetz, het ’n ondersoek aangevra na die skielike ontslag van die FBI-hoof, James Comey. Anonieme lede van die FBI het glo gesê ’n ondersoek na die…

Tories kan grootste oorwinning ooit verwag

Die Konserwatiewe Party van eerste minister Theresa May kan verwag dat die komende algemene verkiesing die party se grootste oorwinning ooit oor die Arbeiders gaan wees. Politieke ontleders wys daarop…

Sjina wil Noord-Korea se kernprogram stop

Die Sjinese president, Xi Jinping, en die nuutverkose president van Suid-Korea, Moon Jae-In,  het glo ’n gemeenskaplike doel om Noord-Korea te laat afsien van enige verdere kernwapen toets programme. Beide…

Turkse referendum kry teenstand

President Erdogan van Turkye kry teenstand uit Europa vir sy beoogde referendum om die doodstraf heringestel te kry in sy land. Verskeie Europese lande, waaronder Duitsland en België die jongste…

Wêreld Nuusflitse – 12 Mei

Noord Korea Die nuutverkose president van Noord-Korea, Moon Jae-In, het die presidentsverkiesing gewen met die hulp en inmenging van die kommunistiese buurstaat, wat volgens politieke ontleders later hulle “pond vleis”…