Daily Archives: May 11, 2017

Geeneen sal ons help nie

Die geskiedenis het veel lesse waaruit ons volk kan leer, en die afgelope tyd se gruwelike gebeure in Suid-Soedan, waar meer as ’n miljoen kinders die land uit moes vlug,…

Waar is Demokrasie?

Dit is lankal tyd dat indringend aan demokrasie aandag gegee word. Die wesentlike van hierdie probleem is, waarom het die ANC demokrasie in 1994 afgeskaf? Demokrasie beteken dat die volk…

Plaasaanvalle tans hoogste sedert 1990

Landwyd  het daar reeds in Mei 11 plaasaanvalle plaasgevind, en sedert Januarie vanjaar was daar al 160 plaasaanvalle waarin 32 mense vermoor is. Volgens mnr. Henry Geldenhuys, adjunkpresident van TLU…

Zuma gaan appelleer

Soos verwag is gaan die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, appelleer teen die bevinding van die Pretoriase hooggeregshof dat hy redes moet gee vir sy kabinetskommeling. Volgens Zuma se hofstukke het die…

Polisiestasie en nuwe voertuie brand

‘n Polisiestasie in die Louis Trichardt omgewing  is deur betogers aan die brand gesteek. Twee betreklik nuwe polisievoertuie het ook in die slag gebly. Die Vhulaudzi polisie stasie is Dinsdag…

“Veg vir Stellenbosch” glo rassisties

Die Universiteit van Stellenbosch het met ‘n ondersoek begin en drie studente geïdentifiseer vir ondervraging nadat plakkate op kampus verskyn het wat bepaalde ooreenkomste bied met Duitse plakkate uit die…

Binnekort TV-lisensie op jou loopfoon

Die SAUK se finansies is benard as gevolg van jare se wanbestuur en onnodige hofsake, en die ANC se His Master’s Voice is nou dringend op soek na geld. Die…

Skole gesluit in Noordelike Johannesburg

Skole is gesluit in  dele van Johannesburg na betogers dele van die stad in ‘n oorlogsone verander het. SAPD en Metro polisie word ingespan om wet en orde te probeer…

Frankryk sukkel om veranderings te aanvaar

Die Franse kiesers sukkel om die nuwe wending in die land se politieke bestel te aanvaar en hulleself daarin te posisioneer. Dit is die mening van ’n politieke ontleder wat…

Wit Huis was gewaarsku teen Flynn

Die Amerikaanse Wit Huis het uit verskeie bronne waarskuwings ontvang om generaal Michael Flynn te vermy en nie as adviseur te benoem nie. President Donald Trump het egter nie gehoor…

Liberale Moon Jae-in word Suid-Korea president

’n Hoë stempersentasie is in Suid-Korea aangeteken met die verkiesing van ’n nuwe president in die plek van die afgesette president wat tans tronkstraf moet uitdien weens korrupsie. Onbevestigde berigte…

Storm bars los na ontslag van FBI hoof

’n Politieke storm het losgebars nadat die Amerikaanse president, Donald Trump, die verassende stap geneem en die FBI-baas, James Comey, met onmiddellike ingang ontslaan het. “Die FBI is een van…

Marion-Maréchal Le Pen verlaat die politiek

Marion-Maréchal Le Pen, die niggie van Marine Le Pen, het aangekondig dat sy uit die politiek tree en ook haar amp as parlementslid bedank. Sy is die jongste persoon wat…