Daily Archives: May 10, 2017

Hou op verdedig – val aan!

Ons mense word voortdurend daarvan beskuldig dat ons op ander mense neersien wanneer ons ‘n stryd vir die behoud van ons volkseie aanknoop. Dan word van ons verwag om net…

Skewe voorstellings

Dit is maklik om bewerings te maak wat klink of dit waar kan wees, maar wat skewe voorstellings is. Pas is daar deur verdagmakers talle ongegronde bewerings teen blankes gemaak,…

Op die volksakker – Geen alternatief, geen bestaansreg

Deur wyd by hul veiligheidsberaad te verkondig dat “daar geen alternatief” bestaan nie, bevestig die aanbieders daarvan dat vir die Afrikaner in besonder, en blankes in die algemeen, die nuwe…

Ekonomiese aanduiders : 10 Mei 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.60( R13.64) Rand / euro  R14.81 ( R14.90) Rand / Britse pond R17.57 ( R17.62) Brent Ruolieprys per vat $48.98 ( $49.37) Goud per fyn-ons $1 222…

R100 000 uitgeloof vir bewyse van gronddiefstal

TLU SA se Uitvoerende Komitee het besluit dat hy behoorlik moeg is vir beskuldigings dat boere die land se grond gesteel het en dat dit die rede is waarom al…

Volk moet op 3 Junie die pad vorentoe bepaal

Die Boere-Afrikanervolksraad roep volksgenote op na ‘n belangrike volksvergadering op Saterdag 3 Junie 2017 om 10:00 by die Paardekraal Monument in Krugersdorp. Die voorsitter van die Volksraad, mnr. Andries Breytenbach,…

Groter boetes as swart bevoordeling nie nagekom word

Die ANC-minister van arbeid, Mildred Oliphant, oorweeg dit om Jacob Zuma om swaarder boetes in werking te stel vir maatskappye wat na haar sin nie vinnig genoeg swart bevoordeling toepas…

SA wil Wêreldbeker rugby in 2023 aanbied

SA Rugby het aangekondig dat hul ‘n bod gaan plaas om die 2023 Rugby Wêreldbeker toernooi aan te bied. Daar is egter nog nie gemeld wie die geld gaan voorsien…

Reën en sneeu voorspel vir Wes-Kaap

Die Wes-Kaap kan teen Donderdag ligte sneeu asook reën verwag met ‘n naderende koue front.  Ligte reën het reeds die naweek op sommige plekke in die Kaap voorgekom en die…

Zuma land-uit wyl land brand

Terwyl die land huiwer op die rand van totale anargie met gewelddadige proteste, het die land se president om eerder in Afrika besoek te gaan aflê in plaas daarvan om…

Ontsaglike ontdekking van die ruimte

Die teleskoop Hubble, wat gesamentlik deur Nasa en ESA gebruik word, het foto’s vrygestel wat wetenskaplikes na asem laat snak het. Die teleskoop het talle prag voorbeelde aan wetenskaplikes gebring…

Babapoeier maatskappy moet miljoene opdok

Die Amerikaanse maatskappy, Johnson en Johnson, wat onder meer die bekende Johnson babapoeier vervaardig, het bevel gekry om 100 miljoen euro te betaal aan dames wat beweer hulle het kanker…

Duitsland bou wêreld se langste voetbrug

Besoekers aan die Duitse Herz gebergtes kan nou met die wêreld se grootste en langste voetgangerbrug stap om die natuur te bewonder. Die brug wat strek oor ’n afstand van…

Duisende vlug uit Suid-Soedan

Volgens die jongste gegewens van die Verenigde Nasies het meer as een miljoen kinders reeds gevlug uit Suid-Soedan om die geweld van die burgeroorlog te vermy. Valentin Tapsoba, die direkteur…

Macron uitoorlê die kuberkrakers

Derduisende dokumente wat die wêreld vol gestrooi is nadat dit deur kuberkrakers uit die nuutverkose president van Frankryk se rekenaarstelsel gesteel is, het na bewering geen werklike waarde nie. Die…

VSA se geheime ruimtesending bekend

Vanaf die Kenedy Ruimtevaart Sentrum het ’n geheime sending na die ruimte plaasgevind waarvan niemand kennis gedra het nie, behalwe die wetenskaplikes en ’n aantal hooggeplaaste regeringslui. Nou, twee jaar…

VSA en Noord-Korea voer informele gesprek

Alhoewel die klinkklare bewyse van wie aan die gesprek deelneem ontbreek, het Die Vryburger inligting bekom dat “informele gesprek” gevoer word tussen die VSA en Noord-Korea in die Skandinawiese stad…